Visit this profile later to see if your question was answered.
Don't hide your feelings, then things never work out
ons nooit uitgegaan nie?
weet nie ??♀️
is hierdie veronderstel om my aftesit? ?
baie dankie☺️ maar asb moenie laster nie☝?
dankie ?
100%?
wanneer mense nie kan jammer sê nie
dankie jong ?stuur vir my n ou boodskappie asb??
nah dankie dis nice dat jy so dink??
ek sou jou kon sê as ek weet wie jy was? dm my en ons maak n plan...
haha kyle?
ek kan nie dink aan iemand nie
Well jy moet net verjaar?
we were on a camp and had to look for fire wood and end up looking for scorpions.
niks nie, net pelle.
dai goed was so sleg ? jy?
Inge Kapp hou op☝?️jy kan maar vir hom gaan.
OK... dis nie vraag nie.
ja sal lekker wees om saam jou bietjie te travel?ons moenie dinge weer so awkward tussen ons maak nie?
I'll buy a island with clear water?
Ek het vrydag gaan fliek saam Lamé ( was nie 'n goeie movie nie), saterdag het ek gaan fietsry en toe saam my sus en Jonita tygervallei toe gegaan en 'n milkshake gedrink by spur en toe gaan fliek ek weer? Sausage Party wat baie rof en weird is en toe braai mense by ons en toe kom slaap my vriendin by my oor. Sondag toe gaan ons Blouberg toe.
Ah dankie "sussie" ?
dis baie nice dankie! x
jy moet jou insecurities oor jouself regkry voor jy ander mense onstel en toemaar mens verstaan jy was dalk afgekraak deur iemand of dalk intimideer ek jou maar ek sal vir jou 'n gebed of drie opsê?
As jy so iets wil sê, sê dit vir my? moenie jou naam wegsteek nie? kry einlik mense soos jy jammer.
taylor swift ?
baai??
ja, maar nie mingle deel nie?
een van my goeie vriende. baie nice, hy ry saam my fiets. ?
nee, ons praat net al vir 'n week
dude wat my op sy vriende se fone message.
ek blok mense ja maar ek like dit nie. ek doen dit om nie verder te baklei nie.