400
Replies
Sal jy met n random ou vry in n kuierplek?
Nee
As ek rerig mooi vra kan ek jou nommer kry?X
0 8 2 ( die res moet jy maar raai ) ?
Saam wie gaan jy matriekafskeid toe??*
Saam Jaun - hy is nie in my skool nie
Oorreed vir Geraldine om 'n qooh page te kry asb???
I tried
Sal jy chat met n ou wat n meisie het ?
As dit my vriend is ja , daar is niks verkeerd daaraan nie
Hoe groot is jou tieties ??
Groter as jou brein ?
Het j al ooit n nude of in undies gestuur ????
Neee .. Gelukkig nie
I love you
I love you , too ?
Last song you listened to ?
Despacito
Hey jy beautiful onthuw dit bly altyd so moooi!!??
Dankie?
The night we met I couldn't even get any words out. I had to hold on tight to the ticket computer to even stand up straight. I was a total nerd.
?
Maties is beter as pukke! ???
Pukke bo altyd so ??
Maties is beter as pukke! ???
Pukke no altyd so ??✔
Frikkie needs to die!!???
Neverrrr !
Eks regtig lief vir jou al mag ek nie eintlik wesi
Ek was ook toe ek nie mag wees nie
Wat dink jy van n donker kop ou met blou oe wat brei?
Donker hare is my gunsteling
Blou oe ook
En brei is vir my super oulik ?
Potchefstroom volkies #mutual ... Gaan jy darm hier swot volg. Jaar ?
Ja natuurlik , en jy ?
Are you ready for another relationship
If it is the right person , yes
Whats your definition of the ideal guy?
funny , good personality and nice eyes ?
he also has to be there for me in good and bad times. he has to accept me as I am with all my flaws and mistakes ?
Person who hurt you the most?
Rather not mention his/her name.
But they know ?
What makes you sad
School makes me sad
Slow WiFi makes me sad
introvert or extrovert?
more of a introvert than a extrovert I guess
when was ur last relationship
in January ?
What was your biggest waste of money?
Food
Jk that's not a waste at all ..but that is basically where all of my money goes ??
Hahaha hori neh, ek wil nie lieg ni....maar hierdie is nou baie snaaks? die ou wat jou wil veras met pizza??....what a man!??
you can say that again ?
Niks gaan aan nie
Oraait ..
Donker / blonde kop ou
Donker kop ?
Who are you currently ignoring and why?
A lot of people ?
I'll talk to them again tomorrow??
Have you ever been dared to drink water/soda before a long bus/car trip?
No I haven't ?
One question? hoekom follow jy mense en as hulle terug follow dan unfollow jy hulle?? is hy rerig so desperate vir followers???
Nope. Ek gaan nou al die mense unfollow en net die mense wat active is terug follow ..om rede daar baie accounts is wat nie active is nie
What are you bad at ?
Singing but that doesn't stop me ?
Okay al daai was nie ek nie... hierdie is nou ek...
Hey my weirdo ?
Lys van jou top 10 fav mense ?
•My baba sussie
•Roelene
•Tana
•Ger
•Anchen
•Chanel
•Carina
•Jaunre
•Charl-John
? dalk kom dit more
Nou sien ek uit?
Ek is mos in potch ???
Dan het ek nog altyd op die verkeerde plekke gesoek
?? ek belowe ek sal dit doen ??
Ek swot Forensies
En ek praat net die waarheid ❤
Oraait .. Sal maar moet wag en sien of jy jou belofte nakom
What are you good at ?
Sleeping with my eyes closed
Ek het geen idee wie jy is nie maar jy lyk nogals cool!??
PS* Trou asb met daai man wat gesè het jy lyk mooier as hardloop rugby want dis die beste pick up line wat ek nog ooit gehoor het???
Hahah dankie hoor .. ✌
Ek sal so maak..I just have to find him first ..??
Who would you like to meet?
Donald Trump ✌
Jy is een van daai meisies vir wie ek blomme sal koop tot my geld opraak... ek sal vir jou die kar deur oopmaak, ek sal vir jou sê jy mag nie makeup dra nie want jy is perfek sonder dit
Jy is mooier as hardloop rugby
Wie is die ?
Kom ons trou sommer nou
Dit gaan 'n "gatskop" dag wees.
Letterlik
Favourite love quote you've heard..?*
If you love something set it free
Ek mis jou klaar :(
Ek mis jou meer
I like your instagram feed x what would you say is your general style? (Like in clothes)
I think I'm a plain jane .. I like plain clothes x
Kom ons naai
Bedoel Jy kom ons braai ?
Why are you single?
Because the person I want isn't ???✌
You're too $exy beautiful???
Everybody wants a taste
What do you want the most right now?
To be with the person I love and care about the most
Ek dink jy is beeldskoon het van die begin af... partykeer wens ek dinge was anders tussen ons... maar dan kom ek agter dat ek jou klaar in my lewe het... ek weet ons timing is horrible... maar ek hoop dat dit beter sal raak eendag
Ek wens ook so .. Eks so dankbaar dat ek jou in my lewe het .. Dit gaan beter raak , ek belowe
Hahahahaha nous dit ek... hahahahaha die mense is lyk my baie nuuskierig hier....
Omtrent ?
Jy se jy word vet? Ek call bullsht
Is waar ?✖
Hoorie, kom ons gaan skinny dip in die dam
Wanneer
Ek wens ek was Oxford dat ek nuwe woorde kan uitdink om te beskryf hoe mooi is jy want die wat nou bestaan is nie goed genoeg ni...
?
What is on your mind?
FOOD ???
Wat van n ou maak jou dink hy is oulik?
As hy die kar deur vir my oopmaak , as hy se ek lyk mooi sonder make up .. en as hy my kan maak bloos ?
Eks nou nie 'n wolf nie, maar halloooooo daar??
Haloooo?
As daar 'n rivier na jou vernoem is, is dit mooirivier?
?
Is ky n word kuga ,want jys aan die brand ??
Gelukkig nie ?
Is jou naam melkweg? Want ek sien die heelal in jou oë
Wies jyy ?
Eerste soen? Wie, waar wanneer?
2013 .. Dis al wat ek se
Waars jou gunsteling plek by di see
Hartenbos
??????????????????????????????????
1000 keer JA
Wat gaan dit vat dat jy vir my 'n kaal foto stuur??
Jou naam moet Dave Franco wees
Is jy bluetooth?
Want ek voel 'n konneksie?
????
Haai daar slaai blaar...^*??
Heyyyyyy blaarslaai
Ek dink Hitler was cool, dink jy nie ook so nie??
HY was legit ..
JK .. ek like hom nie
What makes you instantly like a person?
when they smile no matter what
Stuur 'n dm aan een van jou recently accepted friend requests op IG.
Wat van jy stuur vir my n DM ?
So wat drink ons eerste ????
Jys my mens ?
So jy gaan my join?
Enige tyd
Ok deal...ek verjaar 24..feb..
Dis n deal
Smile bitjie weer vir my toeeeee
?????
Ek mis jou my weirdo
?????
What's your favourite part of a mans body and why?
His back and chest
Jy weet wie hierdie is as hy so maak ???
My weirdo ?
Kom ons gaan spring ini dam ?
Enige tyd
Hang af wat ek van jou kry....?
chocolates vir jou bday
Hhahahha...is reg.chocolates id dt dan hoor***
Ek beter dit kry
Waneer verjaar jy??
15 Augustus.. Ek hou van chocolates ?
Eks jammer ek kani troue toe kom nie
Dis okay
Bored.... scribble scribble scribble... words words words...
Kom kuier ..Dan sal jy nie meer bored wees nie
Sal jy met my trou?
Hang af wie vra
Hoor jy en so ou in die kaap?
Wie sal dit wees
Sal jy vi u ou in gr 10 gaan
Nee
What is the oldest age you would date
22
Why must you be so beautiful?
Ek weet nie?
Ek mis jou geselskap...
Nou praat met my
Ek qooh ma niks gebeur nie
....
VIEW MORE