Visit this profile later to see if your question was answered.
eh ons kyk maar nog☀️
Delnè, christie, herrie, kayla c
Ek dink dis al x
Nie dat dit enige iemand se besigheid is behalwe my en chris s'n nie, die vriendskap is maar net nie meer dieselfde nie...
Ag zell, jy weet altyd hoe om ń glimlag op iemand se gesig te sit?
Lief jou x
Ek dink jyt die verkeerde qooh me? maar hi daar??
Great dude, dankbaar vir hom?
Ek hou maar my opsies oop maar as daar iemand is wat belangstel haloo?
I love you❤
Sy is regtig❤
Jy sal maar moet uitvind
As jy van haar hou sê maar vir haar?
Nee ons is so diep in die brozone en ek wil nie uit dit kom nie?
Uhm nogals bietjie baie spesifiek, but no??
I loveeeee youuu <3<3<3
Jys n engel xx
Dankie :)
Moet nie agter Qooh wegkruip nie, sê my net wie jy is
En ek is altyd geleer as ń ou van ń meisie hou dan sal hy vir haar werk, vir haar sê en nie net niks doen nie?
Ek kan nie met jou nie?❤
Het jy nog nooit vir ń meisie gewys jyt ń crush op hulle nie?
Jy wys my :)
Try me?
Nope, niemand op die oog nie
Nee?
Hys my beste vriend☉❤
Helooooooooo❤?
Anika❤❤ jy maak my altyd glimlag? dankie!
Jip, en baie goeie?
Om eerlik te wees ek het nie een nie, maar ek is baie close met Dan?
Yeah, dis en dis so snaaks?❤
Wel daars definitief nie niks nie
Aww dankie, die het my maak glimlag?
People
Cigarettes
As jy praat van n kêrel dan nee maar daar is iemand wat my oog gevang het
Jy sal maar moet sien?
Ahhh Dan the Man❤ Jy is ook❤❤
Awww dankie eks seker jy is ook wie ever jy is?
Anytime?
Is jy die persoon? Dm my