profile img

sheyla

s.vorster_

Ask me anything you like anonymously

204 Replies

Hartseer dat jy nou weer iemand verloor het wat jou net gebruik het ??
Jys so dom jyt dit nie eers agter gekom nir !!!!

Woorryyyy nie wat jy te sê het nie ?

s.vorster_ replied 2657 days ago

Ek mis ons chats, wens ons kan weer gesels?❤?

Daar is Seker n goeie rede dat ons nie meer gesels nie ?

s.vorster_ replied 2657 days ago

Brood + mash and gravy?

Mnr & mev Volkie oefening is lewe ??? veral as mens kos soos dit het !!!! ?

s.vorster_ replied 2657 days ago

Vorster... Kuier die naweek?

Uys !!!!!
☝??

s.vorster_ replied 2658 days ago

Ek het nog altyd n crush op jou boetie gehad?

Ag dis ouwlik ??

s.vorster_ replied 2658 days ago

Lekkerste vry ?

??? geheim

s.vorster_ replied 2658 days ago

Geweet jy en baby gaan nie hou nie.... want of hy was fake, of jy weet net nie hoe om met ouens te werk nie !!!

Klink of jy my beter ken as ek myself ? maar hayyy dankie vir die boodskap ?☝

s.vorster_ replied 2658 days ago

Sheyyyyy my enigste vriendin wat soos nooit airtime besit nie ek hou nogsteets van jou ?? brakpan verlang ?

Hoekom het mens airtime nodig ? ??? jy kan mos net kom kuier !!! ?
Lvj x

s.vorster_ replied 2658 days ago

Jy gaan s*ck as n cheerleader ?

Dankie dat jy my motiveer om jou te bewys ek sal ek ?

s.vorster_ replied 2658 days ago

Why don't you answers your dm's ???

Why must i ?

s.vorster_ replied 2658 days ago

You don't look like n wine tipe of girl ? euuww

Wel i don't look like your tipe of girl either so ?

s.vorster_ replied 2658 days ago

Het jy al gejok oor iets waaroor jy spyt is ?

Ongelukkig is ?

s.vorster_ replied 2659 days ago

What do you wish your parents understood?

That girls just wanna have fun ?

s.vorster_ replied 2659 days ago

Jy sê altyd op jou story mense moet jou qooh maar antwoord nie als nie ? dis erg af meisie

Hoekom moet ek mense antwoord wat ander mense afkraak of slegte goed te sê het.... hoekom DM hulle n mens nie net nie ??☝

s.vorster_ replied 2659 days ago

Wat het geword van jou en "baby" ?

Babbbyyyy het n 6 maande vakansie gaan vat in new Zeland 2 keer n jaar ??☝

s.vorster_ replied 2659 days ago
VIEW MORE