profile img

Rouxné Styger

rouxi99

Moenie skaam wees nie, ek kan dit vat?

193 Replies

Dink jy darm nog aan my?¿?

ek weet nie wie jy is nie so nee?

rouxi99 replied 2541 days ago

Gaan jou kerel saam jou

Nie Plet toe nie maar na die tyd ja x

rouxi99 replied 2541 days ago

Wanneer gaan julle op matriekvacay

28ste Nov - 15de Des?

rouxi99 replied 2542 days ago

Met wie wil jy baie graag kuier desember?

My kerel ❤️

rouxi99 replied 2547 days ago

What is the very first thing you do as soon as you get home from school?

Sleep :)

rouxi99 replied 2557 days ago

Ek wens ek kon jou die bewyse stuur, maar daai pilletjie sal te bitter wees vir jou om dit te sluk.

as jy nie die guts het om dit vir my te stuur nie, kan ek mos nie glo wat jy se nie?
En as jy regtig so besorgd was oor my gevoelens sou jy in die eerste plek niks gese het nie xx

rouxi99 replied 2557 days ago

Jammer ek verklap nie my vriendinne se geheime uit nie. Ek se maar net wees versigtig ?

mmm ja eks seker girla x

rouxi99 replied 2557 days ago 1

Dink jy nie G se ogies dwaal dalk rond nie #friendrewarding #ogiesoopgirla??

nee ek dink nie so nie xx Maar dm my, dan vertel jy my meer ;)

rouxi99 replied 2557 days ago

Dink jy, jy en jou ou gaan volgende jaar nog saam wees???

yes :) hoekom?

rouxi99 replied 2559 days ago

Wie is die coolste mens wat jy al ooit ontmoet het?

Gabby Pestana

rouxi99 replied 2565 days ago 1

Gaan kuier jy gereeld by jou ou?

jaaaa, hys my ou.. :)

rouxi99 replied 2565 days ago

Hoe gereeld sien julle mekaar? (jy en nou ou)

Every day :)

rouxi99 replied 2567 days ago

Vir wat sien jy graag uit?

meer tyd saam my ou :)

rouxi99 replied 2569 days ago

Is jy skaam of stout?

hang af met wat? ;)

rouxi99 replied 2569 days ago

Styger stout?

Styger soet x

rouxi99 replied 2569 days ago
VIEW MORE