14
Replies
What happened to you , please enlighten me as well ?
Long story, just always be aware of your surroundings
Are you a Christian
Yess I am✝️
Is jy verloof
??jahh so ietsie?dis n promise ring?
Ek weet jy wil nie almal vertel nie, maar daar is baie meisies watdeur dieselfde gegaan het, jy IS n inspirasie en jy is sterk, dankie dat jy my ook deur my tyd gehelp my-Nix??❤️
NNNNNNIIIIIIIIIXXXXXXXXX vriendinnn???ek mis jouuuu my CutiePieKitsy??❤️ek sal jou altyd help?
Hoekom sing jy nie meer nie? Ek het jou laas week hoor sing en jou stem is net ???
Ek sing in die stort nog?? baie dankie!!
Jy weet nie wie ek is nie, maar jy is nogals n inspirasie, ek het gehoor wat al met jou gebeur het en net hoe jy mense motiveer en help, dankie
Helloo?jy sit n glimlag op my gesig vanaand, ek is bly ek kan hier en daar help en motiveer!✨
Jy is pragtig, hy beter jou goed hanteer✨❣️
Baie dankie, hy hanteer my soos n prinses???
Jy en Jason is die mooiste paartjie ooit, elke meisie se droom
Baiiii dankieee?hy is nogals n droom??❤️
Sal jy met my trou??
My babyQi jy hoef nie eers te vra nie?jy weet dis n ja??
Grade/age?
Grade 11 , turning 17
Who is the most famous person you have met?
Eks nie so cool nie??♀️
What is the worst decision you ever made?
Letting certain people in
Meisie jy en jou broer is BAIE mooi
Dankie ??❤️