Visit this profile later to see if your question was answered.
Dom vraag ?!! dus my NIGGI! wat dink jy ?
Lief vrha maak nie saak wat nie en sal altyd wees x ??
Dalk omdat ek moeg is vir BULLshtTTTT .. maar ekt nogsteeds dieselfde mens , ek laat net nie meer dt mense oor my loop ⚠⚠
I hustle and never quit !! Maar met my knie weet ek nie so mooi of ek instaat is om volgende jaar tekan speel ni ?But ill try my best
Verewig en veraltyd xx sal ek ... ❤
Dus n pragtige sonskyn dag vandag ?! ! ! !
?kan geen clue's gee ni ongelukkig ??
Baie dankie ?❤
Dm my ??en aww
Hy't donker bruin hare !!
met die mooiste bruin oë , ! Ek kan ongelukkig nie sy naam se nie netnou sien jy hoe perfek hy is ???
One of my dearest friends , shes like my sister ❤!
dankie baie , ongelukkig was ek , hokkie is nou iets van die verlede met my knie , kan ek maar totsiens sê vir daardie deel van my lewe ??
Iemand wat na aan my hart was !! ?
dus ook maar okay ?
Baie baie baie dankie x
baie dankie dat j so dink x ❤
????
baie dankie ek waardeer die ongelooflik baie ! soosin regtig dankie x ek sal probeer ❤? Dm my asb sal graag wil weet wie jy is x
nou dm my dan gesels ons ?
Baie dankie x ❤
Weti?
jy mni van my droom nie , jy moet oor daai een persoon droom ni my ni ??
? okay is reg x ❤
nx by huis ,my normale daaglikse lewe ?
ps :di blaartjie ding is my ding ?
baie dankie ?
donderdag laas ? wel ek weet net van een poke buddy so moet seker daai poke buddy wees so ek die persoon donderdag gesien
Baie dankie dat jy so dink , dm my plz ❤
Ek mnt een plek stil gestaan , da wa j my gesien ht was ek heletyd ! ?
2dae terug ??
1- oulik/mooi
2-oulik/mooi
3-oulik/mooi
4-oulik/mooi
5-oulik mooi
?????
tho's showing and giving me fake love ❎❎❎❎
??????
Mmm weet wie die is x??❤
aww weet wie die is ❤❤? nee my kussing is darem oky
Ek sal nooit weer laat my goed hartigheid gebruik word nie en met my emosies met gespeel word nie en ek hou nie meer vas aan mense of dinge wat nie in my lewe wil bly nie - so ek laat gaan !
Hulle - shene,kelly,anke,lone,daniele,haileigh,kaylen,meagan - Hulle harts vriendine en my main gunstelings !!! Hulle maak skool snaaks met elkeen se verskillende persoonlikheid ! Hul btkn baie en baie liefde vrhul ??
meagan ! meagan een van my harts❤mense ! Sy beteken virmy baie en is n goeie vriendin van my ! Sys beeldskoon en n inspirasie vrmy ! sys n goudmyn en sy gan nog baie hoogstes bereik ??❤Sy beteken baie !
Baie baie danke ?
My ligement is geskeur in my knie en my spier is gerek - Hokkie omgeluk ?
Eerlik daars nie een fout nie , daars nie een persoon wat n fout was nie , ek vat die lewe hoe dit kom , jah die jaar ek dir grooste seer
al ontvang en is net teveel , maar daars nx wat n fout was nie , maar om tekan kies sal ek se is ekt teveel omgegee , my hart was gebruik , ma verder is ek net sterker deur alles wt gbeur ht ?
S ! ☺ eks dankbaar vrju eks daar vrju ook , jy ook nooot allen ni , belofte ❤
Mis jou ook !
???? ? Danke danke
watse foto praat jy van ? ek sien nie n foto nie ? en joh jy's maar gepla met my suster se lewe , nog nie ees n paar ure terug op insta nie en sy kry kla hate van jou ,jy sekerlik defnetief jaloesr xx sjoe ek sal bid virjou , En my suster defnetief nie n (playa) nie ! Ek sal skaam kry as ek jy was ! ??En toe asb sê vrmy wie jy is - My susta gan jy nie met mors
Praat met die persoon dan sal jy weet , vra die persoon , liefde in my lewe lyk my is ver weg
Sterk wees moet ek wees , ek staan altyd op maar saterdag kon ek nie,nog nooit gehuil op n hokkie veld nie , maar mens kan nie altyd sterk wees nie , ??❤
every setback is a setup for a comeback ?
Ek speel more 12uur op die hokkie velde by die boonste sportvelde by hoerskool despatch ?,Sien jou daar ! ?weti ees wie jy isi as j da is maak seker jy se helo
baie dankie , soosin semy wie jy is asb ❤
aww dankie ❤
uhmmm neee ??
aww baie dankie , wie jy , dm my ❤❤
Eks tebang , gee my n clue asb ?
???
My personal photographer ??
kan jou ongelukkig nie Dm nie ??
Biedjie tyd weer jah ?Jy moet ook
ek het al met iemand uit gegaan ??
aww baie dankie dat jy so dink , dm my asb ❤
Pizza guys -greenacers ??
awww baie dankie ??❤j seker al een wat so dink dm my asb
Goodbye ??
johmari? !!!!
uhmm my,
my beste vriendin , sy beteken die wereld virmy ??
??
? Ek sal def wen !
Bestaan da nog so iets
Jah ek stem saam ?, where them real boys at ?
?sekerlik vandag ?en aw dankie
heti n boyfriend ni ??singel soos n pringel
Aww baie dankie ?
aww baie dankie , al is jy al persoon wat so dink ! ❤Wie j ?
Wie is jy ! Soos hel ?
dm my dan se ek jou
aww baie dankie
aww dq ! Wie jy ?
Stalk ons mekaar ? ??
Stalker much ??
ek nie bang ! ??
Dm my bangat ! ? -
dm my dan kry j dt
Dm my dan vind jy uit ?
?My lives is boring
vanaand !
Eks uitgevang ?- wie jy ?
Jy moet ook lekker slaap ! en ek wag vr ju dm ❤
Dm my
Nee nie regtig nie ? why ?
Nee nie regtig nie ? why ?
Dm my net ! ?asb
Ek wag om tehoor wie jy is ? ? Of is jy bang te se
Wata A$$ ?
daar is niks ?-
???Dankie ... toe ek klein was toe het ek alles afgehaal en nou lyk dt so ??? Dm my
Was nie die regte een nie !