54
Replies
Wat skut ?
Hopelik in Skotland
Gaan jy in Jbay wees die vakansie ?
Vir n rukkie ja
En wat soek jy voor 2018 eindig ?
Nie skeinat nie
Desember planne ?
Eersterivier hier kom ek
Iemand in gedagte ?
Nie regtig nie nee?
Van wie hou jy?
Baie mense
I love you, do you love me?
❤️
Wat dink jy van Anke Gerber
Sys baie nice. Iemand om na op te kyk
Jys n doos. Ek haat jou. Hoekom doen jy nie asb almal n guns en gaaan dood nie? Gaan brand in die hel waar jy behoort. Jy beter baie vinnig doodgaan, voor ek jou lelik seermaak. Ekt baie dinge van jou op my foon. Jy beter doen wat ek se of jys heeltemaal gefok
Wie dink jy is jy?
Wat dink jy van Trinika?
Sys nice
Wat dink jy van Christabelle?
Baie oulik
Wat dink jy van Megan?
Ek ken n paar. Watter een?
Wat dink jy van Timany?
Baie oulike meisie. Baie goeie persoonlikheid. Baie goeie vriendin. Altyd daar vir jou. En bars in die klas in as mens bid
Definisie van n dck?
Jy
Jy jy jy jy laat my snak na my asem
I know who you really are, your nothing, your n liar, you are manipulative, you make people do as you want, you hurt people, you make as if your the only living thing and everything moves aroud you. Get a grip. You hurt people, a lot.
Okay
why do you steal someone else's girl?
Okay?
Jy sal nooit liefde vind
Ek het al klaar. Jammer om jou bubble te bars
Nobody will ever love someone like you, I can promise you that
I have already proved you wrong
'heilige helige' Tiaan
Ten minste ken jy my naam. Lyk my jy so skaam vir jou eie dat jy hom wegsteek
Vbal?
Gaan lekker wees ja
Is there something you can't live without, and what is that??
The Lord
Do you have nuts?
Pecan or Peanuts?
Jy en Rebecca?
Vbal gaan lekker wees ja
What thing is constantly on your mind?
Sekere iemand
Is jou piel groot
Askies?
people will never look up at you
Miskien kyk hulle nog minder op na jou, nou probeer jy jouself laat beter voel
Jy is twee gesig. Vertel watter Helige Bidgroepie leier jys is. En dan voor jou vriende is jy fokken dck. Vloek, laster, vuil. Is jy rerig wie jy se jy is? Of gee jy net voor.
Okay neh. Kom ek vertel jou gou n ding. Eerstens, wie is jy om my te judge oor wat ek doen en wie ek is? Maak jou eie lewe eers perfek voor jy my vertel wat fout is met myne. Jy kan se wat jy wil. Maar die feit dat jy anoniem bly se net jys bang om dit in my gesig te se. Kry n idee wat in my lewe aangaan, dan vertel jy my weer hoe "twee gesig" ek is
As you grow older, What are you starting to hate more and more?
Fakeness
Will you be my date to the vbal?☀
Het een dankie
Wie is jou goeie vriende?
Christine
Arno
Mariche
Het jy n meisie?
Een van die dae
Are you in love with someone or do we have a chance?
Dit help nie jy vra dit as ek nie weet wie jy is nie. Dm my
Wie is jy rerig?
Vra my vriende
Wil jy my vry?
Weet jy wat jy neh, eks okay
Watse skool is jy?
Nico Malan
What did your last relationship teach you?
Moenie opgee nie
Jy is flippen amazing
Baie dankie. Jy ook?
Is daar is spesiale meisie in jou lewe?
It's complicated. Maar sy is baie spesiaal?
So rugby?
Kan nie wag nie
Jys die skynheiligste mens wat ek ken
Shot
Why are you single?
Waiting for the Lord to give me the right person
So jy en chanel ?
Is goeie vriende
What could you talk endlessly about?
Sport
Ek like jou maar ek wil dit nie vir jou sê nie
Se my maar. Ek sal nie uitfreak nie
Van wie hou jy?
Goeie vraag. Dm my
Is jou piel n vortel??
Like jou woordeskat
VIEW MORE