Visit this profile later to see if your question was answered.
Eks volgende jaar in stellenbosch ?
? wat worry jy
Dit hang af watse kuier, maar meestal bitter rustig
Sure, I like a good party every now and then
Pessimisme - wees optimisties ?
?? Goeie een ?
pieterfouriie
Baie dankie ?
Sy moet die plaas kan waardeer ?
December ? x
Goeie geselskap, optimisties, oopkop, moet van die buitelug hou ?
Do more
And I don't know who you are ?
" If i/a girl " ?
It depends on allot of things
Waar begin ek? ?
Ek hou van coffee dates, stap in n mooi plek, strand, berg, dorp, plaas, enige plek, maar wat 'n date eintlik perfek maak vir my is die gesleskap ?
Die naweek, en dit was rustig ?
What about it?
Jyy, sal maar n plan moet maak ? x
What beteken stout? Ek ken nie so iets nie ?
Ek gaan in 'n woonstel bly reg oorkant Dagbreek ✊
Gaan Stellenbosch toe, bietjie graad vang ?