Visit this profile later to see if your question was answered.
Him
Enigiets wat vinnig moet gebeur
Shorts
Hahaha ek kort nou iets om te sê
Kfc duu...
Met wie wil jy baklei hahaha*
Dinkii veeli... H@hA
Hahaha*
Ja maar weet jy vi wie?
Hkm gebeur als soos wat dit gebeur :)
Kan jy dit rg hoor :-o ((superman!))
Weeti
Aww dankie hehe :p. En dis awsm hieso
Leke dankie en da
Niemand pla my nie hehehe
Vrek leke!! Awsm skwl hieri
BAaaaaiiiee goed dankie :p elke dag word dit net beter en beter en beter hieso!! Eks mal oor hieri skuif
Dankie :) en ek weet nog self nie... Hoop dis iemand baie die moeite werd :p
Dankie* :)
Ek wil nie my pin hie opsit nie wnt dan kan enige pervs dit kry
Mar ek kanii
Jou kla gese op bbm
Van wate ou pwt oz nou hieso??*
Da is n hele paar mooi en oulike ouens...* :p dit werk vi my hehehe
Eks mal oor Wagpos! Dis rrg baie fun... En die mense da is awsm veby
Ek weet nie.... Van wate ene praat jy?
Ek antwoord as ek sien iemand praat, maar onthou ek kan nie die hele dag net op bbm wees nie.... Ek het n lewe ook buite my foon en kan nie heeltyd by hom weci
Jy gani weet of dit jy is as eki weet wie jy is nie* ek kani n vreemdeling date nie,, en ja ek glo in hoop en drome mar jy sal my moet se wie jy is...
Very very bad,, will neva do that
Nee ek weeti,, kies jy
Miskien van jou... Wie weet?
Tot ek bey gese het
Hahaha ek sal nie... En gan jou ook die vrek baiederste mis my beesmaiQii ((hug)) kanii glo oz gani mee ini selle skwl weci :(
Iemand baie interessant
Very very true
Seke mar ek sali nou met iemand ytgani... Het nog biQii tyd nodig
Jano sn...* oz het altyd fun goeters gedoen., hy het altyd saam my gedraf en tennis gespeel en kwl goeters gedoen, soos sulke tricks wat hy oor my kop spring as ek regop staan en al sulke gud en ek was nooit bored tu oz nog goeie vriende wasi
Goed doen in sport,, nuwe goed te try en be awsm*!!! :p
Je ek doen... Een se vriendskap mis ek baie !*
Nee dankie eks oky*
Basjan...* hy het my al gebyt mar nog nooit met my baklei nie
Hehe raai wat..?* jy dink reg ;p
Hang af hoe ek voel*
Was by museum* :)
Ja ek is baie opgewonde en ja ek gan jou baie mis*
Ja baie dankie* het dit baie geniet... Was 12uur binne ini swembad (vrek koud!!!)
Jip teminste dink eki TE VEEL van myself nie
Dai ou moet die woorde in sy songs duideliker uitspreek* LMGA dis so unfair dat julle anhou met dai.... Hahaha :p
Ag omw* julle gan my nooit ophou spot oor dit nie,,gan julle? Dai was SOooo nie my skuld nie LOL hoe moes ek weet die flipin goed is giftig...?*
Ek hou van dai mooi klip met grasdak en hout vensterrame... So basicly verskillende skakerings van bruin en dit moet soos n vakansie lodge atmosfeer he
Ek hetii rrg n favourite ene nie mar ek hou van comedy en action as daar comedy by is en animation mar goeies... Mar ek like DOA(dead or alive),, Bakgat 1, 2 en 3,, what happens in vegas,, like step up 4,, here comes the boom,, rush hour (mar eks al biQii moeg vi dit) en ja nog baie ane gud... En shrek en nemo,, shark tale,, brave,, how to train your dragon en so...
Vloere* matte is te moeilik om skoon te hou en dan lykit lelik...
Want dit is mal leke*
Aww dis oulik... Nie gedink iemand soek my opi stoepe nie,, dan sou ek my dalk biQii beter gedra en my hare kam*
Uhm actually ja,, ek het al*
Ek sal miskien... Hang af waar* maar ek like dit in SA so ek sal nie some net gan omdat ek kani,, vakansie vi 2 jaar in ane land of toer klink vi my na fun ;)
Ja haha ek het al gehuil... Eks nie sterk asit bey bey se kom en afskeid neem van plekke en manse nie* dis mar moeilik,,, en ja ek sal defnitief kom kuier!!!
Nie seker nie... Weet hie kom vriende en so*
Eke kani glo dis al ampe tyd vi die nuwe skool nie... En ek weeti wie jy isi mar as jy met my pwt op whatsapp of bbm kan ons reel dat jy kom kyer* sal kwl wec ;p
Ek het geen idee nie
Mar ek kani amal bel wat ek op heti... Dis net te veel vi my
Wagpos
Ek kani jou bel nie wnt ek heti jou nr nie hahaha
Hoe lank ken ek jou al?
Dit is tyd om te trek...
Nee ek het nie,, maar eerlik... As ek gehad het sou ek nie wou bly nie
Ek weeti rrg wie jy isi mar eks seker as ek ytvind sal ek diesele se ;)
Hang af HOE persoonlik dit is.,*
Dankie :p
Nou voel ek skuldig :( hahaha
Mar dis dalk omdat eki geweet het wie jy isi...
Baie leke en opgewonde dankie... Mar ook hartseer,, nie leke om vi die mense bey te se voor ons nou gan trek nie* ek voel elke keer as ek begin huil soos die grootste pissie wat die aarde nog getref het
Kuier by ons bure...
Ja rerig erig erig... Ons trek oor 8 daggies :)
Aww dankie* dis oulik van jou ;p
Gani nou in n verhouding gani... Trek Brits toe en wil nie n ou he wat ver bly van my af nie wnt dan gan dti ytwerkii* :)
Aww dankie Nya*kint... Lief jou ook vrek baie.,, gan jou mis kinta
Haha nee iemand doen...
Oor wat???
Yeah baby!!! Kani wag nie...*
Jaaaa vrek baie!!!!!!!!!
Hang af... As sy haar hare gekam het JA*