Visit this profile later to see if your question was answered.
Dramatic people ?
I'll do it all again ✌️
Just 2. And I have no idea ?
I have no regrets ?
A lot. ? Surgery and vacation ✔️
Stellies ?
Lucky to be blessed with your presence on qooh me aswell ?
Always ✔️
Thank youu ?
❌❌❌ why invest in one night when you can invest in a lifetime
Why? Don't sacrifice my blood. It's not gonna work ??
Ek wil rerig nee sê, maar ?? maybe ja
Accurate ??
I slept for like 10 hours ?
Dankie ??
Go to the doctor ✔️
And have a chill day for the first time in like forever! Haven't read in a while and I'm starting to feel a bit unintelligent.
And maybe going out tonight ?
Don't judge others without knowing their reasons. Don't underestimate people without challenging them and don't talk about others without talking to them first. basically.... Moenie kak praat nie en wees n lekker mens ?
Allowing toxic people in my life.
Nee
"dai ander mooi ou"?
Hoekom sal ek? Looks het geen effek op my nie. En n ou is mooier as hy kan spel ? btw
Definitief ?.. In verhoudings en vriendskappe. Almal maak foute en ek het ook al, veral as dit kom by vriende. Maar dis een van die belangrikste waardes vir my. Ek kan nie fake mense vat nie en ek strive om so real as moontlik te wees. Dis nie altyd maklik nie want soms mag dit rude voorkom. En ek het nog nooit gecheat nie ✌️
Omgosh?
? ek sal nou nie saam stem met daai nie maar baie dankie ?
Dit raak nou annoying ?.
Alles gaan aan tussen ons, ons het gister getrou en ek kraam oormore. ?
? great call. Nou wat nou
People being fake and two faced.
Nee ❌
Aahw ? Hi there ?
Aah thank you ? se my wie jy is! I'll try to keep on smiling. ? (weet nie of jy engels of afrikaans is nie ?)
Early days ?
Old habits die hard??
Ek het tonsillitis ✌️
I'm so sorry to hear that ? my deepest condolences
Immature people
That means soooo much. Thank you x
watse hart?
Just someone who doesn't take me for granted. Someone who gives me space and stays loyal, not because he has to but because he wants to..
Neee stoppit. Los die girl uit. ?
Lady on the streets, freak in the sheets. ?
Nee haha jy doen duidelik? ?
Daar is niks verkeerd daaraan om n ex terug te vat nie, maar ek sal nie nou een van my exxe terug vat nie. ?
Nee dis nie weird nie..
Nee.. ?
work.
unnecessary friendships and relationships.
3 October. you know you could've dm'ed me.
stellenbosch clubs.
vra my in persoon. sodat ek jou n pk kan gee.
partying all the time or being drunk 24/7 .
entry fees and uber drives
you either break up or you get married. and I'm more into the CEO title then the "Wife" title.
dankie soo baie. day made x
literally any type of sport and maths.
?
kuier..
way too much... when they post too much on social media, when someone talks while I'm watching tv and when people give kak comments.like why even.
when you miss them the moment that they're gone.
nou kom ons doen iets daaraan?
mar ek weet nie hoekom jy my qooh nie. soos msg my net.
daas net een persoon wat ek "n spot" mee het?
omw ek dink ek weet wie jy is... gee n hint haha.
I don't know.. probably like December.
my bra
pay up front.
human recource management.
selfde persoon wie se knoppie vasgehak het?
as ek geweet het wie jy was kon ek dalk dieselfde se ?
het jou knoppie vas gehak ?
dankie. se my wie jy is?
eks nie preggies nie, het ook nie vigs nie. die lewe is lekker.
NuBar.
naah jy praat kak. jy sou my dan nie anonymous msg nie.
well obviously.. ek sal nie iemand vat wat ek nie ken nie. het ons afgehak?
wies jy haha ? whatsapp
niks nie. hangaf wie dit is. mar ek maak nie n groot deal van sulke goed nie.
?? daai moet interessant wees om te beleef.
drugs & cigarettes.
64
playboy
as mense praat terwyl ek tv wil kyk.
as mense ander mense judge
as my kos in my bord aan mekaar raak
as mense negatief is
en as mense inmeng in ander se business.
not words, just phrases.
"dis russies braah" and "eks kak moeg".
wees net russies en gan lekkuh deuri lewe sonder warries.
dit werk nooit, ek doen nie dit nie. dis tyd mors.
when someone talks about their exes.
as jy my al enigsins ontmoet het of net n bietjie ken sal jy die antwoord daarvoor weet. die feit dat jy dit vra beteken dat jy nie nodig het om dit te weet nie.
gan vir my glad nie oor haarkleur nie x het n baie mooi gemmer gesien nou die dag so daar is n possibility.
when people think they know me but they just make assumptions.
uhm. verlief ja, teveel. mar was/is net lief vir een persoon.
the future, matric and what I'm going to do after.
yeeah ?
Dis nie altyd lekker nie. Mar daar is niks wat ek daaraan kan doen nie, so ek moet mar lewe daarmee x