Visit this profile later to see if your question was answered.
Gaan weg Christo x ??
Ohh yesss x ✨
Excuse me x ???♀️
Ohhhh please x ??
Ons is jah x ❤
We had our moments, I know.
maar ons kon dit fix gelukkig x ?
Ohhhh myyy x ?
noem dit wat jy wil x ?
Dit is ń plesier though x ❤?
Eke het al reeds die vraag beantwoord x ?♂️?
Jahh weet jy dit is ń fees x ??♂️
Well Well Well x ❤
Meisie x
Eke verlang na jou ook x
dankie vir die mooi boodskap x ❤
Welll hallo x
eke voel so bietjie sleg omdat eke nie regtig weet wie hierdie is nie x ?
Eks jammer x
sal jy my asb DM x ?
kan jy ophou asb x ?
kan jy asb nie ?x ?
Dankie x ❤
Jys oulikx ?
Eke doen dit met die grootste liefde x ?
Aii gonna x ?
Eke doen nie x ?
Ohh Myyy ??
Save the date - 6-8 April 2018 x
My tent sal gepak wees ?
Liefde vir jou x
Dankie baie ?
Dankie baie x ??
Edward - hys ń nice ou ☺ Eke ken hom nie so goed nie x Ons ouers is maar vriende
Rinaldo - Hy beteken vrek baie vir my x Elke herinnering saam hom is vir my vrek kosbaar ❤
Franco - Hy sal altyd vrek spesiaal bly vir my. Hy het sulke bonatuurlike omgee wat werklik baie vir my beteken. ?❤
Wian - Myy mannnn. ? Eke is so besonders dankbaar vir hom in my lewe x
Elke lame joke, glimlag, huil en elke oomblik saam hom beteken die wêreld vir my ❤
Daar val heeltyd iets voor x
Wie is jy ,?*
dalk as eke weet wie jy is kan eke jou dalk sê ?
Geen volgorde x
- Wian
- Morné B
- Iddo
- Mighael
- Juandré
- Merwe
- Kyle
- Marco-Allen
- Janru
Dit is in geen volgorde nie x
- Lucille
- Jessé
- Jana
- Zuané
- Michelle
- Greschten
- Marli
- Mieke
- Megan
Eke belowe vir jou hull weet wie hull is ?❤
Dit maak een van ons ??
Hehe okayy nee goed ??
Seker dieselfde rede as waarom jy jou naam wegsteek ??
Well...
Sy ouers en my ouers is nogals baie goeie vriende en dit is eintlik maar al. ??
Edward is nogals oulik, ja. ?
Well, ou in die bus - die meisie met die hond dink jy is pretty oulik ?
Well weet jy....
Jy is ook nogals nie sleg nie ?
- meisie met die hond
En eke vir jou ?
Gaan weg ?
Gemoedsbekaking elke keer... ?
Vir watse rede sal ek nou kwaad wees ???
Uhmmmmmm?
Dis so klein bietjie vreemd...
Well dis seker okay vir een mense om meer as een vriendinne te hê. ?
Niks eintlik nie.?
Ek is bereid om die kans te vat ?
Whyy though ,?*
As jy my dm sodat eke weet wie jy is, dalk ?
Nee, ons is nie ?
Nopes ?
Ons is ❤
Dit is nie noodwendig op ons agenda nie ✖
Lewe is ń toets en niemand sn is dieselfde nie.....So hou op af kyk ?
Dankie vir jou advies ✖?
Jy let nogals aandagtig op na ons doen en late ?♀️?
Ookayyyy nee goed hoor ??
Well almal is verkeerd ?
As Wian vir my ń lovebite gegee het sou eke dit nie wegsteek nie, want jull almal is reeds so jaloers ✖
Couple of friends ❤
Neee weet jy ek doen nie ?
sjoe....
Nee eke is nie ✖
Dm my asb ?
Weet jy - Dankie vir jou qooh ?
As dit jou laat beter voel oor jouself stuur sommer nog ń paar ?
Well ek het my navorsing gedoen ?
Eke het nogals ja ?
Net die beste natuurlik ?♀️?
Uhhmmmmm well nee ?✖
Nee goed ??
Eke weet nie so mooi daarvan nie ?
Eke sal nou nie weet nie ✖
Ek het nooit gesê dit maak nie seer nie ✖
Eke bedoel net - eke sal die seer vat as dit jou help om ontslae te raak van joune ?
Ahh eke weet wie hierdie is ?
Babe - Jy weet self dat daardie is waarvolgens eke lewe ?
? Ek kan nie help nie
Well Well Well ?
Ekt gewag vir hierdie een...
Ek het nie vir Wian in ons vriendskap in gedwing nie - só tegnies het ek hom nie gesteel nie ?
Rumandé moet dalk net met my self kom praat , want sy maak hierdie moeiliker as wat dit hoef te wees ✖
Cringe?
Waarom wil jy dit doen ,?* ?
Kan jy my moontlik dm asb ?
Eke weet nie van wie jy praat nie ?♀️
Regtig ? ?♀️
Weet jy eke het eintlik al reeds hierdie vraag geantwoord ?♀️?
Eke dink sy is ń absolute beaut ?
Haar hart is ongelooflik mooi en haar menswees is vrek spesiaal ?♀️
Eke het vir Jessé flipping baie lief - sy het onskatbare waarde vir my ?
As jy Gossip Girl kyk sal jy verstaan ?
Dm my dalk kan eke min of meer vir jou verduidelik ?
- a Chuck Bass
- a Dorota
- Blairs closet
Obviously ??
#gossipgirlfanssalverstaan
Ahh weet jy ✖
Dit is dalk vir haar ń baie goeie rede ?
Eks nie heeltemal seker of dit myne is nie ✖
maar dit is baie moontlik ?
Nee nee ✖ dis moontlik wat jy hoor, maar dit is glad nie so nie ?
1. Sover ek weet is Wian en Rumandé net vriende ?
2. Ek en Wian is net vriende ?
So eke weet nie waar jy jou inligting kry nie ,maar dis vals ?
Dit is so vreemd dat jy dit op Qooh.me vir my kan sê, maar nie in my gesig nie ,?* ?
Dit is maklik om jou opinie te lewer wanneer jy jou naam skuil kan hou, maar wanneer dit face to face kom is jy maar flippen weak ??♀️
Is jy jaloers ,?*?
True that ☀️
Wat is nou die doel van hierdie qooh ,?*
Hys ń nar ?
Net die beste natuurlik ??♀️
Jessé
Zuané
Wian
Janru
Marli
Marnus
Lucille
Herman
Megan
Anton
Jana
Diaan
Dankie ?
ons het nogals ń oulike vriendskap ❤
? Hy is vrek spesiaal
eke kan nie ophou om vir hom te lag nie ✖
maar hy het so mooi hart wanneer hy ernstig raak ❤
Vance Joy - Mess is mine ?
Lee Dewyze - oil and water
Kesha - Praying
Matt Maeson - Tribulation
Amber Run - I found
Jahh nee kyk eke weet ?♀️
Daars presies 8 couples om my heeltyd te herinner dat ek single pringle is ?
Eke derde wiel vrekk hard ☀️
Nee nee - eke sê niks sulke goed nie ?
Well Well ?
Dankie
Iced coffee ?
Avocado ?
Precious Thing ?
Well my vriende is verseker die mooiste ?
So kyk maar wie my vriende is dan weet jy ?♀️
Dit is nie heeltemal so nie ✖
Die vriendskap wat ek en Rhicus gehad het kan nie vervang word nie ?♀️
ek en Iddo het dalk close geraak na dit maar dit was verseker nie ń plaasvervanger nie ?♀️
En die vriendskap wat ek en Iddo gehad het kan ook nie vervang word nie - so glo my Wian is nie ń plaasvervanger nie ?
My vriendskap met elkeen verskill en daardie vriendskap sal nooit dieselfde wees met iemand anders nie ?✖
Eke het vir Laurisa verloor
en ek het baie close geraak met die Main btches - eks vrek dankbaar daarvoor ❤
Maar steeds sal eke nooit weer daai presiese vriendskap met iemand anders sal kan hê nie ✖
Ek en Wian is goeie vriende ❤
Sjoe ?
Dis nogals spesiaal ?
Dm my ...
Dalk moet jy my dm ,?* ?
As jy my beter leer ken sal jy besef dat sulke goed my glad nie pla nie ?
Ons is nie saam nie ✖
My Precious ❤
Dankie vir alles - Jy pas my so mooi op ?