Visit this profile later to see if your question was answered.
skuins oorkant voorpos ?
mutual feelings, communication, dedication and most of all trust. ?
??
ek sal probeer
want dit is wie ek is, ek gee alles of niks.
Ek sal nooit nie ❤️ eks bly jy ondersteun dit ook!
Ek het my oefen mat saam gebring so ek oefen elke dag so biekie in my kamer hier by die see.. en dan wanneer ek kans kry draf ek ?
ggaawwsshh dit maak my dag! ???
awhhh! vreeslik baie dankie ❤️ ek is seker jy is ook!
Die Here het ons so gemaak dat drukkies lei tot langer drukkies en dan soentjies dan vry en dan $exuele aktiviteite.. en daar is niks fout daarmee nie... Jesus het ons so gemaak sodat ons n "gom" sal vorm met die ander persoon wat ons gaan TROU !
so om jou vraag te antwoord ja ek was al en dis heel normaal.. Maar wanneer jy weet die situasie is besig om te lei na meer as soen en druk dat mens jou van die situasie af elimineer om dinge te verhoed wat jy nie noodwendig wou/sou doen nie en sal oor spuit wees vir die res van jou lewe,omrede jy n bond met n persoon gevorm het wat nie bedoel was vir jou nie
meenend $exuele omgang ?... as jy dit bedoel.. nee ek het nie ?? dis wat my seëlring simboliseer. Daai dinge is vir my trou dag ..
awwhhh ?? dis vreeslik oulik van jou ❤️!
ek sal nooit vir enige iemand verander behalwe Jesus nie ?. Ek waardeer jou woorde vreeslik baie.. ek weet nou nie wie jy is nie maar ek is seker ek kan dieselfde van jou ook sê! ?
Jip, ek ken haar nou nie SO goed nie.. sys maar altyd reedelik stil en lyk soos n skaam meisie... maar verder is sy baie oulik.. glimlag altyd en altyd gewillig om te gesels ?
aahh Werriiiees! mis jou ook jong!
as jy selfrespek en die vermoë om vir jouself op te staan defenieër as n ego, dan ja, dan het ek n vreeslike groot ego ?
Want dis nie vir my nie ?
?baie dankiiieee ❤️?
Awhh! baie dankie, ek dink almal moet dit eintlik doen! ek voel ons generasie is maklik om vingers te lig en aantuigings te maak oor wat die Bybel so kamakastig sê maar bitter min mense weet regtig wat WERKLIK in die Bybel geskryf staan, waar dit geskrywe is en wat werklik reg en verkeerd is ?.
Dit bygesê as ons kennis van die Bybel so goor is...wat sê dit van ons geloof en ons leefstyl... gaan ons werklik gered word as ons nie eers weet wat werklik verkeerd is nie...
kap ?? wat van jy fokus op jou eie lewe ? en vermy my as ek jou dan so vreeslik irreteer ?
Ek en Franco is wel saam maar ons lewe ons eie lewens en ons is ons eie mense. Hou op hom assosieer met dinge wat EK doen. Hy is sy eie individu .
Ek het nie rerig n spesifike paar woorde waarvolgens ek lewe nie.. maar iets wat my nog altyd op die pad gehou het is : sou Jesus hou van wat ek nou doen? of die mense om my? ... en ek sal myself altyd herinner dat : ek is nie in beheer van my situasies nie maar wel my optredes en hoe ek reageer, definieer die persoon wat ek is ?♀️.
defenintief ?, vreeslik baie dankie vir die ! dit beteken baie vir my! rerig!
Ek het nie rerig n spesifike persoon na wie ek op kyk nie... maar al my waardes en standaarde is defenintief Jesus wat my insperasie is ❤️
body goals gewys is dit Anllela Sagra (my gym insperasie) en fitness gewys is dit Blogilates.. voor ek nog begin gym het het ek altyd haar youtube videos gevolg by die huis in my kamer... my basis spiere is opgebou deur haar oefeninge!
dit is my plan vir 2020, ek wil graag n endokrienoloog word, maar ek sal slegs my lewe begin nadat my kennis oor die bybel standvastig is!
??
Afbrekende jokes is laag ?.
nee ?.
?oh yes ? preach ??... baie dankie ?
8?
Jip exactly, uitgevang ek vra heeldag myself vrae ???? al wat ek gaan sê is : Woordeboek.
The definition of a hypocrite is a person who pretends to have certain beliefs, attitudes or feelings when they really do not. An example of a hypocrite is a person who says they care about the environment, but are constantly littering.
hoe op aarde vra mens iets vir jouself?? my lewe is nou rerig nie so boring dat ek n qooh.me account sal oop maak net om myself vrae te vra nie ??
awwhh ♥️ ? dankie baie ? dis baie oulik van jou! ek waardeer dit!
nope
het ek ń volgeling ?.
Awhhhh! ✝️ Ek is so bly mense kan sien ek leef in die naam van Jesus! Here Jesus is my my toevlug, my begin, my hede en my einde aan Hom gee ek alle eer ??
? take a tissue
ek het geen idee nie, ek wet nie ek stel nie rerig belang om hulle reg te help nie.. my en sy verhouding het niks met niemand uit te waai nie.. dis tussen die Here ek en hy... wie ookal dit nie support nie is net jaloers op ons geluk ♥️
Ek raak gewoonlik bloated as ek wit brood of gas koeldrank drink..so ek vermy dit. Probeer nie teveel lug sluk of gas koeldrank drink nie.. bloating is agv slegte eet gewoontes.. as jy gesonder gaan eet sal jy nie boated voel nie.. message my as jy belangstel om gesonder eet gewoontes aan te leer en jou ideale gewig te bereik...
nope ? but if ever... you take a hand of toilet paper and stuff it in the toilet before going (it absorbs all noise) ?
Ek doen nie dit nie x??
? agh oulik! ek stem saam ?... ek is baie gelukkig ? dankie jy... wie ookal jy is ? !
Geen probleem ✔️
Oh yes! Thats what I'm doing ? dankie vir die support! dis baie oulik van jou ?
? So verskil mense maar jong.. elkeen is unieke individue
Nee ons het nie, jy het geen idee waaroor ons verhouding gaan nie! As n man jou lief het, SAL hy vir jou WAG!
Jip jy is 100 persent verkeerd ?.
Jip ?... ons kom al ñ lang langggg pad, hy is my eerste liefde van 3 jaar terug ? en as jy al ñ eerste liefde gehaad het sal jy verstaan ?
? hoe verduidelik ek nou dit?
heel moontlik Lewende Woord Brumeria ?, ek gaan die Bybel studeer. Nie gemik op beroeps gewys nie,maar net om my fondasie met die Here insluitend my kennis van die Bybel standvastig te vestig voor ek die res van my lewe begin.
Geen idee nie ?, maar hy't my eintlik nognie uitgevra nie...
ek sal niks hoef te doen nie, want dit sal nie gebeur nie. Ek weet my kêrel sal dit nie doen nie ?❤️
ek kan nie uitmaak wat jy probeer sê nie?
Ek het altyd gedieëet ❤️, ek was by n dieëetkundige.. mens leer aan hoe om gesonder te eet en jou kalorieë iname te versprei... Mens moet reg eet om goed te lyk... oefening aleen is nie genoeg nie ❤️
dm my
nope ❤️ nee dankie... ek gesels enige dag maar ek bepaal my by my eie sake, sleg praat is net so goed soos deel daarvan raak ??.
? oh yes ? preach!
Dis maar die mens se sondige natuur jong.
Go ahead no one's stopping you.
taal gebruik is biekie skraps neh! ek "druk" nie my boude uit nie ? jitte as enige iemand weet hoe n mens dit kan doen se my ook! ?
Ongelukkig is ek 5dae n week in die gym en my boude is ALS behalwe "fake". Die jaloesie vreet jou op van binne lyk dit my.Gelukkig leer ek by Jesus om te vergewe... as jy dalk sleg voel oor jou eie lyf is jy welkom om my te dm vir n paar Gluteus Maximus, Gluteus Medius, Gluteus Minimus en Hammy trigger workouts.
maar ek mis jou meer ?❤️
verseker ❤️
Nee dankie, net so vinnig sal jy geblokkeer word ?.
@stefnie_van_wyk
hoe sal jy weet ?
wat is dit?
defenintief 10, ek is besig op qooh. me en ek moet Chemie leer, ek het nognie my handboeke in gegee nie en ek eet my nagereg voor ek my kos eet ?
A #NoBraDayIsEveryday
wat nog altyd aan gaan ?
Jinne ek ken hom al so lank ?baie goeie vriend! Hys n gesellige mensie, altyd lekker om saam hom te kuier! ?
? Jealously makes people nasty neh ?... ❤️Ek waardeer dit so baie! dankie Zan ?.
Ek sal nie ?... ek soen nie iemand teensy ek n potensiele verhouding met die persoon kan in sien nie ?.
Almal is mooi op hulle eie manier ?
Daar is n hele paar, ek hou nie van kies nie.. elke persoon is cool op hulle eie.. ek voel net mens kan nie een persoon met n ander vergelyk nie ?
hy was nie my kerel nie... scroll so biekie af?
awwhhh ?❤️
taken ?
baie dankie! ?
hy is super lojaal teenoor die mense wat hy lief het ❤️, hy het n hart van omgee, hy is net al deur baie en sien drink as die uitweg vir die pyn... hy het iemand nodig in sy lewe wat hom kan lei ❤️(Weg van die drank af)... hom kan lief he en waardeer soos hy hulle altyd doen!
Hy het n bloed sussie en het baie respek vir meisies...
een ding is verseker hy sal jou soos n prinses hanteer en beskerm maak nie saak wat nie ❤️
die vraag is eerder wanneer mis ek hom nie
Dit het geruik soos vis ? so ek het nie eens geproe nie ?
Chhaanndelliinnneee ❤?
Jy's so oullikkk ! Keep up the hard work babe ❤?
Dis oulik !?
Lang storie kort nee ..
Jong die Here het n snaakse manier om mens te laat besef as jy nie vir iemand bedoel is nie .
Ek het seker die wind en weer gebring , maar ek leer hom om sy syle te span om te vaar na waters gemaak vir sy boot .
Ek gaan nie sy tyd mors , met sy gevoelens speel ,hom aan n lyntjie hou en met valse woorde hom false hoop gee as ek besef het ons is nie gemaak vir mekaar nie .
Hy weet ek is daar vir hom as hy my nodig het , ek sal altyd omgee vir hom .
Baie dankie ! ? ... Ek's altyd gewillig om nuwe mense te leer ken ?
As ek geweet het wie jy is , sou ek geweet het of ek ook dalk verlief op jou is .
Hellooo ? awwhhhh ? jis jy verstaan nie hoe mis ek jou ook nie ❤ julle almal !
Sê die een wat soos n top model en actress lyk ??❤
Lief jou meer , kosbare meisie ❤
Sê my wie jy is
en ek sê jou
of ek jou ook dalk
mis ? .
Hectic ?❤ maar op dieselfde tyd beter as wat ek verwag het ?
As jy moet wonder daaroor is dit beter om vriende te bly ... as dit die regte een is sal jy nie twyfel oor n verhouding nie .
Anders vat dit eers rustig tot jy verseker weet wat jy wil hê ..
I am not married am I ?
Also ,you can definitely not eat food that has already been eaten , dunderhead . Next time think of a less stupid metaphor . Comparing any women to a helping of food is utterly low .
With the morals you have , Good luck finding a partner ey !
@stefnie_van_wyk
awwhhh die het my dag gemaakkkk ! baiiiee dankie :,( . DM my asseblief x
Verseker , ek sal na enige ander skool se matriek afskeid toe gaan , as ek gevra word ?
Myself ? , what started out as a dream became my hobby .
GLADNIE ? ek was my hele laerskool loopbaan , tot graad 9 toe baie oorgewig .. ek was vreeslik geboelie oor my uiterlike . So verskoon my as ek trots is op my lyf wat ek gebou het deur ontelbare trane , sweet en uithouvermoë .
Ek sal op sit net wat ek wil , if you don't like it unfollow my ? ...
As jy dalk my hele storie geken het sou jy verstaan ? .
Daar is so baie ❤
Awwhhh baie dankie ❤ ek's seker jy is ook !
Dis n sensitiewe saak .
Taal ? . Hy is nie my ex nie , ons was nooit saam nie . Ek glo nie stories tot ek dit self gesien het nie ... jy moet ook nie .
As dit waar is , is ek jammer hy het so agteruitgegaan , dis hartseer .
Ek sal ń maagd bly tot die dag wat my pa my oorgee aan my MAN .
Betaal ✅
Rok ✅
Make-up ✅
Skoene ❌
Hare ❌
Date ❌
Kar ❌
Jip , saam my klein nefie ?
hoekom is jy so oulik ?
To love ❤ , God taught me that .
Awhh baie dankie ! Ek waardeer dit so baie ! ⭐
Jong ek moet se om my eie musiek te luister motiveer my baie ... kry musiek wat jou op kikker ❤ .. ek sal voor ek gaan gym.. as ek aantrek al my musiek begin speel sodat ek heavy pumped is teen die tyd wat ek gaan gym ? en dan natuurlik Gaiinnss ❤ sodra jy veranderinge begin sien in jou lyf en sien jy kan swaarder gewigte optel dan voel jy ook elke keer net meer gemotiveerd ?