abegail fourie
snail_abegail
458
Replies
Probleem met megan & jc ?
Gaan soek aandag op 'n ander plek
What percentage is your phone's battery on right now?
96%
Sim!!!!!!! Love you too ????❤ jys amazing!!!!?❤
Let's fck and then I'll *** on ur t*** and face
Kannie sterretjies lees nie jammer chom
jy ruik soos kont
Kry dit seker van jou af
Sjoe nou verander jy jou caption na i dont play by the rules of the game. joh jys baie stout hhahahaha jy luister nie na reels. jys BAIE stout hoor hahahahhh sjoe eks sommer bang
Waarvoor is jy nou weer bang chom
got jys lelik
Nes jou persoonlikeid
Jy het baie verander. Ek like glad nie die nuwe abby.
Guess what ? I recently built a house on I don't give a fck avenue
ani hater: ek's fokken kwaad. j sê j ken vi abegail, maar dis pretty obvious dat jy ni doen ni. ek dink jy's 'n absolute fokken pateet dat j jou games agter qooh me se mure speel. as j 'n doos wil wees, gaan doen dit êrens waar iemand eintlik omgee.
Soooooo lief vir jou!!!❤️ Jy is amazing !!! Xx soo baie dankie vir die xxx
screw the trolls jus way bo hulle ?❤️
Eks so lief vir jou❤️
How much do you have in your bank account ?
R4.20
Wie mis jy op die oomblik en hoekom?*
Hmmm? Nicole x want het ha lank terug gesien x
Hoekom maak jy jou caption "stoned in paradise" soos bra stoned beteken hoog en jy was nognooit hoog ni, jyt nognooit weed gerook nie. Poes snaaks ?
Grow some balls en msg my as jy 'n problem het.
Miss ju berah
Miss jo ook x
Snaiilll. Ek mis jou. Ons moet kuier. Soon ?? anniska13077
Brah ek mis jou ook!! Ja ons moet defs kuier???
Gaan jy Langebaan toe?
Ja x tot saterdag ?
What do you think about the most ?
Of ek nog 'n glas wyn moet kry of nie??
Why all the hate?
Geen idee ou
Jys weird soos nerdy, fokkit haha en jys NIKS gewoond ni, kak snaaks, almal lag agter ju rug
Okay??
What's pissing you off right now ?
Everything
Jys foken weird, weet jy dit? ?soos jys rerig weird. Eks dood eerlik nouu
En hoekom is dit?
Hoekom is jy so mean deesdae?
Sommer.
Hoekom antwoord jy al die vrae so sarkasties?
Hoekom nie?
Is jy en Kayla nou beter vriende as jy en Gita?
hmm se jy my??
Bra - ek dink jy hang met die vekeerde crowd uit. Jy verander baie. - ek ken jou nie so nie.
Brah. Ek het nie vir jo opinion gevrah nie. hou it ma vijoself hoor.
jy en dian?
Brah kry 'n lewe.
Ek sien jy en Kayla raak goeie vriende?
haai jy kan sien? Mooi vir jou. As jy probleem het daarmee, hou dit maar vijoself hoor ? X
I hate that I love you.
Jammer om van jou k?k te hoor.
So rooi
Soos die maan
So pink soos die
Volkaan
My liefde virju sal
Ek nooit
Lat gaaan
Nou hierdie is vrek Oulikkkkk ❤️❤️
Love you!!! Xxx
Ek wil net viju se dat jy my favorite niggie is .hahahahaha
Brah die feeling is mutual ???
Jou lekker hoender
Hoender is leke ja?
Hay long time no see hay?? hoop it gan nog goed❤️??
Hkm sit jy n enoji na elke ding wat jy se op jy captions ?
Hmm hoekom nie?
What are you good at ?
Being a btch.
Hahahhahahhaha, sien jy noem sommer vir "jesse" LIEF. Shame girl, jy moes "hom" 'nie vertrou het nie !! whaha pooooooooooes snaaks
Ha ha ha fck off. Don't flatter yourself. Ek noem almal lief.
Jy weet jy was gecatfish neh ?
Jaja ek weet? En worry nie rrg.
Was gecatfish, slimmie ?
Oraaity ?
Ek dink eks jou biitch
Jys seker reg.
How are you feeling right now?
Tired
What are you sick and tired of?
Eksamen.
Aweeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee
Aweeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee
Ons moet kuier ?? jannesdn
Kyk nou net weer vijo??? Aweh ja ons moet kuier???? #soon
Sal j jou beste pel ooit terug vat?
Ek weet nie
Wie ookal so die heeltyd vra oor haar gevoelens en dian en kak , as sy wou gehad het jy moes weet sou sy jou seker se ? ,❤
Dankie iemand wat verstaan!! Jy is die BESTE ❤️☺️X dankie my aapie??x
Altyd hier vijow pop ??
Weet nie juis nou wie jy is x maar baie baie dankie?
Wat gaan aan met jou deesdae?
Hm wili oorit prti.
jys n babe ! ?
En jys so oulik ! ?
Dik vet pret of hoe?x
Dik vet pret ja???x #eenvnidae
Wat van wyn????
Wyn klink lekker?? gooi solank x eks oppad xx
Jy is 'n emotional wreck.
Dis nogal snaaks hoe jy dit vir my kan se. Hoe weet jy hoe ek voel? Ek deel met niemand my gevoelings opi oomblik. So jy weet niks.
Vir wie is jou latest Instagram post se caption?
Wil nie daaroor praat.
How was the year 2016 for you , so far ?
No comment.
Slakk?jys lewe kidoo. Koni vir 'n cooler awesomer friend gevra het nie. Lag altyd om jou??chat? jys special, moenie verander vir ander nie♥ily?☀♥ pulane7930
Awh Puma ds moerse spesiaal ☺️❤️?? chat? Love you too????????x
Pulane.
puma ❤️ Daars nie woorde om te beskryf!!!! Jy is vrek spesiaal xx en jyt silke goeie en loving heart !!!! Xx jy laat my altyd smile !!!! X en ek waardeer jou vriendskap onmenslik baie xxx jy is nogals vrek AWESOME hoor!!!!!!!! ❤️ much love x
Wie is jou favorites in strand ?
Joh daars baie x teveel om te noem x maar aweh stuur jou naam en dan sal ek se wat ek van jo dink x
Wat sou jy se is jou grootste swak punt?
Hmmm ek sou se dat ek te vinnig te attached aan iemand raak x en dan high expectations het x en dan word ek meestal disappointed x en dan van da af is dinge neti lekker x so ja ek try maar anit werk jong???
What's the dumbest rumour you've ever heard about yourself?
joh dis 'n snaaks een? Dis so belaglik
Snail jy's awesome , altyd n smile op jou gesig x
Awh omw x kyk net hoe cute is jy❤️ Msg my?x
Dink jy... Dat jou en dian se vriendskap weer reg sal kom?
Hmm om eerlik te wees ek weet nie x baie dinge wat aan gewerk moet word.
Vir wie kan jy enige iets vertel?
My aapie x
Wie kan jy nie mee wag om te sien?
My niggie x
Stuur jy vir jou pelle qoohme's???
Ja, maar nie baie nie x maar ek sit meestal my naam by x want why moet ek nou my naam hide as ek vraagie vrah of ietsie se x
Who is your favorite person and why?*
Die mense waarmee ek meeste praat x uhm wnt hula is my maats? En hula is awesome❤️ #afrikaans #gaannieengelspraatnie
Mis jou so baie Snail ❤️ - M ?
Mia!!!! Ek mis jou oook so bje ❤️ Na eksamen mut ons jol x
Vandag se biology test?
Lol? Geen kommentaaaarr
Wie vertrou jy almal??
Sjoe x diep vraag x uhm ek sou se dat ek te maklik vertrou x en dis nogal een van my swak punte x maar ek vertrou al my maats x party meer as ander x
Wat dink jy van Simoné?
Aweh x sys kak cool? Sy laat my altyd lag??? en sys een amazing vriendin❤️
Wat gaan aan tussen jou en Dian??
Ek weet nie. Kan jy OPHOU dit vra?
Jy dink jy is cool né?
Chat.
Hoekom gee jy nie ook vir my so baie drukkies soos jy vir Nicole gee?!*
Hmmm sy gee lekkerder drukkies as jy. ???
Jy lyk oulik as jy eksamen skryf en nie weet wat die antwoorde is. ??
Maybe moet jy jou eksamen skryf en ophu vimy kk.
Wat maak jy?
Gaan nou Kerk toe x
Kan ek jou vat?
Jy kan my uitvat vir roomys ja.
Hoe ver het jy al met n ou gegaan ?
Van die sitkamer tot die kombuis en terug. ?
Hoekom jy so oulik snail ? ❤?? x Simonexmcenery
Hmm ek weet nie neh? Is ma so gebore ??x much love jong❤️?X
Hoor jy het met so $exy oukie begin praat?
Ja???
Van wie hou jy?
Van jou x
Jou 3 favorite graad 10's in PV?
okay in geen spesifiek orde x Gita , Kayla en uhm Lindi x
Cuddle jy lekker?*
Hmm weti x jy moet maar vir my kom se x
Hoekom noem jy vir Nicole aapie ?
Hmm want sys 'n cutie?
Ek sien jy het gecomment op die qooh me wat ek vir Nicole gestuur het. Ek gaan nie vir jou se wie ek is nie. Weet net dat ons baie close was op stadium en dat ek dit regret elke dag dat ek jou seergemaak het. Ek wil net he sy moet mooi na jou kyk.
Stalker much. Okay, dink dis bitjie nou te laat vir jou om om te gee. Maar fine. Jy hoef nie te se wie jy is.
Btw. Jy hoef nie oor my te worry. Ek en coly verstaan mekaar. En sy is bje bje goeie vriendin vir my. ❤️❤️❤️
What's an instant turn off for you?
teveel om te noem.
Wat gaan aan tussen jou en Dian?
Ek weet self nie.
Mis jy vir my?
Hoe moet ek weet wie jy is?
Sien jy het vir my replace.
Chat
Puma loves you, gister aand was good om jou te sien♥ pulane7930
Love youuu too puma!!!! Was lkr om jou ook te sien ❤️
Jou beste friend mis jou ongelooflik baie , en hy wil jou soo graag terug he in sy lewe . miss jy hom ook ?
Ja ek doen. Maar dinge is complicated x en ons moet eers oor dit praat. Dit help nie ons vermy heletyd die subject en maak of niks fout is, en meanwhile is da so bje fout x verstaaan?
Kan jy asseblief my boodskap van gisteraand antwoord.
Sure x
The guy you started talking to?
Hys 'n hottie.
waar bly jy ??
In my huis?
Wie gee die lekkerste drukkies?!*?
Haha defs my Aapie?X
Jy is so happy deesdae?
Moet ek dan sad wees?
VIEW MORE