profile img

Rupert

rupi__x

Ask me x

16 Replies

Jy is mooi verby??

dankie baie ??

rupi__x replied 2228 days ago

Jy is ni gay ni neh?

ek is ??‍♂️?️‍?

rupi__x replied 2340 days ago

sense when dra jy brille?

van vandag af ???‍♂️ ek het laas maandag gegaan vir oog toetse en gister die bril gekry ??‍♂️

rupi__x replied 2345 days ago

jy is so mooi ?????

awhh , dankie baie ?

rupi__x replied 2345 days ago

Ek dog jys gay? Het jy nou n meisie?

nee nee , ek is gay ??‍♂️ die meisie is net 'n baie goeie vriendin , dis al ??‍♂️

rupi__x replied 2376 days ago

Wtf

wtf wat?? ??‍♂️

rupi__x replied 2377 days ago

Your posts are so aesthetic? I love them??

thank you so much ?♥️

rupi__x replied 2388 days ago

Hkm wil j gay wees ?

uhmmm , dis nie n kwessie van "wil wees" nie , ek voel aangetrokke teenoor seuns , ek het al vir n hele ruk , dit het my net tyd gevat om dit te aanvaar ??‍♂️ en dit is mannet hoe ek is ??‍♂️?

rupi__x replied 2388 days ago

if you were bi

omg???

awwh thank you so much ?♥️♥️?

rupi__x replied 2396 days ago

Verlang jy na iemand?

ek dink almal het maar 'n mensie na wie hulle verlang ??‍♂maar ja ek doen verlang na iemand ??‍♂?

rupi__x replied 2452 days ago

Wat het van Stevie geword?

hy het Nelspruit toe getrek ??‍♂

rupi__x replied 2452 days ago

you look like such a sweet person? x.shan.x

thank you so much, I can say the same about you ?☺️

rupi__x replied 2452 days ago

Jy is rerig bja mooi , di persoon wat jou kry is bja gelukig☺️

aghh, dankie baie vir wie ookal jy is ??♥️ ek is seker jy is baie mooier as ek ?

rupi__x replied 2452 days ago

wanneer het jy besef dat jy gay is?

ek het laasjaar besef dat ek aangetrokke voel teenoor seuns, ek was toe bi maar ek het aan die begin van hierdie jaar besef dat ek eerder saam n ou in n verhouding sal wil wees as met n meisie ??‍♂

rupi__x replied 2453 days ago

what school do you go to?

Kanonkop High ??‍♂

rupi__x replied 2456 days ago
VIEW MORE