profile img

Ryno

rynodt9

The floor is yours

25 Replies

As you grow older, What are you starting to hate more and more?

People who think they are better than sliced toast but are actually not that great? like plat op di aarde mense?

rynodt9 replied 2478 days ago

Hoekom het jy al jou laerskool vriende afgeskryf v jou ***** gay affie konte ??

Ek het niemand afgeskryf ni? hulle weet hulle bly my vriende... jy is maklik om so te praat van ons affies maar kom se dit in ons gesigte? vra bietji persoonlik

rynodt9 replied 2504 days ago

Sho maar jys hot...??? Hoe gaan dit met jou Eerste haar in hoërskool, tenminste Nie so erg nie...Neh ?? ??

Dankie? maar dit is ni my eerste jaar ni nou al my 3de ek is 16?? dm miskien leer jy nog iets?

rynodt9 replied 2601 days ago

Het jy al gedrink? Was jy al dronk??

Het al 'n paar doppe gehad
Dm my as jy 'n goeie storie wil hoor?

rynodt9 replied 2612 days ago

What will you never ever do again?

Give my heart to the wrong person??

rynodt9 replied 2613 days ago

What's something you tried really hard to like but just couldn't?

School??

rynodt9 replied 2625 days ago

Hoekom van montana na affies??

Die beter vraag is hkm ni? Affies is ni 'n keuse ni dis 'n roeping... miskien moet jy luister dan word jy ook geroep??

rynodt9 replied 2644 days ago

Nee hkm dm jy ni my ni moet die vrou alles in di verhouding doen

Of is jy te bang

rynodt9 replied 2709 days ago

Nee hkm dm jy ni my ni moet die vrou alles in di verhouding doen

Haha??
Ek weet ni wie jy is ni se my jou instagram naam dan dm ek jou?

rynodt9 replied 2709 days ago

Eks in kloof

Ooo ok hoor hier maar as jy verder wil chat DM my eerder??

rynodt9 replied 2709 days ago

Wat bedoel jy met sy moet indipendent wees??

Sy moet soos haar eie idees en goed hê sy hoef nie met als saam te stem ni sy kan haar opinie lig

rynodt9 replied 2709 days ago

Sho oky?

Is jy daai tipe meisie?
Watse skool is jy?

rynodt9 replied 2709 days ago

Eks graad 8..... wat soek jy in n meisie??

Sy moet weet my vriende kom eerste en ek sal haar ni bo hulle kies ni.
Sy moet snaaks wees en 'n humor he
My aanvaar en ni probeer verander ni
Sy moet ook sterk wees en indipendent

rynodt9 replied 2709 days ago

Wat is die jongste waar jy mee sal uitgaan???

Hoe oud is jy?

rynodt9 replied 2709 days ago

Wat is die jongste waar jy mee sal uitgaan???

Graad7
Dt hang ook af hoe oud di meisie haarself gedra want "age is just a number"

rynodt9 replied 2709 days ago 1
VIEW MORE