Visit this profile later to see if your question was answered.
Hey heyyy!! ✌️?
My wallet? and my Lip-Ice?
Ek is seker dit sal *?
??? ek werk maar nog daaraan, maar ja! *? Thanx Nig, selfde daar!! *❤️
Sitting in grade 5 ?
Hahaha ek kan mos nie? ?
Ohh.. Ai shame!! *?
Haha nee ek ? niemand o olie oomblik nie... Maar daar is wel so 1 of 2 meisies wat redelik uitstaan ***??
As ek nie weet waar ek met iemand staan nie! *?
Hahaha... ?Praat jy nou van jouself of van 'n vriendin? ??
Ons sal maar wag en kyk, ek is nie baie haastig om te kap nie *
Haha, sê net wie "ons meisies" is, dan reël ons iets *!! ✌️??
RSA ??
FRANCE ??
?? ag dankie*... Ek is seker jy is ook amazing ??
Ja dit doen nogal neh *! ?
Dit is nogal iets! *
Ek is nie heeltemal seker nie ?**haha, maar lyk dit so? ? ??
Sy moet nog net my aas byt * ek strike nie elke vis wat byt nie, ek soek die trofee *! ??
Haha ek dink daar is te veel om te noem!! Jy gaan lank lees as ek almal noem*???
Ja sy was in die vakansie saam met my by Ebenezer vir 'n dag of 2 ....
En nee, niks gaan aan tussen ons nie... Sy is net my vriendin ?
??
Ek ken nie meisies In PHS nie ***
Net so 5... Maar hulle is my vriendinne!
Ons is net goeie vriende *???
Maar sy is ongelooflik oulik** ?️
Well it is summer! *?
Ons sal maar moet sien na die vakansie **!
Haha daar is seker iemand ? ?? ek weet nie *!
Nou maar goed dan! ?
? ek weet nie ??
Vertel my maar?*
Well why not? ? hang net af wie dit is **
Ja, my slalom ski! ??
Toemaar, jy sit nie alleen in die bootjie nie ?? ek weet hoe jy voel!*
Haha nooo ?! not even half that !?
Does it matter? ?
Haha waarvan praat jy nou? ? ons het 'n boot ja!*?
Wel ek is nie heeldag, elke dag op qooh.me nie... ?So moet nie kwaai raak, as ek nie dadelik antwoord nie ? ?
Nou ja toe!! ???
Haha dit hang maar af van dag tot dag? ??
Ek nommer nie my pelle nie! ???
Partykeer voor mense wat ek nie ken nie ? maar oor die algemeen nee ?
Heyyy ** aangename kennis! ???
Ek is Renaldo van Rensburg ??
Hang af van wie jy praat! *??
Daar is nie 'n ouderdomsbeperking op vriendskap nie.. ?
Aangename kennis... Ek is Renaldo van Rensburg ?
Ek probeer maar so bietjie !* ??
Nee ek weet nie... Dit is nie regtig iets waaroor 'n mens praat nie? ? so i have no idea*
Weet nog nie of ek haar al ontmoet het nie! *
Ek het al sonder 'n broek rondgeloop met 'n onderbroek aan ?
Dit maak nie saak nie *! ?
Dit gaan oor wat binne aangaan ?
?? and where did you see my a$$!????
En hoe moet ek weet waar jy bly? ???
Haha... Dit hang maar af hoor! *??
Nou??? Maak 'n plan sodat ons mekaar kan leer ken?
Ek hou daarvan om nuwe mense te ontmoet ?️?
Nou dan maak 'n plan vir die vakansie ??
Haha aish...? wel my ouma verjaar vandag, en ek is seker my ouma het nie qoohme nie... So dt kan nie sy wees nie...
Ummm ? DM my net asseblief *! ?
Toemaar ek ook... ?
Hahaha... Nee ek grap.... Ek weet regtig nie wie dié is nie! ??
Ek is so jammer... Wanneer het jy verjaar?? Vandag?
Haha sy is een van my oulike vriendinne ??
Age is just a number! ?
Ummm...? Ek het met my sussie 'n deal gemaak, toe verloor ek die bet... En ek het gesê as ek verloor sal ek my hare kleur... En toe verloor ek wragtag? toe kleur my sussie my hare... Gelukkig is dt van daai goed wat uitwas! ??
Ja ek kan mos ruik wie die boodskap vir my stuur!* ???
Jy is anoniem ??
Frustrated! ? Tired ?
Ek is 17 jaar en 2 maande!*??
Of 376 200 min ?
Of 22 572 000 sekondes ?
Dis mal oud!!! ?
Hulle dra groot skoene! *???
Nou sy is vir jou 'n oulike meisie , hoor*! ??
Wel dit is mos 'n normale vraag om iemand te vra? ?
Hahaha ?jitte daai is 'n moeilike een *!
Seker so 7?
Ek moet sê alby... ? maar dt help nie iemand is mooi maar het 'n slegte persoonlikheid nie... Verstaan?
Altwee is verkeerd!
Size 10 of 11 !*
Why?? ?
Sportief gebou ! *
Hahaha ? why? *
I don't think so*! ???
Visserman!
Haha dit is darem beter as niks? ???
Uniek, net soos almal!! ?
No uwat, score jy my? **
Aitsa! haha ? nou hoekom se jy, jy is anders?
Hoekom gee jy my nie net 'n punt uit 10 nie? ?
Ummm 'n 5?... Jy moet darem aan jouself ook dink en nie so erg beïnvloed word van wat ander se / doen nie... ?? Dit moet 50 / 50 wees... ?Verstaan? ?
Pickup Lines is vir ouens wat Cheesy is! *??
Ahwg thankyou thankyou **???
??
Ek sal nie weet nie ? MAAR GrrrGa DANKIEEEE?☺️?
Cameron Diaz? Maar ongelukkig is sy bietjan ouer as ek?
Eugene... Maar jy hakkel nie in jou tik nie, so ek is nie seker of dt Eugene is nie?! ??
Hahaha ?? ja nee, ek het so gesien !*?
? vra haar! ? ek weni?
Laat ek jou eers net ontmoet ??
Ek dink ek weet wie jy is! ?? ek is net besig jy weet **
Haha ? okay? So maak 'n plan*??
Hahaha iemand (jy) is gepla met braaibroodjies! ?
Haha Aista... Ek hou van die manier hoe jy dink hoor ?
Okay, probeer iets uitwerk dan kyk ons of dt werk... ? maar ek twyfel!
Hulle skop agter, byt voor, trap onder, skuur aan die kant en gooi bo af... ?
Maar andersins is hulle oulike diere.. ?. Ek hou van hulle! ???
Oh etter ja nee kyk! ???