profile img

Shané

shane_steyn_

Anything? ❤️

565 Replies

Ek wil net se maak nie saak watter vriende jou afgeskryf het na jou swangerskap nie eks altyd hier vir jou❤️ jys steeds n pragtige mens en sulke goeie mamma vir Dihan. Keep going girl jy doen goed.

Hierdie het my dag sommer op n goeie noot begin. Baie baie dankie. Ek dink nie jy besef hoe baie dit beteken nie ❤️

shane_steyn_ replied 609 days ago

Jy en kaylin nie meer frands nie?

Noop 🙃

shane_steyn_ replied 609 days ago

Wanneer verwag ons baba #2?

Not any time soon 😌

shane_steyn_ replied 643 days ago

Hoe oud is jou man

20, going on 21

shane_steyn_ replied 655 days ago

Eks bang ej raak swanger no cap

Use contraceptives 🤌🏼

shane_steyn_ replied 655 days ago

Hoe oud is dillan

20, word 21

shane_steyn_ replied 655 days ago

Borsvoed jy ? En as só , hoe vind jy dit ?

Nee ek kon nie. 🙈

shane_steyn_ replied 658 days ago

Hiii

Hi there stranger 👋

shane_steyn_ replied 658 days ago

Jy weet n maand voor jy en dil saam was was hy en erin n item. Dog ek se jou maar net

Jinne jys n fan want lyk my jy hou mens se lewe dop met n vergrootglas . 🙄🙄🙄 gaan soek aandag by iemand anders

shane_steyn_ replied 662 days ago

Erin crush nog op dillan. Fyi

Please man.. kry julle feite reg 🙄

shane_steyn_ replied 662 days ago

Dillan het op jou gecheat met e…

En waar hoor jy dit ? 👀

shane_steyn_ replied 662 days ago

Is dit jou en dillan se kind ? Of n ander pa

Oms 🤦🏻‍♀️🫠 dillan is die pa…

shane_steyn_ replied 669 days ago

Jou baba is mooi, hy lyk so happy . ❤️

Baie dankie ❤️

shane_steyn_ replied 669 days ago

Hoe gaan dot girla? Ons praat nie meer nie maar ek mis jou en ek dink baie aan jou. Cope jy met die baba?

Wie is jy ? Sal jy my asb message ? Ek doen dankie xx

shane_steyn_ replied 669 days ago

Jou glimlag is alles. Dit lyk of Dihan vir jou baie geluk bring. Well done jy doen goed ❤️

Baie dankie. Hy maak my die gelukkigste persoon op aarde. ❤️

shane_steyn_ replied 669 days ago
VIEW MORE