Mar-Jean Fifield
popeye123
113
Replies
Nee..??Wie is tcp?
Huh hoe nou
Ek het n foto van jou waar jy in die bad sit saam cj,ramond en nog iemand ma jul was klein gewees ek het jou op bbm ;)
uhmm.... Tcp ?
Hoe voel dit vir jou om te gym waar 'n masjien soos Heinru gym?
Nee dit gee mens motivation
Hai , My foon het gewipe , & ek Het JOU Nooit weer op gehad ni , MaaR eK Nog altyd JOU Qhoo.me ... Hehehe Jy iS mos Die een waT soo "brag" Jy kan lekker koffie maak ??? :P
Jah dis defnatief ek dai.
JYS NGAL se*y*:) wahaha grap net!
O ok dis nice van jou.
Hehe,,owky kwl jawh bjah weird ekt juw op bbm ma het nog noiit gepratii** nj ngals ouwlik**
Hehehe jap. Dit sal dalk help as ek weet wie jy is. Ping my ;)
Ey,,,hu oud jy n waso bly jy??*
Op doe oomblik 19 en bly stil. Haha nee bloem
Ken so paar by naam !!
En dit is ?
Neee ek wiil weet wi ju se*ieste nigi
Weet jy wie is my nigies ooit ?????
Wii ju se*ieste nigi
Joh wil jy rerg weet !!!!! Flip glo my sy is hot !!!!
Ek gaan see toe!!! Liefde klerksdorp maar ek gaan nou eers pil n chill sweet dreamzzzz
Cherz for eers
Bwahahaha gan dai een gebruik vir future refrence!
Hahaha ok is legit
Lol klerksdorp weer hier is dit net ek of vra mense te veel uit oor jou love life? Lyk my jyt n klompi girlies of "poefters" op jou spoor
Dit lyk dalk net soo maar niks word realityd nie
Wats die weerdste sin wat j al gehoor of gesien het?
N meisie wat se sy is lief vir my of wag dit het nognie gebeur nie uhmmm nu mut ek eers dink
Beskruif jou sussie( die oudste 1)
Jonk dronk en ongelooflik kienkie. Hahahahaha
Ek worry ni of klerksdorp weg gegee het j se vra enige iets! ;) ag but we love you 2 much ne! En by the way, my system is cleared goeie 3 ure "gemediteer" lol
Hahahahaha fancy woorde vir porselein scooter ry
As jy kon kies wie sal jy jou meisie maak
As dit net soo gewerk het. Maar dit doeni neh
Hmmmm dink oOk soo :p xxx
Hahaha maar ek gaan ge motivate mut word.
Ek be_Lowe JOU, jy huf NiE TE warrie oor wa ek JOU Qhoo.me adres gekry ni ,,, & ek neem MaaR aan JOU koffie iS lekker :) diS waT jy VI my gese Ó‡et :p
Uhm ek dink die beste sal wees as jy maar net mut self proe
Haai , Mar_jean ... DiS JOU "storker" ;) (soo iets) ... Omw Ӈet NiE gedink ЄK Saℓ JOU Qhoo.me adres ding kry ni ... MaaR ЄK Ӈet :) w°̩l net se Jÿ iS Diϱ PeRsOoN waT Diϱ lekkerste koffie ooit maak ;)
Hahahahahaha nu is ek by. Btw hoe weet jy hoe my koFfie proe ????? En Waar jy my qooh me gekry. Vra alles goeie vra
Haha j weet dt hahahaha mnr fifield Carmenkosie94
Eks net sooooo goed. Of dis seke wat mense vi my se om beter te voel.
So as j dan eintlik ni skaam isi... Like j dan iemand? Haha
Hahaha lmga ek weet wi dit is neh leon ????
Haha j se altyd j is
Hahaha ek dun neh.
Hoekom is j so skaam?
Waar is ek skaam ???????
Wane kom jy weer klerksdorp toe se*y?
As ek n kaans kry om klerksdorp toe te gaan sal. Ek. En dit help nie veel nie want ek weet wi dit gevra het. Die woord klerksdorp het dit weg gegee
So van wie hou en wie is sy
Wens ek het ook geweet. Want op die ooblik gaan alles nie my kant nie. So ja
Van wie hou jy en is julle saam?? neLlaQi17
DAar is iemand. Maar nee nogni
Ek like ju al heavy lank voel jy die selfde?
Kyk ek kani so se nie. Want ek weti wie die is wat die vraag gevra het nie
Hierdie is n "Ja" of " Fok ja" vraag. Heinru is n masjien by die gym, en jou rol model. Wens jy, jy kon soos hy lyk?
Hahahahahaha lol. Ek sal ju n \" Fok Ja \" gee
Is jy nog lief vi my ??*
Ja altyd
Wie is jou beste vriend?
Nee nee wies jou beste vriend?
Hey so wat is aan die gang tussen jou en bibi
.
Ek kan nie help om dit te sê nie, maar jy is regtig se*y...
Hahaha. Rerg. Belowe
Dink jy aan joself as plat op di aarde?
Ek is seker
Kan jy dans?
Ek dink ni si ni ?
Lees die eerste 3 goed dan sal jy minder deurmekaar wees
Ok
Ja vertel my wat dit was? Jy moes uit find wie vra jou wat
Wie wat waar hoenu ek is deurmekaar
Het jy al van die goed uit gevind?
Ja ek het wil jy weet wat was die antwoord? Wat moes ek uitvind ?
Raak jy nie moeg om$ die ding die heeltyd te antwoord nie!!!*
Glad nie ! Dit raak interesant en mens probeer uitvind of rai wie net dit kon vra so. Nope glad nie
Do you like cheese? :p
Well ? Yes. Yes I do.
Dis DarkNinja.......een vraag......?????as jy kon enige iemand op aarde kies om jou meisie te wees....wie sal dit wees......?
Weet jy wat as dit net so gewerk het dan sou ek. Maar ek soek n leke lyfie en n meisie wat n goeie persoonlikheid het. En ek hetie geweet ek ken n ninja ni
Jy se ek moet mar iets vra nou vra ek mar iets?
Nou wat is die ietsie wat jy wil vra ?
Het jy al dagga gerook???? Soos popeye pyp soou rook????
Nee nog nie een keer nie! en ek wil ook nie want dis net nie reg nie !
Wane kry ek eendag my sims game terug
Mut ek hom pos ?
Vwhj
Watse vraag is dit nu ?
Watse kleur gan jy matriek afskeid toe dra?
Miskien n blou
You're gay? XoX
No I'm not gay
Who do you like?
I like u ;)
Wat behels die GAME? En wats my prys? Hmmm
Jy moet maar na my toe kom dan kan ons kyk wat dit behels en jou prys kan wees.
O genade hoe VAT mense jou ngl oor die ding?
Glo my jy wil nie weet nie rerg jy wil ni
Is jy lief vir my ??????????????????????????
Hkm
ElLooO ... DasO ..... Ek Wil neT gUw hOoR waT diNk jHy vaN nOleNe fOuriE ???? *
Dink nie van haar nie
Nou se my nou met wie gaan jy na jou matriek afskeid toe? En moenie se jy gani gan nie jy kani sulke goed mis nie, as j wil sal ek dan eerder saam jou gaan, S
WEti maar wi dit nu
Wie ever gese ht ek is popeye se nigh uhm jy praat stront en ek is raymond se nig en mar-jean is aan die ander helfde so.........*Van CHANELLE
Hahaha lo se hulle!!!!
Lol dis mos jy wat die move moet maak nie die meisies nie!
Kani skaak spEel ni so weti wate move om te maak ni
Joeh maa jy is mos hoog in aanvraag! Hoe de he'll is jy dan nog single????
Raai wat ek weet self nie hoor !!!!!!!
Nee ek praat somer met ju en voor almal of is j skaam?????
Nee wat ni somer ni ons kan seke hi praat.
Jahp ek meen ek is mooi en ek het n leka lyf ek perfek vir ju
Ok praat met my op bbm !!!
Of we'll ek altans raymond se nig ma ek wil ju date wees!!!!!*
Wil jy rerg my date wees ???????? ;)
Chanelle ju nigie ek wil ju date wees
Nie geweet jy my nig nie
I wana be your date
Ok wi jy dan
*Like jo!!!!!!*** :);)
Like jo ok ping my !!! ;)
Nee my bra ek ken ju en ju neuf n stouter gat as j sy ju stout wes is sy soet wes hy n mal kak haha sy kop is bevok
Tru tru
Hkm is ju neuf raymond so vuil en stout gat en j isi
Jy ken my seke dan nie dis hoekom jy dit vra
Wat om te vra?
Net wat jy wil
Thanks vir die legend kuier !! Was die lekkerste een van die jaar sover, hoop jy gaan weer n paar vir ons gooi, night bro
Ag dankie ons mut maar ons kuier in die tuin
Haha ek is 'n sixer en jy ken my*!!
Rerg ken ek jou
Sal j mt sixers uit gaan??
As sy oulik is hoekom nie
I love you
Thank u and who are u ?
Ek sien hier is meisies wat belang stel in jou hahahahaha!!!
En wie is dit nogals
Kaaaaaaaaaan.....EK......JOU....reraggggggggg.......iets vra???? ;)......hmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmm?????????????????????????????????????????????????????????????????.................................................................
JjjjjJjjjjjjjjjjjjjjjjjYyyyyyyyYyyyyyyyyyyyyyyY magggggggggg maaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaar!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!;) ;) ;) ;) :) ;) ;) ;) ;)
Kan ek jou "RêRåg" iets vra?
Jy mag maar vra !
Kan ek jou RêRUG iets vra?
Jap
Kan ek jou "RêRåg" iets vra?
Jy kan rerag
Kan ek jou "rrrêrug" iets vra?
Jy kan maar
JaAaaaa seuna!!! My ou 2 ling!!! Haha amper weer skool!! :\
Yes my broeder !!!! En ja amper wee skool maar ons het darm nie meer lank oor nie!
Se my is jy nie mee lief vir my nie ??*
Mut ek wees
Se jy eks bang huh? Sal jou mos moet rol seuna hahaha
Nu moet ek ees dink vir wie ek dit gese het en ja jy is seke wie okal jy is dink net ryno sal so iets se
Is jy nie meer lief vi my nie my liefie ??*
Hkm. Se jyso
Jisi popie die girls tjaaf jo omtrent, wane begin die skool? Sasha
16de
Saam wie gan jy matriek afskeid toe?????????????
Wie okal saam my wil gaan. En hkm al die ?????????
Hey uhm...Wil jw ni se wi ek ni,mar ek is soos mal oor jw en ja ek dink elke dag aan jw en ek whoor dar is n paar sixers wat mal is oor jw !!*wel ek is ook n sixer mar ja ek is nogals skaam,Mar ek rrg mal oor jw !!*
O ok
Sal jy my onthou oor n dag ......sal jy my onthou oor n week.....sal jy my onthou oor n maand...sal jy my onthou oor n jaar....antwoord my asb ek wil weet!!!!???
Ja ek sal jou altyd onthou !!!!
Wie is jou fav vrouens in jo fam top 5
Al my tanies is great
Hey .......Hey jy sal my dalk ni onthu ni ma ek sal grag wil he ons mut meer op bbm chat*!!!!*
Nu begin dan weet ek wi jy
Ag my boetie is j lief vir my ook darm
Hahaha al die pad
Nee nee se my some hieso** ;)
Ag asb ek vra moi !!!!!!!
HahA* jyti juis my vraag geantwoord ni* »want some manet HaHa« SooOooooO???
Lol ok vra my op BBM dan kan ek jou mos n goeie antw gee ;)
Enige gal in fhp MaTrIeK wie jy soos defnitly su date en wie HahA*???
Goeie vraag. Dit sou maklik wees as ek net nie so skaam is nie en hoekom juis in matriek ????
Se my is jy liefe my??
Is jy liefe my ???
Wie is die 5 mooiste meisies op jou bbm?
Chanelle. Mel. Liandrie. Marne. En ja weti wi kan ek nog se ni wil nie laat hul uit voel ni
Wil net vir jou se jy is een van die beste fokken vriende wat mens vir kan vra, always got your back man, maar jah, ek moet jou iets vra, soooooo het jy lekker koerante afgelewer? Hahahahahahaha
Ag dankie man en ja dit is mos altyd leke om vroeg optestaan en koerante af te lewer
Hi!!!!!!!!!!!!
Hai !!!!!!!!!!!!!
Did you know you can coment on the stuff you ask?
.
VIEW MORE