profile img

sinead

sinaQ1123

Ask me anything you like anonymously

82 Replies

Hey hoori wil net se jy Awesome maaiQ/luvies yu lots//geniet jou vakansie//en jou toer//sien jou weer na vakansie!! XOX •olla•

XOX maiQ jy ook luvies ya lots*

sinaQ1123 replied 4248 days ago

Oky maaiQ ek gaan nou hom net uitlos, en met my lewe aangaan*

Ja.... Hy moet agter jou an hardloop nie jyt agterhom nie..... HI-5 maiQ...

sinaQ1123 replied 4248 days ago

Hey maaiQ, is dit n probleem as ek nog van hierdie een ouQ hou maar ek hou ook nie van hom nie?:( chante.crouwkamp

Nogals maiQ ek weet jy het hom seker Al soos 70 kaanse gegee maar onthou hys saam met sy pelle op n toer(ek dink) en seuns is stupid en dink hulle is mal snaaks as hulle saam met hulle vriende is.....

sinaQ1123 replied 4248 days ago

Hey maaiQ, jy is mal awesome en tx vir ons goeie vriendskap, en ons talks oor seuns, Hehehe. Luvies juw mal baie maai\ Kii. Van ChanteQ# chante.crouwkamp

Tanks maiQ luvies ya mal baie mis ju alklaar el het ek jou sondag laas gesien..... Ya dum seun... Haha...

sinaQ1123 replied 4248 days ago

Hay maiQ!!.....hoop jyy geniet dit daa in waterkloof hwR!!.....mis en liefies juw bje!!! Jy awesomE!!! Xxx-leaneQ!! Xx

Tanks jy ook awesome ek geniet dit mal baie tanks maiQ luvies ya lots!!!** xxx

sinaQ1123 replied 4248 days ago

Hey maiQ!! J's MaL aWes0me en muT NooIt veRaNneR nI jng:D!!! Luv ya mAl BjE buddY!! Mwahz! Xx - Nadea//kii :p ;)

Tanks nadea//kii jy ook maiQ... ({}) ;) :p

sinaQ1123 replied 4249 days ago

Hi sinead ek ht n paar lelike dinge vir juw hier gse, en ek is vreeslik jmr ek ws net kwaad vir juw maar toe ek nou als lees kom ek agter ek ws baj baj lelik met juw en ek is baj jmr daaroor, ek hoop j kan my vergewe!

Hey.... Dis reg tanks dat jy jammer se ek vergewe jou belowe.... Mwha mwha luvies ya maiQ......

sinaQ1123 replied 4249 days ago

Wies jou 10 beste meisie maats?

Nadea Cara miona olga chante paDdi anica Ander Cara tanika marianka

sinaQ1123 replied 4249 days ago

Jame as ek verkeerd genommer het....en eks jammer ds so confusing* ma jy huw nt op nr 1 te reply di res kan j ma nt soos .. .. Sit of blank los of iets* ds mant sodat dai lelike gud kan lees!! ⃰ leka duipies opwarm suster* ({})*

Ek het..... En ek het reply op almal .. Tanks dat jy vir my opstaan en so baie tyd an dit spandeer.. Luvies ya maiQ....

sinaQ1123 replied 4249 days ago

17. Hey suster!! ⃰ moet nooit lat iemand juw minderwaardig lat vul ni* en vi al dai mense wat so lelik is mt juw,, hu sal dit vi julle voel? ⃰ dink biq daaran die goed wat jul se maak seer hoor*

Dit voel flippen sleg en as jy die persoon wat my sleg gese het n probleem het se vir my wat dt is ek sa kan help.....

sinaQ1123 replied 4249 days ago

16. di vraag is anonymous ma God sien dis jy & hy weet ds verkeerd* in Matteus staan daar- haal eers di balk yt ju eie oog voor j di splinter in ju broer sin wil ythal* so as j dink sy dun iets verkeerd gan kyk nt gu an hu baie j verkeerd dun*

En dis nie net ek wat voute het nie.... Almal het voute dit sou mos baie boring wees as almal vout loos wees? Is ek reg?

sinaQ1123 replied 4249 days ago

14. ek hoop elke liewe een van julle kry julle straf & vol hoe dit voel om so verneder te word julle is lafaards en ds julle verdiende loom* & Sinaq ek gee my harq vi juw ek weet hu j voel & ek wens ek kon iets vi juw dun dis net aaklig!! ⃰

Jy doen mal baie nou vir my maiQ jy chear my hele dagi op...

sinaQ1123 replied 4249 days ago

13. & onthu nt jys ni aleen ni God stan agte ju sos n rots & jy kn elke ding op ju hart vi hom gan ytstort en ek belowe juw Hy sal ni "Ek kn nix vi ju dun" / "jys n playe" ni wnt Hy is liewer vi ju as wat al die goed op die aarde saam vi ju kn wes! ⃰

Ja en dis nie asof ek die seuns uitvra nie.....

sinaQ1123 replied 4249 days ago

12. jys n wonderlike mens en jy beter dt nooit verkeet ni!! ⃰ jy SAL juw prinsie kry,, wnt elke prinses het n prins!! ⃰ jy is absoluut great!! ⃰ onthuw j werk om eendag ini hemel te kom

Ek sal ook jou prinsie wees on hulle sal mooi wees.....

sinaQ1123 replied 4249 days ago

11. wat jy op aarde dun is juw keuse ma wat ander mense an juw dun en van juw se mak ni saak ni wnt God kyk wat jy reg doen* hulle sal hulle straf kry,, dit staan ini Bybel muni probeer om revenge te kry ni want God sal dit hanteer !!*

Ja dis reg ek sal hulle nie sleg se nie!!!!

sinaQ1123 replied 4249 days ago
VIEW MORE