profile img

Rosalia

rosie_6742

Ask away ❤❤

358 Replies

Hoeveel siblings het jy

2 boeties en 1 sussie 🤞🏼

rosie_6742 replied 1783 days ago

Stunning mens jy🔥

Dankii ek waardeer dit 💕

rosie_6742 replied 1783 days ago

Hoe gaan dit met eksamen

Goed goed dankii🌻

rosie_6742 replied 1833 days ago

Kan ek j raad vra?
Een vn my vriendine vermy my en ek kan voel hoe ons drif
Hoe kan ek haar terug kry?😭

As jy jou deel doen en altyd daar is vir haar en sy kies steeds om jou te vermy dan is daar n rede hoekom God haar uit jou lewe uit haal🌻
Dm my dan gesels ons ❤️

rosie_6742 replied 1833 days ago

Hoekom like jy nie my recent nie??😊🙈

Dm my en dan doen ek dit dadelik 😁 ek belowe dis nie aspris nie🙈

rosie_6742 replied 1840 days ago

Hay Rosie🥰

Hey😋

rosie_6742 replied 1840 days ago

Kan ons vriende word 🤷‍♂️😊

Natuurlik 😋
Dm my 🤞🏼

rosie_6742 replied 1863 days ago

Ek besef nou di dag j gee altyd amazing relationship advice maar jy is self ni eers in n verhouding ni😱 well done 😌

Wat kan ek sê 💁🏻‍♀️😉

rosie_6742 replied 1863 days ago

Jou smile 😱😍

Awww dankii😋

rosie_6742 replied 1863 days ago

Iemand in die oog?🥰

Mmmm kinda😂

rosie_6742 replied 1863 days ago

Jy verjaar vrydag😱😱

Yes ek doen 😋

rosie_6742 replied 1863 days ago

Dink jy daar bestaan iets soos “true love”

Ja ek dink so mens moet net vir die regte persoon wag

rosie_6742 replied 1875 days ago

Jya baie mooi jammer ek weet ons ken mekaar nie RiRi1508

Dankii baie 🌻

rosie_6742 replied 1875 days ago 1

Weet jy saam wie sal jy cute lyk 🤗

Vertel my 🙋🏻‍♀️

rosie_6742 replied 1877 days ago

Jy hou van iemand ek weet dit somer😂

Ek het nooit gese ek doen nie😂

rosie_6742 replied 1877 days ago
VIEW MORE