Visit this profile later to see if your question was answered.
Yes, n amazing een☺️
Kos
Ummm.. watse plaas?
Vakansie
Onbeskryflik
Ek is bly
Een van die twee, nogi seker watse een nie?
Jys n groter idiot?
Nie my skuld jy kan nie koffie hanteer nie??
Dan moenie
Hulle punte, hulle geld, hoe belangrik hul ouers is, baie goed. Ek like net plein nie mense wat brah oor die algemeen nie
?
Wat in Desember gebeur bly in Desember
Nie wat ek van weet nie?
Ayee, dankie✌️
Ek stem ?
Sjoe?Nee jis ek weet nie
Jyy weeet
Kosss
Soveel data op Instagram mors?
Hoori ek weet nie van jou nie, maar tensy dit in persoon is, kan ek nie n rede sien om skaam te wees om met iemand te gesels nie??
Hoe kan jy my like as jy my beter wil leer ken?
Begin dalk deur met my te gesels??
Kos, ek soek kos
10??Umm
In geen spesifieke volgorde (soos altyd)
Nichola
Lihani
Zinnia
Lané
Loné
Jana
Lumé
Verder weet eki???
Baie dankie?
Hoe sal ek enige iets sleg kan dink??Ek se altyd: probeer, gaan jou verder kry as niks doen nie☝️
Vanaand was manet die beste movie weer
Daar is te veel, ontelbaar. Ek word elke dag geseën, hierdie jaar is alklaar vol seëninge, elke jaar meer as die vorige een. Ek is baie gelukkig in daardie sin, en dankbaar ook
Die lewe is te vol goed om een belangrikste aspek te he?
Familie, vriende, my toekoms
Ek like nice goed, maar nie in n manier dat dit al is wat ek oor omgee nie, almal is maar seker n bietjie?
Die wenspan
Natuurlik, ek is afrikaans
Ek het een vir elke mood, of soos 3 vir elke mood, ek luister te veel musiek?
Seker maar erens?
Want hoe kan mens so vroeg oo n vrydag al slaap??☝️
Geen
Want dis n pragtige dag en ek is in n vrolike bui
Ongelukkig is dit bietjie vêr van hier af??
Meisies
Hanf af wat jy bedoel by outyds of modern?
Iets gaan fliek tel nie vir my rerig as 'n date nie en uiteet is ook nie vir my soo wow nie
Ek sou se n piekniek, in die natuur, ideaal sou onder die sterre wees, met n lekker kombers vir as ons kla ge eet het om onder te le en gesels onder die sterre?
Blond is mooi??Hahaha hoekom nie altwee nie???
Dis vriendE, meervoud. Elkeen van hulle is op my instagram ??
As debonair's verewig vat met hulle delivery
Lykit so
So jys n kuier leier?
Dis moeilik om te verduidelik as jy nie weet hoe ek dit se nie?Ek gebruik dit as n tussenwerpsel, nie noodwendig soosin n "sussie" nie
Suster
Ferrari 488 Italia
As hulle op hulle foon is
Het al hierdie een ge antwoord?Onbeskryflik??
Iemand wat hou van lees?
Niks gehad daar om te doen nie?
Was nooit nie, ek het dit ge skip?
Hierdie is seker die stupidste "daily question" wat al gevra was
Jy sal gou moet se my lift ry more?
Wel dankie??Jy klink sommer soos n kwl persoon?☺️
Ag nee wat ek het n naam?
Ek joke?Dankie???
As ek weet waar in Pretoria?Dis nogal groot?
Niks ek is in n lekker bui?
Is it just me, or are these McDonald's pickup lines a bit.. cheesy??
Dis einlik n terrible joke?Maar dankie aye?
Ek like sterre ? dankie tho?
Yes want ek weet alles?Joke? ?
RAGE?
Ek het einlik nogsteeds geen idee wie dit is nie??kort meer clues, ek is sleg met sulke goed??
Ek is helemal single??
Stry
Planne maak
Slaap
Cooler as koos kombuis?
Dit het my nounet laat glimlag, dankie dat jy my so bietjie beter laat voel het☺️
Jy word waardeer?
Dis af Hayden yas asseblief tog?#PapsGou????
Mmhhh ek wonder wie dié is??
Asseblief netnou steel hulle hom?
Ek kort n Apple Watch⌚️?
Iron Man se suit☝️️Of dalj net sy krediet kaart??
#RuaalDieKuierLeier???
En hoe weet jy dit??
Oegh nee jy wili weet nie
Maar hoekom?
My beste pel se ek kan mense baie vinnig kwaad maak???
Nee ek grap ek weet nie ummm ek kan nie kwaad bly vir mense nie, wat partykeer negatief vir my uitwerk?
??hoori by the way met die vorige vraag het ek net gejoke, dis nie 12 nie, ek like net nie die vraag so baie?
Looks vang jou oog, maar persoonlikheid vang jou hart.
Hoe baie dink jÿ?
Hahah nee jiss ek weet nie ek ken nie hulle name nie??
Seker Jessica Alba??
Verveeld wees
As een van hulle dit gevra het sou hulle dit nogsteeds nie eers admit nie?
Ek weet nie?Ons is vriende??
Jinne?Jy?Nee ek joke ek weet nie lewe is lekker??
Hoërskool Ben Vorster
Ons praat genoeg??Ek weet sy is?Wat tussen ons aangaan??Ek is bly om darem te sien iemand is nie jaloers nie??Baie dankie☺️
Matriek?#HKGK