smittie06
Ask me anything you wantâ¤
https://www.facebook.com/app_scoped_user_id/1381119631902102/
Visit this profile later to see if your question was answered.
Ja en nee?ons vibe?
Nope
Sy lyk nice but ek ken haar ni?
Baie baie dankie wie ever die is waardeer dit opreg?
Gasn msg haar
Yes?
Baie dankie?
Nee?wag vir die regte girl en sal dit eers doen as ek seker is sys my trou vrou?
Seker maar good?
Wat??geld?
Ooohhh okay??uhm idk??
Ek en sy gani na dit toe go ni?
Ek doen nou?
Waardeer dit dankie?
Nee ni nou ni?
Nawh baie dankie?ek sal nooit ni?
Sy 3rd wheel ni?ons sluit haar ni uit ni?
Now?
Not soon?
Oh baie dankie??wie is die??
Wie het dop gekoop vir my vir my 18de?behalwe as n geskenk van hulle eie keuse?
Nah Eks fine?
Vriende?
Not anytime soon??
Yes Dis baie lekker???
De villiers? Sys n kuier leier nou?
Thank you??
Sover ja....maar volgende jaar is n nuwe jaar so ons kyk maar?
Waar ook al mnr my wil sit sal ek dit speel vir blokke?â¤
Bedoel vir iemand??
Yes yes?
Haar lag is snaaks?
Idk???ni regtig vir my bedoel ni?
Mag ni maar gan anyway net n paar giedjies doen met hulle?
Omw??jammer eks klaar saam iemand???
Sy se sy doen?maar ons vat dinge rustig??
Idk?we are just friendsâ¤
Dalk ja hang af?
Ag wat is chilled????worry ni regtig ni????
Ja nee n man het redes hkm hy dit wil doen???????????ons kyk maar vanaand?â¤
Thank you x
If I know who you are then sure?
Ja ja jy weet mos eksamens is verby?
Okay dankie?????
Ja wat is seker maar waar neh ek weti ons kyk maar hoe gaan dit?
Nee?ek en su gaan dinge rustig vat,i don't wanna rush?
Sover ja lyk vir my so?dis good dat hy go??naar sad vir ons dat hy go?
Ons is ni saam ni tho?maar baie dankie waardeer dit??
Ek dink so????
Ag dit gaan maar seker good??ons is net goeie vriende tho??
Ag wat dis orait?sien nou ni regtig die mense wie ek wou sien ni maar ja die kuiers is darm lekker??
Yes ek is?
Nee hene ons moet in person prr oor al die???
Uhm okay?
Hoe doen ek dit?
Moet net ni skaam wees ni?
Oh okay baie dankie??
Idk?
Wel my opinion is hanging af hoe bad julle op gebreek het as dit bad is....Kan dit vinnig wees en as julle ni so bad op gebreek het ni....seker so tussen maand en 2? Dit hang alles af hoe julle regtig vir mekaar gevoel het??
Sjoe?nou moet ek dink....dalk so een of 2?
Nah I am not??
Hangbaf wie jy is en of ek jou ken?
Nee jammer?
Ja ek gan hermanus toe?
Wel ekt ni geweet sy kom ni want syt gese sy gani go ni en toe ek weer sien het sy toe gekom??
Ag ja wat eks nou baie beter baie dankie??
Ek weti wie jy is ni?
Seker maar??
Ek weti sal met die mense dans wie kan dans en sal maar n paar girls moet leer hoe om te sokkie i guess??maar hulle gaan na my toe moet kom as hulle wil leer
Yeah sure msg my?
Ons is net vriende mense?
Dankie ek modig dit?
Ag wat?ja is maar redes maar ja dis klaar uit geprt met miecke en met die here so voel nou n bietjie beter dankie wie ever jy is?
Daar is ja, maar daar sal obviously n rede wees hkm ek ni regtig hulle like ni?as hulle nice is....is ek nice en as hulle n bish wil wees dan sal ek ook een wees?
Dit break my?maar more skryf ek my kaaste vak?dan is dit vakansie tyd en tyd vir my probleme om weg te gaan?????
Dankie x??
Daar is n paar maar sal nou ni name noem ni? maar meestal seuns wat hulle groot hou?maar ag wat eks chilled?my vriende is ni chilled daaroor ni daar gaan nog kak spat een of ander tyd met party van hulle???
Nee ongelukkig ni?
Sekere mense act ouer as hulle age en ek like dit en party van hulle is ni nog kinder agtig ni?plus ek sien ni iemand aantreklik in die ander grade ni en die graad 8 girl...sy maak my net smile en gelukkig?
Wel om eerlik te wees?het ni iemand soos dit gevra ni...ekt net iemand gevra kom sokkie toe maar hulle dink nog daaroor so kom ons se maar nee ek heti n date ni?