Visit this profile later to see if your question was answered.
uhm nee.
mooiste. ?
awh. ?
die is cute. x
verskil van persoon tot persoon - maar ek like dit nogal. ?
ek's bly jy't besef jy kan nie spel nie skat.
*obsess. ?
eww - nee dankie.
+ ek hou nie van huiswerk nie.
jinne maar jy maak dit moeilik. ?
is almal 'n keuse ? ?
ag jinne - jou komplimente is die heel beste , dit maak my dag elke dag. ??
ek's jammer , Maandag kry jy sommer 10. ?
ek's jammer , ek sal nie weer nie. ☹
lief vir jou Anna. ?
uhm dis 'n moeilike een , maar ek moet sê - 'n bosveld braai onder die sterre. ?
baie random vraag. ?
Zootropolis. ?
okay dankie , maar ek's okay. ?
dm my. ?
age nee , hoekom sê jy so ? ☹
young , dumb and broke. ??
as ek jou nie eers ken nie en nie weet wie jy is nie , hoe moet ek jou naam in 'n gesprek noem ? ?
ek weet nie eers wie jy is nie ? ?
jammer - ek bak nie koek nie.
nee dankie.
maar hoorie , is jy okay ? kort jy hulp ?
eerstens - daar het niks gebeur nie ? ons het koud gekry. ?
tweedens - wat maak dit aan jou saak ?
nope - nie fam nie , ons ouers is maar net vriende. ?
uhm , ons is seker maar vriende. ✌?
is daar 'n rede dat jy vra ? ?
oeh , defs 'n fav. ??
my liefde vir haar is wayyy te veel. ?
hoe wil jy my gelukkig maak as ek nie eers weet wie jy is nie ? ?
so dm my dalk ?
sorry hun - ek glo nie meer in hoërskool liefde nie.
maar ek is seker jy's 'n totale cutie wie iemand anders baie gelukkig gaan maak. ?
wat is liefde ? ?
biggg. ?
my liefde vir jou is way te veel. ek waardeer jou en alles wat jy vir my doen. ??
wel ek sal nou nie myself hot noem nie , maar ek is beslis nie fake nie. ?
so sê jy my ? ?
uhm hunny neh , ek glo nie ek's fake nie want dis 2 gesig.
en ek het net 1 gesig. ?
so nee ek is nie. ?
daai maak nie rerig sin nie , maar dis okay. ?
oeh , hy maak my happy. ??
te cute vir woorde. ?
ek is so bly hulle het weer bymekaar uitgekom. ♥
rerig , waar hoor jy dit ? ?
dis Sid neh ? ?
awh dankie love. ?
jy maak my dag. x
uhm dankie. ??
taila se oopbek soene in die oggende ,
en JB. ??
ek ken so paar mense in Lydenburg. ?
okayy ? ?
ek is myself. x
maar dankie vir die komplimente en advies. ?
dankie , ek waardeer sulke komplimente so baie. ?
geniet jou daggie. x
hoekom vra jy ?
gaan vra liewer vir google , dit sal jou beter kan antwoord as ek. ?
defs 'n fav. ??
jy ook coolcat. ??
aww noenoe. ☺
die is so cute , belowe. ?
dankie - jy't my aand gemaak. ?
ek het nie tyd vir jou negatiwiteit nie.
jy kon iets baie beter met jou tyd gedoen het as om my sleg te sê op qooh. ?
en as jy 'n probleem het daarmee sê dit vir my asseblief in my gesig dan sal ek met die grootste liefde jou uitlos.
ek het nie btches soos jy nodig in my lewe nie - okay ?
oh en btw , ek is OOR Marcel al soos 'n hele rukkie terug.
so gaan asseblief vir my gou weg ?
too much love for you. ?
ohhh , dit maak sin. ?
vreeslik baie dankie dan. ?
jammer ek het bietjie verkeerd verstaan. ?
asseblief kom sê dit vir my in my gesig ? ☺
dan sal jy dalk ook sien hoe lyk 'n slet beslis nie. ?
jy kan maar. ?
uhm nee , ek twyfel.
is jy ? ?
awh , baie dankie. ☺
jy's beautiful - remember that. ?
ek vind inspirasie by baie mense. ?
maar my ma is defs heel bo op die lys. ☺
al 'n hele rukkie terug. ?
vreeslik baie dankie. ?
ek is seker jy is ook een van my favs , en net so goed vir my. ?
awh baie baie dankie. ☺
die het soos my aand 10 keer beter gemaak , ek waardeer dit so baie. ?
liefde , liefde en net meer liefde vir jou. ?
dankie. ?
dis 'n jammerte ek gee nie om oor jou opinie van my nie.
kry net 'n lewe toe , en bly uit myne uit. ✌?
ek volg maar net jou voorbeeld. ?
het nog nie. ?
maar ek gaan seker iets doen saam iemand. ???
ek het nie regrets nie. ?
beste mens ooit. ?
ek is sooo lief vir my Nesli. ?
food. ?
het dit iets met jou uit te waai ? ?
okay cool kat. ?
'n paar mense noem my Marcel. ?
so hoe moet ek nou raai watter een is jy ? ?
hey vreemdeling. ✌?
ek is nie Marcel nie , ek is wel Rochelle. ?
maar ek is seker ek sal jou ook like as ek geweet het wie jy is. ?
miskien , miskien nie.
dm my dan vind jy uit. ?
wat van hom ?
hy's my maaitjie. ?
ek het baie. ?
wat bedoel jy ?
dm my. ☇
maar nie so lekker soos jy nie. ???
die antwoord is in die vraag. ??
wat is liefde ? ?
hoekom is jy so oulik ? ☺
dankie Saar. ?
maar jy bly nogsteeds mooier. ?
mooiste mense , amazing friends. ❤?
helo liefste. ❤
weet nie wie jy is nie, so dm my. ?
kom sê my in my gesig, ek dare jou.
ek is bly jy dink so, maar ek gee nie om oor jou opienie van my nie. ek is wie ek is.
en hoekom is jy anoniem, kom sê dit vir my in my gesig.
daar is 'n quote wat sê - praat maar agter my rug, maar kyk hoe seën God my in jou gesig.
Ja !?
Bergland. ?
Leon !
Baie, baie liefde vir jou. ❤
amazing.
Daar is nie woorde om te beskryf hoe lief ek vir my Leon is nie.
Sy is die sonskyn in my lewe. ☉❤
Dankie !
Jys beeldskoon. ?
Ja, my liefste skoonsussie. ❤
Waar begin ek ?
Sys 'n amazing vriendin met 'n groot hart.
Ek lief my Jannas baie baie. ??