Visit this profile later to see if your question was answered.
Nee jy kan nie😹 kry n lewe
Awww baie baie dankii❤️❤️ Dm my asb
Awww x baie dankii😥❤ dm my asb
Sy was net kwaad vir my gewees oor iets maar ons is nou weer fine
Ek en denica was al lank vriendinne nog voordat keagan in die prentjie was so yeah
😂😂 eks bly jy dink so... ek is vriendinne met Denica want sy is n ware vriendin, ons is al n rukkie vriendinne maar ons het die laaste ruk net baie close geraak x nie dat dit enige iets met jou te doen het ni tho
Dm?
Thank you x
Oh oke
Wat moet ek bring😹
Jy maak ni sin ni
Wow jy kan beter doen as dit
Voel jy nou beter... sal vir jou bid
Aww ❤️❤️ Di is cute baie dankii x dm my asbb❤️❤️
Ek het iemand van wie ek hou x maar jy kan my maar dm x
I don’t know what to say
Baie dankiie x dm my
Lekke bang kan dit ni eers vir my in my gesig kom se nie, kruip eerder agter n skermpie weg😹😹😹
Zunique is nog vriende met my met n rede want eks n ware vriendin en my vriende wat ek oorhet judge my nie oor enige iets nie want hulle is decent mense
Ek hardloop nie agter hom aan nie 😹
Net vriende
Going to visit my friends especially my best friend
megxn_r
Thank you
Zunique ❤️
Ons is net vriende
ons is nie iets nie net baie goeie vriende maar dankii tho x ❤️😊
My best friend
No
Ons is vriende
I had 2... Chanell and Veronique
Luisterr nou mooi sy is ni n slet nii soo ek stel voor jy hou jou mond van haar af sy is een van my baie goeie vriendinne... dm my ohh wag jy is te bang en kinderagtig om dit te doen want jy kruip mos agter n skermpie weg word groot en kry n lewe 😹😹
Baie dankii beteken rrg baiieee 💞
Eerstens lara wie?? En tweedens almal verdien om te lewe almal is met n rede op die aarde gesit en jy het geen reg om te se iemand verdien nie om te lewe ni so dm my sal graag wil weet van watse lara jy prt
Nee ek weet nie vra haar
Baie dankii vir die kommentaar maar dit staar my glad nie aan ni😂
Uhmm ons kan seke x
Brandon wie x
Ahh jhy is soo cute dankii vir die x dm my asbb
Ek weni waars hy nie
dit beteken baie vir my x ❤️ Dm my asb
Dankiie dis mense soos jhy wat ek in my lewe nodig het x
Baie dankiie dit beteken baie vir my x dm my asb
Ek vra myself daai selle vraag ek was nog net goed vir almal gewees ek het soo baie mense wat daarvan kan getuig gaan vra my beste vriendin veronique gaan vra my ou gaann vra almal saam wi ek kuier
Omss julle almal is kinderagtig los my uit julle het ni die feite ni
Ek is in ene soo ek dink ek weet maar dankie vir jou opinie
Uhmm oky eerstens hou op agter n skerm wegkruip ons speel ni wegkruipertjie ni hoor 😂 tweedens ek gebruik hom glad ni ek like hom rrg so kry jou feite reg 👌🏻 Derdens ek is nie n meisie wat rondslaap net sodat ouens by my sal bly ni hoor ek het beter goed om met my tyd te doen🙄 vierdens wat het my lewe enigsins iets met jou te doen🤔 so hou op agter n skerm weg kruip en kom se dit in my gesig vir my
Omss rrgg waar julle almal is kinderagtig ek het ni van CK gehou ni so kry julle feite reg en dit was sewe maande terug wat ek hom even gesien het soo jha gaan pla iemand anders
Noo
Ek is my ma se soetse kind
Ons is vriende
Hulle almal irriteer my en ek irriteer hulle maar dis hoe ons is ek is lief vir hulle almal ewe veel... ek is die liefste voor vir my neste vriendin maar na haar in di ry is dit my weirdoo maaitjies by Overkruin ek is baie lief vir hulle
Vriende of vriendinne
Wi is jy?
My eerste liefde
Veronique
Wtff noo
Ek weet hy doen dit was nie maklik vir my gewees om hom te gelos het nie hoor dit was net soo moeilik vir my gewees... Die probleem is hy bly te ver ons sien mekaar soos mooit nie dis hkm ek hom gelos het
megxn_r
Ons is uit
Ek het nie een nie
Een van my vriendinne se vriende