Visit this profile later to see if your question was answered.
Moeilik met dit wat op die oomblik aangaan,maar stuur n boodskap dan maak ons planne
Ek weet nie waarvan jy praat nie🤔😂
Ek mis dit ook,maar nie die werk nie😬
Daar is nie n siel nie
Ook maar die enigste ding wat ek mis
😂Eks verveeld🙈
Daar is net 3/2 meisies vir wie ek sal gaan👍
End the game and end the relationship, there's no way she learned that on her own😂
Argue with her😉
A clean browser history is a dirty browser history😂🤷♂️
😂Jy dan nou jaloers?🤔
Stuur n boodskap dan kan ons praat of kom ons video call sommer ek like dit die afgelope dae doen
Ek het nie favourites nie😉
I'm trying to be Great.Not good
Please don't flirt with me,I'm not tryna cheat cheat on my crush who don't like me😐😂
Every girl ain't replaceable bro...
If that girl motivates you to do better, she's a keeper...
As jy dalk my n boodskap stuur kan ons praat of se net jou naam
😂Gelukkig is ek nie n ManU nie😉
Daar het so baie my getref ne...
Jisso😂kon daai eerste week nie eers pouse kos geeet het nie😅
Day one😘😂lurker😅
Eyto😂wies jy stuur n boodskap
Vra my liewers in persoon😉of stuur n boodskap
Sulke dinge moet gebeur,dit is wat mens as persoon sterker maak😉en ja SA het goed gespeel
Want ons moet in die hitte leer😫darm is dit die laastes vir die jaar
Guess who's back, back again😉
Nee watse houding😉jy hate maar net
Altyd keen om nuwe vriende te maak👍
Wat gebeur dinsdag?
Dink nie dit sal veel help nie😂smeer deepheat aan😉dit help
Okay....waggou, as jy n seun is eks nie gay nie so hou maar verby
As jy n meisie is hoekom kyk jy my hol😂ek weet dis alles waaroor jy droom nee ek joke net maar neee....
Nie eintlik nie fokus maar nou eers op my rugby, is nou belangriker❤️
Dan moet jy maar aan hou smaak jong😂
My in persoon vra📲
Dis maar net die Here wat so goed is
My Pb by elke een
100--(10.9)
200--(22.8)
400--weet nie😅
400mH--(57.50)
Jammer om jou teleur te stel maar my ma het net een kind😂
"There is no glory at practice, but without practice there is no glory"
Het teveel kan nie mense uitsonder nie
Al wat ek kan se begin by die basics,wees kalm die res sal van self kom💢
Dis met wie ek die closeste is
Gr8--Skye
Gr9--Jodi
Gr10--Jana
Gr11--Lene
Gr12--Rene
17 and still going...alreeds verjaar💧
Jy kan probeer, maar eks nie goed in reply nie😂
Moet nie hate nie hualah😂
Nog altyd vriende, was nog altyd?
Old song, but still catchy😉
8 maande gevibe en 3 in verhouding
Botter ja eks mos n mens😂
Ek dink nie ons twee is vriende nie ne?😂🤔
Nah things just wasn't meant to be?
Ek weet nie eintlik wie jy is nie?
? ? ?
Laat ek bietjie hoor wies die seker dame??
Is meestal by Leighthan en Marlon maar loop baie rond ook
Die tak is an heuwig bruh!!!
Het op laerskool gespeel....maar dink nie ek sal weer nie.Rugby leer my net baie goed wat ek dink hokkie nie sal kan nie en die span is net finominaal en aan mekaar geheg daar is n bond van liefde wat ek nog nooit gesien het nie❤️
Het nogals baie....meer spesifiek?
Gaan fisio toe?
Ja jy weet dan?moet ek sommer eerste prt
Charlie Hofmeyr?⚪
n Baie interessante mens?
Watse besering het jy?
Moet seker jy wees?
Om eerlik te wees jys nie die eerste een wat my die vraag gevra het nie.Nee kyk ons het niks aan nie soos ons net goeie vriende. Al hoekom ons pouses bymekaar is ek help haar met n ou...
Really don't know why life's like that.But sometimes things work out differently tho...
N plek en n tyd dan is ek daar
Eish?het ek dan nie nog vandag gespeel nie?
Not really but let's go with that
Everyone are pretty in their own way?
Ek is nie gepla met die mense om my nie fokus net op jouself
Yeah I'm single?
Daar is meer as 5?
Daar is baie om eerlik te wees, moet meer spesifiek wees
Geen spesifieke volgorde nie
Lisa
Kristen
Lene
Dis met wie ek meeste prt
Nee, nie eers naby nie?