Visit this profile later to see if your question was answered.
dankieeee xx
ek was vir volkskool redes by Hugies se rugby 😉
ye fun times.
baie dankie x
Eathan en Arne fosho
kreatief, maar nee dankie😂
ek stem man, message my toe😂
jyt n beter kans om my wiskunde punte te raai lol💀
dm my man, ekt so gedrift met almal deesdae🥲
karakter > ouderdom
me, chase you ? nee bra ek het gr2 enkels, ek mag dalk net oor jou chommie trip 🤧
dis n moeilike een, ek het maar geclick met almal in n ander manier, maar Botsi bly maar my main g 😎
cool.
ek soek n bike, wie dink jy gaan eerste kry wat hulle wil he ?🥸
nope, wie soek nou n kanker stokkie 3000?😶🌫️
1. why
2. so
3. curious
4. jou
5. ma
hoekom sal jy nou dit wil doen 🤠
wat van hulle ?
hulle moet kom met n warning sign tho ✋🏼⚠️
honestly my hart is in stukkies, maar dis verseker n great geleentheid vir haar en ons sal baie kuier !
n deur wat sê “PUSH” 🤫
ek neem aan dis jou aantal vriende ?
stem 💯 % saam met daai statement 🤠👍🏼
nie opsoek na iemand op die oomblik nie.
why se jy so ?
dm my en ons maak n plan !
vra dit vir my notes app🤡
nope.
verseker my niggie, ek kan net wens om eendag soos sy te wees en so sterk verhouding met die Here te he.
shawé direk daarna: breek n gas lampie en sny haar voet oop
om presies te wees my aksies op 4 Desember 2021 omtrent so net na 10 die aand 🥴
ahh ons moet n plan maak ! dm my
issit 😮💨
eks n baie stoute meisie jong, ek moes al 21:00 gaan slaap het en dis al 37 minute later😟
as ek moet eerlik wees, dit het ups en downs ja, maar die bond wat ek met almal daar het is iets wat ek nooit sal wil verloor nie
3 jaar ouer
ehh yess, maar nie net in n goeie manier nie tho
ek het die jaar werklik beleef hoe n paar mense verander het soos aspoestertjie en weer die ander manier om😵💫
nahh hys my scrufff 🥱🤍
hy is my beste maaitjie, waarvan ek nooit meer hoor nie tho…
maar hy verdien iemand baie beter as ek anyway en hy sal vir hom n goeie girl in hmk kry x
net n m&m sal dit wil weet 🤫
deesdae kan dit nie beter nie dankie x
uhh duhh !!!
sy sal nie so maklik van my ontslae raak nie ;)
home again bly my all time favorite :)
gimme a name bru, but love you too 😘
love youuuuu x