Visit this profile later to see if your question was answered.
gaan hier in struisbaai rond wees en dalk bietjie stilbaai toe ??
?? ooh jinne ek weet darm nou nie so mooi daarvan nie, maar dankiie ???
awwh baiie dankiie ??
dis oulik van jou om te sê ??
jinne daar is so baiie ? maar met die waarmee ek al te doen gehad het moet ek sê marnél en nicole is nogals cool en dan nou chané my ou dubbels partner ??
meisie ??
jis ek mis ons ?? ook en al daardie bus trippe ?? dankiie dat jy my soort mens is ?? ily x
dis regtig baiie oulik van jou en word baiie wardeer ?? ek wens net ek het geweet wie jy was dan sou ek dit verseker gedoen het ??
dit is so oulik ??
ek wens ek het geweet wie jy was ?? so as jy kans sien dm my ??
ek mis van Douglas ??
as ek geweet het wie jy was dan kon ek jou seker gesê het ??
go back to people that took me for granted.
gaan maar in struisbaai tond wees ?? dalk n draai gaan maak daar in jongensfontein en stilbaai ?? ek kyk maar nog ??
to do really well in my exams this terms and to be the best me I can be ? to just enjoy the little things in life and not to get worked up over dumb people ??
Kyk wie praat ? volgende keer sit 'n naam by skat ??
Ek dink nie ek het al daardie liefde ervaar in 'n verhouding nie ??
Awwwh jy het sopas my aand gemaak x
Eks so bly ek ken jou al weet ek nie op die oomblik wie jy is nie ?? so DM my asseblief x
Jys seker net so WONDERLIKE mensie ❤❤
Dankiie vir dit ?? x
Meenende wat nou eintlik ?
My mensie wie is jy ?
Ek sal enige tyd by jou kom kuier nooi my net ?? DM my asb dan kan ons iets reël ??
People who think they know you and judge you for that image that they created about you.
Om eerlik te wees die tyd kon nie vinniger verby gegaan het nie ? en om n ou af te vry moet hy actually n meisie hê skatlam ?? x
Hoop nie ek vat te veel van julle skinder tyd op nie, maar eks bly julle is nog so besorg oor my al is ek al n jaar weg ?? mis julle nogals baiie ? x
Hey pragtige mensie x dit is een van Simòn se vriendinne x ek is bly ons kan Simòn werklik leer ken en nie net haar oordeel soos wat ons lus voel omdat "ons" jaloers is op haar nie x sy is verskriklik oulik en ek is jammer dat julle nie julle oë kon oopmaak om dit te sien nie ??
Ek weet nie ? maar as jy regtig wil weet wat aangaan in my lewe of my so graag wil sien dan moet jy maar kom kuier ?? los my n DM en dan reel ons iets okay ?? x
It takes one to know one love ??
En jy is seker net so groot twee gesig want jy moes dit oor n foon sê en nog anonymous ook ? sjoe, taamlik 'n lafhard neh ?? x
Awwwh baiie dankiie ek wardeer ?? en ek glo darm nie ek haat jou nie, maar DM my en dan kan ons praat daaroor want ek is nie seker wie jy is nie ?
Nee ons is nie, hoekom dink jy so ?
Twofaced people ?
Wie is W ?
En as jy regtig wil weet wat in my lewe aangaan dan kan jy maar met my kom praat ??x
No ? i am only 17 ???
Why do you think so ??
Dan moet ons plan maak hoor ?❤
Dm my dan kan ons iets reël ??
Ek kan regtig nie kies nie ?? is nou nie so close met hulle nie ?
Oooh jinne ek weet nie ?? moet maar wag en kyk hoor ??
Amm ek glo nie so nie, juis omdat my number one rule is om eerlik te wees en wat is 'n tweegesig anders as 'n leunaar ? ???
That they were also once my age.
Oooh jinne daar is hopeloos te veel ?? maar jy is seker een van my favorites ?❤
Always be honest x
Clothes ????
Dit maak my dag en bly om te sien dat daar nog mense soos jy in die wêreld is ?? so dankiie ? en ek dink jy is seker net so cool ??
?????
Wie is jy ?
DM my ??
Daai groupie wat heeltyd by my huis opdaag ??vir wie ek pizza maak ??
Ek glo ek mis jou ook ??
Maak met my planne dan gaan doen ons iets ??
Dit klink of jou geselskap interessant kan wees ?? maar ek dink mens demonstreer dit op die agter kant van jou hand ?? en jy ?
Say you wont let go - James Arthur
Wat my nog elke dag pla is die feit dat mense ander mense gebruik of hulle net nodig het as hulle iets wil hê of nodig hwt ???
Awwwh ? dankiie baiie ??
eks bly jy dink so ??
It depends .. who wants to know ?? so DM and I wil maybe tell you ??
I think they are adorable and cuddley ??? what about you ?
??❤
Wie is jy ?
DM my toe ??
Awwwh ❤? dis baiie oulik x
Ek dink jy is net so mooi binne net omdat jy sulke goed sê ?? wie is jy ?
DM my asseblief ?
Daar is n paar wat na aan my hart is ? wie wil weet ?? ?
Awwwwh ?? jy is vreeslik oulik my mensie x dit het verseker my aand gemaak nou ? en daai deel van die unicorn ?? jy is verseker baiie mooi van binne af ??
Sal jy my asseblief se wie jy is ?
My n DM stuur ?
Call me what you will. At least I'm not so bitter as to lower myself to name-calling... like a child.
En as jy regtig so "braaf" en "cool" was soos wat jy DINK jy is, dan kon jy maar n naam by sit of dit in my gesig kom se ???
Adoonsie x
ek wardeer jou baiie??so gou as moontlik asseblief??
Not what I can recall ??? who is this ? DM me please ??
Soms ?? hoekom wil jy weet ??
Dankiie ❤? DM my groooot seblief ✌? ek wil baiie graag weet wie jy is ??
My mensie ❤? ek weet wie jy is ☝
Haii ?
Awwh dankiie baiie jy maak my dag ??? sal jy my se wie jy is asseblief ?
Hoekom wil jy weet ?? ?
Being lojal.
When they brag about things they don't have?✌
None of the above ?☹
Ek wil in n mediese rigting gaan maar nog nie seker presies wat nie???
Nee, dit help nie mens word kwaad nie??is jy kwaad vir iemand?
I would do everything I once feared to do✌
Ek sal baiie graag wil weet wie jy is??x
Ek weet wie dit is???
Ek sal saam met jou ook hoor??
Ons moet 'n plan maak hoor❤
Agggh dankiie?eks bly jy geniet my stem?✌waar het ek so baiie met jou gepraat ?
Awwh??eks bly ky geniet my stem?✌wies jy ?
When they are not open and honest towards me?
When I find money in my jeans and jackets after the summer??
In my opinie dink ek sulke mense is net so lafhartig soos die res??✌
I dont think so, i never really intend to hurt someone✌?
When i would do anything to see that person even if there is only a small chance of it happening.
Nothing??
Because the world is still full of posibilities.
Hoërskool Bredasdorp??
If they have a positive vibe to them and appreciate the smaller things in life.
Nee eks nie daai tipe mens nie✌❤?
Wat van ons???
87%
hulle lyk na cool mensies?✌x
maar DM my?
Awwwh baiie dankiie x
Ek glo jys net so n mooi mensie?✌
Ammm my eldest brother. ?✌
Om n beter weergawe van 2016 ek te wees.
Baiie baiie dankiie?❤
Jy helder my dag sommer op.
Ek glo jys net so pragtig van binne en buite??x
Awwwh baiie dankiie?
My dag is gemaak?wens ek het geweet wie jy is??
Haii?
DM my asb?
ߔꢝ䮼/h2>
Ek mis jou net so vreeslik baiie x ?
Ons moet rerrg n plan maak??
Nee, sou dit net weer oor wou hê.
Aande om te kuier saam goeie vriende.
Eating.
Vir hoekom sal jy dit wil doen ?
He must have a personality. Also he must be able to make me laugh and be there for me when I need him.
I really don't like spiders or snakes. They freak me out especially snakes?