Visit this profile later to see if your question was answered.
Dannnqqqqqqq❤❤waardeur jou?
Dunno?????
Ons het nie uitgegaan nie..
Dunno.. give me a few ideas?
Oms plz? i need questions like this everyday?
Whatsapp my asseblief ??
Hys regtig baie nice??
Ek dink ek sal om vas hou terwyl my "close friend" hom kielie??? whatsapp my asseblief ??
I don't know ? this questions though?jyt my dag gemaak??
I like the way you think????
Nee..Nie meer nie..?
Ek sou aspris wees en vir hom se hy moet vir my n roomys koop anders gaan ek hom of kielie of ek gaan vir my "close friend" dat hy vir sy vriende jok?? daar score ek n free roomys? nahh ek joke ek sal net vir hom lag? Interresante vraag though??
Cool naam? laat my dink aan spiderman ????
Fraanndd??waardeur jou ongelooflik baie❤ mag ons nog lank vriende wees en daai agt jaar in honderd verander?
Ek weet nie ?maar dit beter gou wees?? verlange loop hoog?❤
Wat ek en aj het is iets met die naam vriendskap.. Nog nooit van liefde gehoor nie jammer.xx
Net vriende?
Jah ons is vriende en wat daarvan?
Nee jy is Nemo? My fantallasmagoriese mensie??
My hond en kat en familie en vriende en kos en chocolate en rooommmyyysss!! Moet ek regtig alles noem??
Dankie?❤ eks seker daarvan jy is ook?
Ummm weet nie.. enige plek.. behalwe hier?
Woorde kan nie daai kind beskryf nie?sy is haar eie mal beautiful mensie??Beste mens op aarde?
I don't know ? katy.. jordan.. dunno.. to much awesome souties??
Nee ek weti..? net jy sal weet?????
Nie een op die oomblik nie? hulle is rerrig oulike seuns en als maar ek soek nie nou n ou nie??
Net te chill en te gesels ? miskien n milkshake gaan drink of n movie kyk?
Enige iemand wat n plat op die aarde mense is en wat respek en oulik is.. N ware Christen wat net hulle lig vir die wereld wys en nie omgee of mense haar judge nie?❤
Hahahah? breek myself?nee ons gaan nie uit nie ons is net vriende??
Enige iets met die woorde coke, pizza , chocolate of lag in?❤
Awww? baie dankie❤ waardeer dit?
Niks?net vriende?
Awwww??❤
Want whatsapp s*ck??my single pringle ??
My geheim??
nee nog nie.??
Dankie skatie.
My sister.