profile img

Pieter van Jaarsveld

pieter71529

Ask me anything you like anonymously

7 Replies

Nope ek ht veju gevraag wies ju beste vriendin waarvoor jy alles vertel en vertrou

Lee-Ann,ek kan vi ha ei se en s sl dt nooit uitblaps ni wnt ek vertrou ha mt dt

pieter71529 replied 4027 days ago

Wies jou beste vriendinne ... Wat jy die meeste vertrou

Vriendinne of vriende?* Maak die geslag saak?*

pieter71529 replied 4027 days ago

Wat gaan jy na skool doen?

Millwrighting gawn swat

pieter71529 replied 4073 days ago

Hoe sal jy julle verhouding beskryf??

Energiek en volhard. Na 8 maande is ons nogsteeds мคωℓ vi mekawr en doen gereeld pret dinge,di vertroue is daar en ni ek of mariska het oë vir ander behalwe ons ander helfde nie.

pieter71529 replied 4075 days ago 1

Wat was jou lankste verhouding ooit?

Hierdie een(laerskool was ek te jonk om te besef verhudings kort moeite)

pieter71529 replied 4076 days ago

Wat sou jy doen as jy die kans om Mariska uit te vra deur jou vingers laat glip het?

Nie weer ware liefde gevind het nie,ek is verseker sy is DIE EEN vir my gelukkig het die kans nie verbygeglip nie en 8 maande later is ons nog verlief verby!* koni vir a beter sielsmaat gevra het as Mariska nie!*

pieter71529 replied 4076 days ago

What does Mariska mean to you?

She means my whole life to me,without her ill be nothing.She's my wife to be no matter what.Hope that's an clear enough explanation

pieter71529 replied 4076 days ago