Visit this profile later to see if your question was answered.
klink my dis waarvoor jy soek ..??
was een van my beste aande nog ??
Japie ? best way to end the year ?
n slet is iemand wat rondslaap en eks nog n virgin baie dankie x ??
bruh ek dink jy moet jou memory refresh ? want ek ken jou gladi ? dm my ???
to be honest i dont know the names of their songs but i'm always in the mood for some rock and roll ⚡️and who are you to call me pretentious ? if i was SO "pretentious" you wouldn't have any interest in my answer
dankie ?? die beteken baie ?⚡️
I'm living the highlife my friend ?
nee.
eks altyd seinig met my BerryJuice : deel nie graag nie ?
wies frances ?
250ml ☝?️☝? iemand het nie opgelet in gr5 wiskunde nie ?
dis regtig nie nodig dat jy jou oor my bekommer nie - liefie. Duidelik kort jou selfbeeld n bietjie werk want is dit regtig nodig om ander af te kraak sodat jy beter oor jouself kan voel ? ? spread some love iya
ek het ook my insecurities ☝?️ ek steek dit net weg want dis al hoe niemad dit teem my kan gebruik nie ? ek is jammer as my convidence jou intimideer x en daars n verskil tussen stry en vir jousef opkom iya ✋? an dalk moet jy gaan vir lees lesse want daar bo staan ASK me anything you want ??
se die een wat sy tyd mors om my uit te haal op qooh me ☝?️ jou opinie is n joke brah
who's James Leppan ?
ja juffrou my huiswerk is gedoen, ek het net my boek vergeet ??
iemand het my al gevra ? so hou op lui wees en scroll down ??
beachh please , I AM goals ? grappie xx thanks iya
as hulle ego groter as hul spiere is ?
as jy praat van die koshuis inspeksie dan het ek nuus vir jou liefie. Eks met NIKS gevang nie, want ek het NIKS VERKEERD GEDOEN NIE! So kry jou feite reg voor jy sulke aantuigings maak
? and all this time I thought only my mom thinks so ??? dankie noen
shoe dankie ek waardeer dit iya ❤️
defnentief n favourite ?
flippen nice ou ???? en ons kort n boattrip reunion
agg dankie dankie ???? ek tik net die eerste ding wat n in my kop opkom ?? sodra mens begin dink gee jy net n "fliterd" version van jou eie opinie wat dan actually "fake" is xx
why you soeking chat ?
soek jy my regter vuis of my linker vuis in jou gesig ?
sjoe maar jys griewelik ? en terwyl jy so besig is, vertel my nog n grappie ??
nou hou op so skaam wees ?☺️ ek het nie juis baie in common met skaam mense nie ??? dm my
soos my ma my altyd gese het : daars n tyd en plek vir als ???? of soos my dad my geleer het : mens moet altyd n balans handhaaf ??
dankie ??ek waardeer die kompliment maar dis nie hoe mens met n meisie praat nie al bedoel jy goed x dit wys net jyt geen respek vir meisies nie x maar weereens dankie vir die kompliment ?
ek het vyf ? en weeti hoeveel ny suster het nie ?
eerstens Mens spel sy naam piston, tweedens NEVER ASSUME wie se ek even een ou gesoen (afgak klink net kras) en laastens die snaakste ding... umhh : toe jy nie genooi was nie net soos jou ongevraagde kommentaar
daars nie eens n ou wat na my kant toe kyk nie, wat nog te se sulke sht try ?
dont know what you talking about but yes darlin im with you ??
ek verkies cuddless ?????
Dis iemand wat rondslaap by klomp mense en eks nog n virgin ?
There's two sode to every story so i guess there's two faces to every person ?
My liefste kaalvoet-weskus kind ?
Toe ek klein was het my ma n reel gehad gehad dan ona net een glas koeldrank n dag mag drink maar soveel water as wat jy wil ? maar ek het baie keer nog n glas skelms gaan ingooi so ja ek het al ?
Sal vi jou hard bat ? grap man x
Awe xx dm my asb ?moet nou weet hkm jy sulke feeling gekry het
No limits ?Ek sal die hele wereld saam hom travel
Defnentief jolla ?
dankie ? my enigste talent ?
Ek verdwyn nooit ?i have a fear of missing out ?
Ek geniet my tyd saam close vriendinne ?maak dit my nou n kuiergat ? ??
ek weet nie? kom kuier dan dan vra jy hulle ?
Niks kan eens met liefde vergelyk word nie ?
ek sou tag as ek wou ?
Dankie liefde ?
Hys n Nice ou ?
Net lekker as Jazz daar is ?
Too long ago to matter
Eks n eerlike mens en ek se altyd hoe ek voel ?
Nou volgende keer as jy my sie kom stel jouself voor?sien uit om jou te ontmoet
Ek doen regtig nie ?
En jou drome is groot
Die lig aan sit ?
Bruh jy kannie eens Velddrif spel nie
Tien teen een is jy reg ?
Hou jy van een terug ?
n great mensie wat lyk soos hazel grace ?