354
Replies
???Have you ever been in a situation where you and a friend were stuck at a sports game and there were no bathrooms?
Or any available bathrooms ??
Or onky dirty nes ???
Wats jou instagram naam dan dm ek jou
@s.o.n.i.k.a__ ?
Have you ever been in a situation where you drank a lot of water/tea/soda expecting to spend the day at home, and your parents unexpectedly made you go out with them?
Uhmm no, don't think so..???
Me and my family don't really do thing together anyway..
Heyy kn ek jou raad vra asb dis nogal persoonlik
Sure , enige tyd ?
Het jy al n meisie gesoen?
Jip... Don't ask ?
Ons ken nie mekaar nie en ek weet jy hoor hierdie baie maar ek bedoel dit as ek dit se, jy is een van die mooiste mense wat ek in my lewe al gesien het
Awhh! Ag maak jy my dag! ?
Baie baie dankie..??
Nee, ek kry dit glad nie gereeld nie??
Eks seker jy's net so mooi ?
If you could turn someone into a toilet would you?
Oh yess ?? .. And I do have a few people in mind ???
Wat bemark jy?
Boek 'n afspraak en dem met my
en vind uit ??
Interressant watse werk doen jy en watse area bly jy ?*
Ek bly tans in Doringkloof, Centurion.
En ek is in bemarking. Bestuurderes in opleiding ??
Centurion lol ek moes net biki gelees het dit is 20 min van my af lol so ons kan possibly koffie gaan drink as jy belangstel
Natuurlik ? werks ure is net nou biejie moeilik..
En ek het natuurlik geen idee wie jy is nie ??
Swot jy of is jy nog op skool?*
Nie een van die twee nie?, ek is wel klaar met skool?
En werk reeds ?x
Kry jy lekker piel in Centurion? ?
Uhm nee,
Ek werk ☝??
Jy moan lekker ???
Askuus ? ????
Waar bly jy nou?
Tans in Centurion
post bietjie bikini fotos?
Nee wat ?
Hoekom
jy moet meer Cleavage wys op jou fotos
But why ? ??
Hoekom dra jy n Car guard vessie in jou vorige post?
Dit was 'n beffie toe ons ringbal gespeel het ????
Jy en Gina in my bed ??
Sommer altwee ? Klink eksoties!
Maar nee dankie ???
nou ken jy die onlangse antreklike persoon? gesels julle? maybe as jy doen kan dit die begin van iets wees?
Ek ken hom nie rerrig nie, maar ja ons het begin gesels.
Maybe kan dit ? ... die moontlikheid is daar.?
enige iemand special? of het jy onlangs iemand antreklik gesien?
Niemand spesiaals op die oomblik nie, nee.
Maar ek het defnitief onlangs iemand aantreklik gesien ? ?
Gaan jy potch jool toe?
Ek wil soooo graag????,
maar ek dink nie so nie ??
Waar bly jy op die oomblik ?
Lydenburg ??
Ek het probeer dink aan iets om te vra, maar met jou aan my gedagtes is alles foggy?
Sjo... ?
Well dankie vir die proebeerslag ??
Jy lyk na n spesiale persoon ?
Oulikste kompliment ?
Dankie ?
Ek is so baie kwaad vir jou?
Maar ek bly damn lieffe jou klein btch?♥️
Meisie met die cute anger issues???
Dit gan my n rukkie vat om oor dit tekom tho?❌
Ek kan nie genoeg jammer sê nie ?☹
Maar jy weet dit alles was eintlik 'n misverstand ☝?.
Obviously ??? En ek sal altyd lief bly vir jou ??❤
Soms is daardie uitbarstings nodig hoor ?
Wat soek jy in n ou?
Elke ou het maar sy aspekte
Maar solank hy die checkboxes check is ek happy!
-lojaal
-omgee vir ander
-aandag gee aan my
-nie jok nie
-moeite doen
-vir my wys hy gee om en is lief vir my
-ordenklike gedrag
-van my hou soos ek is
-nie in iets in spring nie
If a waffle could slap a elephant on the nosering, how far would the crow fly underground?
Wait wait wait...
Back up a little bit ?
????
Where are you planning to study? And if you're planning to au- pair, I might have a job for you. I took a gap year and did that, but now I'm gonna study and my previous bosses need somebody ??
I am thinking of Au Pairing yes? . But dont have the money to start now.. So I'm first going to work a bit and start my studies with UNISA
Wow??breathtaking
Te sweet ?? x
Want ons praat skaars en jy ken my nog nie. Plus jy maak dit obvious ???♂️
Dan is jy nie die enigste een nie ?
Ek is jammer ?? x
Jys my 2019 crush . ?? they call it a crush because that's how you feel if they don't feel the same??♂️
Ag hoe oulik van jou ?x
Ek wardeer dit, baie dankie ?
Hoe weet jy hoe ek voel tho ????
What is necessary to have a good relationship?
- trust
- mutual love , care and effort ??
- loyalty
- make memories
What is necessary to have a good relationship?
- trust
- mutual love , care and effort ??
- loyalty
- make memories
Well hoe voel dit om so n pragtige dame te wees en al die ouens is mal daar oor?
Ek sal nie weet nie ?x
Ons was iets gewees aan die begin van jou graad 11 jaar! Was n sport dag gewees wat eka jou ontmoet het wat het gebeer! Ons het kontak verloor en ons prt nooit meer nie hkm?
Jy was nie wie ek gedink het jy was nie..
En besides, dit was net voor my en Zain se verhouding
Wat gaan jy nou doen die jaar
Eintlik nog nie 100% seker nie???
Ek gaan onderwys swot?
Beginne werk en maybe lster in die jaar Au Pair ?
Kom na my toe en ek wys jou
Uhh no thanX ??
Jou karakter eienskappe van jou persoonlikheid is uniek . Although jou aksies wat jy voorgee en doen se iets anders . Ek mag jou nie dalk goed ken nie , maar ek ken n goeie mens as ek een sien . Wees versigtig daar buite asb .
Beslis die mooiste boodskap in 'n lang tyd??. Baie dankie vir hierdie mooi woorde! ?
Eks jammer my aksies stek jou teleur tho..
Ek probeer my beste ??
Ek sal versigtig wees, dankie ?
Jy klink na 'n amazing mens x
Sal jy iemand vry sonder dan julle uitgaan ? Vra vir n vriend ?
Die's funny ☝??
Well, gewoontlik het julle al reeds gesoen en vry teen die tyd wat die outjie jou uitvra ???
So, as ek van die persoon hou - ja??
Ek kan jou andwoord ja maak
En hoe sou jy dit reg kry ? ?
Do u like being nude when bathing
Oh absolutely ??
?
Relationship status en hoekom ? ?♂️✌?
110% enkel lopend ?
No boy can handle this mess ???
Jy is seker die mooiste meisie in hoërskool lydenburg??
Letterlik onmoontlik ☝??
Ek's nie eers meer in die skool nie ?
Wys my jou tiete
Ek's amper dood seker ek weet wie die is☝??
En eks seker jy weet ook wat die antwoord is ??❌
Are you still a virgin ?
Out of over a billion possible questions your tiny brain thought of asking this one ? ?
Says a lot about your character ???
Why we no talk no more?
Why we no friends no more ??
If you can answer this, that sould answer yours ??
Just a little advice don’t go for Andrew he is the biggest player on earth ? jy is mooi
Thanks for the advice, but I think I'll make up my own opinions about people ???
P.S he's just a new friend ???
And thank you ??
Hoekom kom jy nie eiland toe nie? ??♂️?
Boek vir my 'n plekkie en ek sien jou daar ?
Pull or pass? ?
Depends ???
Hello Sonika jy is rerig beeldskoon ek is verlief op jou ???????????
Ek wardeur !!??
Jy het Maandag Verskriklik mooi gelyk by di hokkie ek was so verlore toe ek jou sien alles van jou is perfek
Ek weet die is 'n lang rukkie terug??
Maar in elk geval.. Dankie??
Sê my, wat is jou naam ???
Jy is ongelooflik baie mooi ek is lief vi jou en sal eendag met jou wil trou jy is Amazing ????❤❤
Sjoe!! Baie dankie???? ..
Dit is baie oulik en gaaf van jou???
Maar weet ek ooit wie jy is?????
Hoe oud is jy beautiful ?
17 ?
Ek wil jou laat smile. 'n Smile is die mooiste make-up wat 'n meisie kan dra... ~
:) :) :)
Dankie, dis baie oulik!!
Wat maak jou gelukkig
#hy
#God se liefde vir my
#Om 'n glimlag op iemand anders se gesig te sit.
#om iemand te help en the sien dit was doeltreffend
Sal j met iemand uit gaan wat uit die skool is en 5 jaar ouer as j is?
Liefde is liefde.
If our roads are ment to be crossed then that's how it is.
Maar op die oomblik step ek glad nie belang nie, dankie :) :) :) :/
Would you practice hockey with me??
Depends..
Who are you ? ???
Ek weet nie hoekom nie, maar elke keer as ek by KFC in stap kry ek hoendervleis... ~
Dis weird ... ?? ...
#needtoinvestigate ??
Ek moet se jy lyk fraai in n brill
-c
What? ... Nee ????
Eks bly jy dink so ??
Soek jy 'n gay bestie hehehe
Ag hoekom nie ? ☺???
Soek jy 'n gay bestie
Hoekom nie ? ?
Girl with the best body at Hoërskool Lydenburg???
Sonika??❤️❤️
??? dankie
Is jy in Hsl ..??
?? ??
??????
????
?
????? ??
Ja hierdie digter het wek n naam ?
-c
En dit is ?
Ek dink as ek vir jou kan ontmoet sal my knee lam raak en die woorde sal in my mond vas plak. Maar dit sal jou net se wat jy wil weet oor my. Ek dink dat jy die Beste persoon is wat altyd mense gelukkig maak.
Jo !!
Waar kom die nou vandaan ...? ???
Het jy n pleister vir my, want ek het my knieg seer gemaak toe ek vir jou val!!! -c
Wel nee, maar Dischem het ??
Jy is so MOOI, ekt my pick up line vergeet toe ek jou sien!!! -c
Wie is jy .. ?? ???
Jy met al hierdie pick up lines ????
Violots are blue,
Rosses are red,
Lava is hot,
And so are U!!! -c
Wel dankie .. ?☺?
Kan jy my die rigting na jou Hart aandui, want ek het my self in jou oë verloop!!! -c
Is dit . . . ? ???
As ek n seekat was, Dan sou al drie my Harte vir jou geklop het!!! -c
Sjoe ... ??
Is jy Google? Want jy het alles wat ek soek!!! - c
Weet jy ooit wat is google ???
Jy is die sout van die see,
Die lig van die son,
Die groen van die gras,
Die heuwels van fantasties,
Die een van die dereksie En
DIE TEMA VAN MY LIED!!! -c
Het hierdie digter 'n naam ?????
Eks n reen druppel, en ek Val vir jou!!! -c
You may fall from the sky, you may fall from a tree, but the best way to fall… Is in love with me ..*
Who's the new guy ?❤
What new guy ? ??
Hey what's up
My standerds
Ek moet net sê ...........Jy het die mmmooooooooiiiiiiisssstttte oë (They say the eyes are the key to the soul. ) ☺??
Dankie anoniem
Ek is seker jy het 'n baie mooi hart xx
??????????⁉
Ek wonder of jy my Valentyn sal wees, omdat jy nie soos al die ander meisies is nie , JY is Beter ?
Aww ????
Ek sou so graag ja wou se, maar ekt geen idee wie jy is nie??
Message my toe?
Hi... ekskuus ek pla!
Ek moet n opstel skryf oor die mooi en goeie goed van die lewe, en ek het gewonder of ek oor jou kan skryf !!!!!! ?
?
Omw... What ??????
Jy my mens is tops ??
Sal dit noggals wil lees??
Jy is van die min meisies wat kan se hulle bereik hulle fitness goals ?
Agg dankie?☺
Maar nee... My goals is nog vêr ... En ek doodeenvoudig lui
As ek n pick up line wou gebruik sou ek vir jou se "is jy n Ford Kuga? want jys aan die brand". Maar aangesien dit n lame pick up line is hoe kan ek jou leer ken?
Pick up line tho .. ??
Se j my
??????????⁉
Ek love die ⬆⬆
Ek kan net nie uitmaak of dit iets beteken of nie ?! ?
Help?
??????????⁉
Ek love die ⬆⬆
Ek kan netbnie uitmaak of dit iets betekennof nie !? ??
Help?
Wie sal jy sê is mense wat baie vir jou beteken maar jy min in aanraking kom ?!?
Nee sjoe.. Daarvis waasyyy te veel...
You'll have to narrow it down a bit?
Ek het n meisie, maar ek wens jy was myne!
Arme meisie...
Lojaal? .. Of nie ??
DM my !
Jys rrg n beeldskone meisie en ek sal jou graag eendag in persoon wil ontmoet..bly altyd so oulik x
In Persoon??
Waar is jy dan? ?⁉
Jy is stunning n mooi mysie soos jy verdien n stunning ou wens kan jou leer ken en meskien kan eka jou lei na n plek van waterfalle en reenboe en diep in dai stunning groen oe van jou staar??
Weet jy, jy is ongelooflik oulik !!
DM my asseblief !!!
Hey jy...ek wil manet sê jy moet n wonderlike daggie hê vandag!! n Beeldskone meisie soos jy verdien net die beste
dankie anoniem !! ;)
alhoewel vandag omtrent 'n af dag was..
Jou oë vertel ń besondere verhaal maar meisie die storie wat ek wil hoor lê in jou hart!
Iemand is baie oulik vanaand ! ?☺️?
Anoniem ! wat anders kan ek jou noem?
Oor die dat ek jou geselskap mis ...
Ek het al probeer ?
Het jy al hi gese ? :)
Kan jy CPR doen??
Want jy het sopas my asem weg geslaan.
flippen sweet ;) ??
Sonikaaa
Ek mis juw geselskap ?
Anoniem !?
Doen iets daar aan ;)
Wat kan n ou meer vra as n meisie wat n goeie verhouding het met God n ou sal nooit verkeerd wees om jou te kies nie.
awwhh?❤️
Ek is seker , wanneer ek se dit is die oulikste, anoniem boodskap wat ek nog gekry het !
Jy, my mens, is baie oulik !!
Dankie xx
VIEW MORE