Visit this profile later to see if your question was answered.
Neeee glad nie wil nie weer my hart gebreek hê deur hom nie. Dit het al te veel keer gebeur
Thaxxx??
Dnk maar ek dink nie oms sou nie???
Hang seker af van die ou maar hy moet sporttief wees. So rugby of hokkie
Glad nie hy het te veel keer my hart gebreek en ek wil glad nie hê dit moet weer gebeur nie verseker nie deur hom nie. Hy is die grootste player op die Aardbol en soek maar net aandag en meisies is dom genoeg om dit vir hom te gee en ongelukkig was ek een van daardie meisies??
Nee jmr?❌
Baie dnk
Dm my
Aww thanxx
Ek weet nie wie jy is nie??
Single soos ñ pringle??
Die Hoërskool Menlopark
Ek weet nie meer regtig of ons vriende is nie hy sê ons is maar ek kry nie daai friendship vibe nie ek kry net “ jy is my ex” vibe??♀️??♀️??♀️
Nie regtig nie dit is baie akward tussen ons 2
Hoe moet ek weet vra maar vir Tiaan of Sorica self. Maar soos Tiaan aangaan klink dit asof daar niemand anders op die aarde bestaan as Sorica nie. Ek dink hy is SMOORVERLIEF??????
Nee. Hy het ook soos nooit vir my drukkies gegee nie net vir al sy aandag soekende meisies
Want hy was baie oulik aan die begin van die jaar maar toe begin hy aandag soek by al die meisies en flirt met al die meisies
Dm my???
Niemand op die oomblik nie??❌❌
Dalk
Hy het my “verneuk” met Sorica
Baie dnk
Ek en Tiaan het regtig baie van mekaar gehou en terwyl ek en hy van mekaar gehou het en “❤️?” emojis gestuur het toe like hy vir Sorica ook en volgend Sorica hulle vibe en toe vra hy vir Sorica uit toe stuur ek hom in sy mo*r in????. Ook baie bly ek het
Glad nie❌❌❌❌❌
NEEEEEEEEEEEEE❌❌❌❌❌❌
Dm my jy weet nooit nie
He has to be honest with me
Doesn’t lie to me
Athletic
Strong ?
Not ashamed of who I am to his friend
Aww baie dnk, maar ek het regtig nie ñ mooi lyf nie??????
Geen spesefieke volgorde nie
Anika
Eden
Heike
Shalan
Dnk??
Ek like op die oomblik NIEMAND nie. Goed om te weet
Dm my??
Baie dnk?
?? baie dnk maar ek het regtig nie so mooi lyf nie??
As jy is wie ek dink jy is sal ek defenetief met jou uitgaan☺️
Aww baie dnk ek is baie bly om dit te hoor. Dm my dan kyk ons??
Ek like niemand op die oomblik nie
Dm my dan kyk ons wat gebeur??
Dm my dan kyk ons
Aww baie dnk?
Aww. Dm my jy weet nooit?
Ons was en ek baie bly daai tyd van my lewe is verby❌❌?
Baie bly my lewe maak vir jou saak. Baie dnk dat jy die tyd gemaak het om iets te sê?
Oo NEEE asb nie. Hy en Sorica is nou iets en wil glad nie meer enige iets met hom te doen hê nie❌❌❌
Awesome persoon???❤️ Ek is baie lief vir haar sy is een van my beste vriendinne❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️ Mooi van binne en buite??????❤️❤️❤️
Mis jou ook❤️❤️❤️??????
Mees Awesomeste persoon in die hele wêreld??❤️❤️❤️??. Ek is ongelooflik baie lief vir haar❤️❤️❤️ Sy is een van my beste vriendinne❤️❤️❤️❤️❤️❤️????
Ilymmmmmmmmm?????❤️❤️❤️❤️❤️????
Awwww baie dnk❤️❤️❤️
Awww dnk??❤️❤️❤️
Awww dnk??❤️❤️
When he/she is not honest or doesn’t trusts me