Visit this profile later to see if your question was answered.
Ag dankie baie??
Heiittss, shame hulle soek manet bietjie aandag? Dankie lovies maar jy is verby awesome love ya 2❤?
Dankie ek glo jy is ook?
Dis manet mense wat aandag soek? Zurika jy is beautiful?? kyk nou hoe praat van jy van hoals jys self goals jy moet my leer hoe doen jy dit??
Hellooo??
Krap jy in my qooh rond? Dylass jy neh is cool verby?? Jy moet net jou whatsapp vinniger antwoord? Ek is eintlik nogal lief vi jou my best❤❤
Ag ek is bly ek kan jou dae beter maak
Dis oor ek self vir my grappe lag wat dit snaaks is?
Dm my pleasies❤?
Heyyytss?
Om krieket te kyk as jy vi my iets van tops af bring is vodka ek bedoel rum? jys cool hoor???
Dankie jy?
Dm my asbbb?
Ag dankie jys seker 10 keer mooier? dm my
Miskien doen ek? Dm my asb??
Aww dankie ek waardeer daai kompliment baie??
Ek hou niks van hom nie??
Dm my dan sal ek jou sê??
Nie op die oomblik nie? whyy??
Save data?
D!!!??? Lief lief lief❤❤-x
Yass daai beaut is my sussie why?
Ey ey.. sy het n beurs gekry
Ek like die skool en my vriende is hier?
Ja ek het al my gesig gesien en ek het agter gekom dat dit God se beeld is nie myne nie? Ek het n spieel en weet jy wat sien ek as ek daarin kyk? N beeld wat net God kan maak? Wie is jy om vir my te se wat ek aan my gesig moet doen?
Maar dankie ek waardeur jou mening??
Seker maar om te leer en eendag n sukses van my lewe te maak? en jy?✌
Awwwww K?? Ag jy is net die oulikste mens ooit??❤❤ Ek waardeur vir jou so flippen baie??? Verlange is groot my K??xx Lief jou baie❤❤❤?????
Whats next???
Awwww?? JYYYY het my aand sopas gemaak?? Dankieeeeee so baie? Dm my asseblief jy klink baie baie baie oulik?? wie weet dalk is jy net die regte een om al die superheroes in my lewe te wees???
Danki?ek is seker jy is net so oulik?? dm my?
Dis die beste nog???? jys so snaaks??? net jammer jou ander grappe was so flou soos n tee sakkie in n plaasdam?
Nee ek weet nie??
Dankiiiii ek waardeur dit ??
My brotha from another motha? ek het jou net so lief❤ hulle pla my nie rrg nie? elkeen dink mos sy opinie maak saak maar dit doen nie my brotha??
Dm my?? Miskien mis ek jou meer❤
En jy is seker moer slim neh??
Askies??? Waar hoor jy dit ek drink nie??
Jis jy verstaan nie? ek kry oefening as ek hom dra?? sy noem my al haar slaaf???
Dit was goed?? daai plank was lank? en dankie tog hulle het my foon opgetel anders het ek nou nog gesoek???✌
Hello daar!, as jy my wil sleg sê spel tog net asseblief reg ek kan nie raai wat daar moet staan nie??
Maar dankie anyway ek waardeur jou opininie????
N boertjie
Hy moet weet hou om met diere te werk
Sy storie van trekkers goed ken
En darem aantreklik ook wees
met goeie maniere en respek??
Ag jyyy? jy het net so mooi hartjie❤?
Dm my?
Dan kyk ons ek is seker jy is dit werd?✌?
Hello daar?? uhm wie vra?
Dankiiii maar ek is seker jy is net so hottie??
Ek is seker sy is!
Het sy n rede om nie te wees nie✌?
Nie van jou af nie nee?✌
Not being able to do some things on my own
With the white on top?
Ek is liewer vi jou❤❤❤❤❤
Mens wat ek nie ken nie?✌?
Nee dis Piet se sussie hier?✌
Sy is nogal oulik maar ek ken haar nie so goed nie??
Want niemand wil iets doen nie en hulle het n span gekort✌ tenminste het ek iets gedoen??
En jy sal weet??
Dit vat een om n ander een raak te sien my liewe mens?
Okay sê my maar as jy dit gekry het
Hello daar✌??
Uhm?? daar is n wetenskaplike verduideliking vir dit wou sy regtig weet????
Ek is seker jy is baie oulik? dm my asb??
Ahg dankie? ekke weet nie regtig waarvan jy praat nie?
Hy is my neefie?? whyy???
Aww dankie?❤
Hello? daar is nie so iemand nie??
Mah best??
Daar is n paar maar ons los dit maar eers daar?✌?
Ek het my posts van laasjaar delete en ek follow mense as hulle nie terug follow dan unfollow ek?✌?
071 49.. dm my die res✌
Aww dankiiee? jy is seker ook net so oulik?? dm my asb?
Ahg dankie?? ek glo jy is ook?dm my?
Uhm? my ma het my reg groot gemaak..?