profile img

Nico

pottie.nico

Ask me anything you like anonymously

49 Replies

Ey

Ey

pottie.nico replied 1318 days ago

Hi 😏

Hi

pottie.nico replied 1799 days ago

Wats jou planne vir volgende jaar x

Wel ek wil baie graag verder rugby speel in my lewe so ek gaan die jaar gebruik om dit vir my moontlik te maak

pottie.nico replied 1849 days ago

hoekom is dit so moeilik om van mense vir wie jy lief was te vergeet☁️

Want mense voor wie jy lief is sal altyd n hou vas op jou hΓͺ en mense vir wie jy regtig lief is beteken baie en is baie baie special vir jou en ek dink persoonlik dat mens nie kan vergeet van mense waarvoor jy lief is nie want anders was dit nooit liefde nie maar moet nie vergeet nie daai mense is in jou lewe vir n rede want God het n plan😁πŸ”₯

pottie.nico replied 1903 days ago

Meisies met die mooiste harte ? πŸ€”

Daar is so baie en ek dink elke meisie het n mooi hart dit vat net iemand special om dit uit hulle uit te kry😁πŸ”₯

pottie.nico replied 1904 days ago 2

Have you ever been on a bus trip where a group of girls kept complaining they need to pee?

Jaa ek was eintlik al πŸ˜‚πŸ˜‚

pottie.nico replied 1913 days ago

het jy iemand op die oog

Ek het πŸ™ˆπŸ™ˆ

pottie.nico replied 1913 days ago

Het jy n hond ?πŸ˜πŸ˜‚

JaπŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜

pottie.nico replied 1916 days ago

Hello Pottie😁

Hiii😁πŸ”₯

pottie.nico replied 1916 days ago

Is dit weird dat seuns vir hulle bors se clivich kyk?πŸ˜‚

Wel ek weet nie as jy n groot bors het het jy so πŸ˜‚πŸ˜‚

pottie.nico replied 1916 days ago

ek mis jou nogal.

Awww dis oulik Dm my asb ek wil weet wie jy is 😁😁

pottie.nico replied 1917 days ago

Gunsteling rugby speler πŸ‰

Wel ek het eintlik nogal baie maar dis nou Cheslin kolbe

pottie.nico replied 1919 days ago

Jy is n cool kind hoor😎 Al s*ck jy in poolπŸ˜‚

Nee jy wen my met cool wees hoor😎al het jy verloor teen my in poolπŸ˜‚πŸ˜‚πŸ˜

pottie.nico replied 1922 days ago

Wie is jou beste vriendinne in graad 11?

Charina, Christelli en Bejandri 😁πŸ”₯

pottie.nico replied 1922 days ago

Sommige mense is weird. Maar jou personlikheid is eerste klas!!!!

Awww dis nogal nice hoor dankie baie ek waardeer dit 😁πŸ”₯dm my dat ek kan weet wie jy is😱

pottie.nico replied 1922 days ago
VIEW MORE