profile img

amber

roos_amber

vra enige iets ,anoniem

228 Replies

Ek bly liewer anoniem na my vorige teks. Want ek het jou al n boodskap gestuur en jy my ongelukkig net op read geleea. Nie eers gerespond

Askies ??‍♀️

roos_amber replied 2195 days ago

Jys vrek mooi en lyk baie oulik sal jou wil leer ken

Ah baie dankie ?

roos_amber replied 2199 days ago

Vanaf die eerste dag wat ek jou ontmoet het toe jy by larries instap kon ek sien jys n vriendin om te hou, die mooiste mens met die mooiste persoonlikheid ?❤ AA

Ahhhh i love you so much ♥️

roos_amber replied 2202 days ago

Employe ?????

Minnaar ???

roos_amber replied 2205 days ago

Ek en jy al in persoon gepraat. Ek is heelwat ouer. Weens omstandighede sal ek anoniem wil bly maar jy is mooi en nice nes jy is so moet nie jouself aan hul steur nie

Ek waardeer jou boodskap ?
Dm my, moet nie anoniem bly nie ??

roos_amber replied 2206 days ago

Ek het jou al gedm en ken jou goed maar agv omstandighede sal ek anoniem wil. Bly weet net jy is mooi nes jy is. So moet nie aan die negatiewe komentaar eers dink nie

Dm my weer asseblief sal graag wil weet wie jy is ? Watse omstandighede ??

roos_amber replied 2206 days ago

Moet jouself nie aan die mense steur mense sal altyd is afkraak wat hulle nie self kan bereik nie

Ah baie dankie ek waardeer hierdie boodskap ?

Dm my

roos_amber replied 2210 days ago

Moet nie so awkward wees as jy my in die mall sien nie. Jy mag maar groet want ek weet jy het my probeer vermy :)

Dm ?

roos_amber replied 2213 days ago

Hey babe

Bye babe ??

roos_amber replied 2214 days ago

Slet

Dankie ??

roos_amber replied 2214 days ago

is jy en corne uit

Yes

roos_amber replied 2214 days ago

Absolute bítch

Thank you ?

roos_amber replied 2214 days ago

Jys brood ?

Jys n loser ??

roos_amber replied 2214 days ago

Het hy n meisie ?

Vra hom self

roos_amber replied 2214 days ago

Wies die een met die rooi hemp gewees hys redelik aantreklik gewees is julle iets ?

Dis basjan, en nee ons is vriende

roos_amber replied 2214 days ago
VIEW MORE