Visit this profile later to see if your question was answered.
Nothing wrong with that βΊοΈπΌ
almal is anders π party mense weet van kleins af, ander besef eers as hulle ouer is.. ek het al soortvan die vraag geantwoord, maar ek was saam met 'n ou en dit was nooit soos wat dit is vir my saam 'n meisie nie π daar was altyd daai "iets" wat missing was as ek dit so kan stel ππ maar ekt eerlikwaar dadelik geweet toe ek vir die eerste keer 'n meisie gesoen het x
ahh nee ππΆ maar dankie π
uhm maybe ππ
haha, that's sweet πΈ thank you x
not really π
ahh baie dankie π
to live a happy and peaceful life β€
not taking chances, fear holds you back from doing what your heart longs for ..
that's so cute π if it's meant to be, everything will work out like it should, you won't need to rush or force anything. maybe try talking to her about it and seeing her when she has time to do something.. i hope it works out for you xx dm me? π¦
beach
sunset
money
friends
car
depends but movies mostly
π
mac & cheese
range rover
β’vancouver sleep clinic - someone to stay
β’dean lewis - lose my mind
a star is born
the beach x
i literally died reading this πΆπππ @charl_lombard, he's the best πβ€ thank you so much xx
ja nee eks heel happy, dankie ππ
nope
boo πππππ
hoe moet ek nou raai wie jy is? π
my gay hart freak uit πππ so happpy vir jou!! β€
πππ»
ππΌ
Ek like manet wie ek like? π
Ag kyk hoe oulik is jy! Dankie vir jou β€
ππππ
Jy verdien die meeste β€ love you mooiste xx
Ek het net glad nie tyd vir hulle nie tbh π maar ja ons moet beslis, asb msg my β€π
No, i don't talk to guys βΊ
Heyy pretty girl β€
Want ek stel nie belang in 'n rebound nie π
Ek verlang meer bestie boo π’β€
Baie dankie, dit beteken so baie vir my β€
Not interested π
ah baie dankiee βοΈπ
ag jinne β€ eks seker jys net so amazing, baie dankie xx
π
dankie dankie! π
aaw baie dankie πππΌ
luckily it's none of your business π
hierdie het my dag gemaak ππππ aaaw, baie dankie β€ asb dm my, want jys snaaks π
thank you πππ
ja ek het in 2015 en 2016
ek dink as jy dinge dag vir dag vat, en nie hard op jouself is nie π dis nie jou skuld nie en jy verdien meer as die seer wat jy agv iemand anders gekry het... ek het glad nie vir jou 'n regte antwoord op dit nie, maar sodra jy iemand kry wat jou reg hanteer, sal hulle jou wys hoekom dinge nooit gewerk het nie πΈ vat jou tyd en wees lief vir jouself, ek dink dis al wat dinge beter kan maak x
jy vat dit as 'n teken π jys veronderstel om vir hom belangriker te wees en jou gevoelens moet eerste gesit word, veral bo 'n ander persoon sin buite die verhouding... as hy jou nie genoeg kan respekteer om jou eerste te plaas nie, kry vir jou iemand wat kan β€ want jy verdien dan anyway meer as dit en jy weet dit x
sterkte π€
rozannie_x
die mooiste ππβ€ baie dankie, ek waardeer hierdie xx
oulik π baie dankie x
no
dm me πΌ
een van my vriende π
ek like girly en in between π
ek dink nie ek het 'n tipe nie π of ek hou van jou, of ek doen nie βΊ of ek nou vir 'n tipe gan of nie, dit werk anyway nie ππ
agh baie dankie πβ€
kaap
aawh baie dankie β€
dis *lesbian my skat.
As jy my wil probeer kak hap, maak tog net seker jy kan reg spel π en glo my as ek n man wou he, sou ek hom gehad het π
ja ons is, ons praat net nie meer elke dag nie x
want ek kon nog nooit heeltemal connect met ouens nie, emosioneel en als anders ook (iets het altyd missing gevoel) ππ uhm ek relate manet meer met girls en ekt manet moeg geraak vir ouens se kak in general π nie asof jy enige iets mis nie ππΌ
personal experience πβ€ baie dankie tho x
persoonlikheid, sense of humour, oΓ« en hare (beauty spots en lag plooie is vir my die mooiste) π maar meestal persoonlikheid, dis maar die main ding vir my.
16 augustus 2018 uitgekom, maar obviously voor dit geweet βΊ en nope eks net into girls π
awh jinne ek huil sommer weer, hierdie is so oulik π baie dankie, ek waardeer dit π» sal probeer, asb dm my sodat ek weet wie jy is x
heartbreaking to say the least π i hope so, but with our country i won't be surprised if nothing changes. ππΌ
ek weet nie π iemand het al vir my gesΓͺ dat my depressie aandag soek is, dis al waaraan ek nou kan dink π nie noodwendig al ander goed gekry as die usual wat elke meisie maar kry nie π
ek dink okay dankie β€
I don't know who you are π dm me?
β€β€
Asb dm my β€ Wil graag weet wie hierdie is, en ja ek dink so xx
Ja
πβ€
Nee sorry ek was by Liefde by die huis ππ duidelik het die persoon wat soos ek lyk baie mooi gelyk ππ
Asb message my dan πβ€
Dis die beste opsie wat ek nou het π
Gaan oor 'n paar weke weer terug x