248
Replies
Appreciate you bruh❤ tayla_9
Te veel liefde vir jou girl ❤❤
LOVE you to much Stacey❤❤❤❤
Hoekom jy so oulik???❤ Lola24
Awwwghh liefde ? jys die oulike een hier ??? dis soo cute ?? te veel liefde net weer terug ❤❤?
Hoekom is jy my gunsteling? ??❤ dis_jojoo
Awwwwwghh ?? jys oulik? en my favouriteste van al die favourites ??? ek mis an vijou en jou stem?? bring tog net my Broeki asb ???❤❤
Oulikstee dingetjie jy??.
Ken jou nou al baaie lank en ons MOET een of ander tyd hang ?. Ek sien uit ??? x
Awwwwhh omw ?? dis so oulik ?? en jaa nee wat, ons kan hang as jy my so lank al ken? DM my?
Is marno by jou?
Nie meer ni? hy is gister huis toe.
Guy in your post?
Bestfriend. - Dean Coraizin ?
Was j vir di lnk naweek by Marno?
Yes.??
Tell us about you and Marno's love story, how you met and how he asked you out. Ps. You're oulik en gorgeous?
Lol .. the fact that the thought and flashback alone makes me blush ?? well, DM me for the Love Story ?? and awwwhh, thank you soo muchh ??? x
Single or boyfriend?
boyfriend ??
Who was your first kiss?
Lol . ?? sieke my ma ☺
Dankie dat jy altyd daar is vir my❤ tayla_9
Ek moet mos daar wees, aangesien jy altyd daar is vir my ? baie liefde my girl ?❤
Who are you currently ignoring and why?
Science teacher , cause my punte lyk soos die hond se agter end.❌
Liefie kind . ?
Lief vir jou neh ! xx
-Amor
My liefste ?
Eks die liefste vijou my girl ??
Marno, in Hugenote,Of doen julle die long distance ding.?
Ps. Jys fab?
My liefie daai ? en hy's by Hugenote ? so dis n bietjie van both ? maar awwwhh ? baie dankie liefling? jys bitter oulik?
Who do you currently miss the most?
My Boeta ❤❤
Caption meant for anyone specific?
Nogal n paar mense ja ☺
Dankie dat jy in my lewe is.?
Waardeur als wat jy vir my doen ?
Liefde op liefde vir jou ?? tayla_9
My girl ?
Jy weetan ekt jou back, en jy myne ?
Ek appreciate jou net so baie my liefste ?
Te veel liefde, appreciation en tyd vir jou ?❤
What are you doing right now☺
Slak AF, kyk hoe Corne eiers bak ?
Ek weeti of j en court vrede gemaak heti,but as julle het..uiteindelik!!! ?? eks vriende met julle altwee,en glo my,julle het baaaaie goed in gemeen❤❤.
Ons lewe in vrede , die lewe is te kort om vas te kyk en te hate ? ons kom nogal oor die weg ja ❤
Hello Stacey, sien more Stacey, lekker slaap Stacey, bye nou Stacey ❤?? dis_jojoo
Eks am lief vir jou jong jisou ?? jy sit letterlik elke dag 'n moerse smile op my gesig ? jys n lekker mens ? n mooi mens ? ek hou van jou ???
Have you ever lost a best friend?
Yaas , dis tough
Jy en Marno?
My Liefie ??
Congratulations Miss Huguenot 2017 ??
Thank you so much ??
Mej mooooi ??
Se jyy? ?? die pragtigste ???
Hou jy nou vir jou fake met Courtney Le Roux?
Fake ??? vir wat sal ek nou dit doen?? Ek benefit mos niks deur fake te weesi, so wavoor sal ek my tyd mors op sulke dinge.. speel mos nie n movie rol nie ? en as jy my ken, sal jy weet ek is glad nie fake nie. Dis of ek like jou of nie, en jy sal weet hoe ek oor jou voel ? julle soek weer stories , maar daar is minder as 0 hate om oor stories te maak. Ek en Courtney praat, so what?? Kpm oor dit asb ?
Jys an daai wenner mens ?. Baie geluk my liefde ??. Mooiste ooiste mensie ooit. ?
Jys my heeeeeel favourite neh ?. Lief vir jou .❤❤
PS: nou hoef eki skaam te wees om te sê ek ken jou nie . ?? #jokes
Omww ?? dit is sooo oulik ? lol jy laat my nou so spesiaal voel ? ek bloos skoons ?? baie dankie, ek wardeer dit rerig baie ? baie dankie❤ dit is baie oulik. ! ? x
Wie het wat saam met wie gedoen by die party?
Almal het geparty ?
My liefie ?. My alles ?. My day one ?.
Ek voel gou net die need om appreciative te wees man. Dankie vir die friendship mybru ?? mens kry min loyals soos jy ?. amor.j
My bruu ?❤ eks lief vir jou?? en appreciate jou baie ??
Jys lately baie anders.. ( in n goeie way ) jys baie meer jolly en happy deesdae, wat doen Marno dan ? julle is baie cute! X
Lol baie dankie ? hys net super amazing man , en die heel beste ?? ek is baie happy ❤?
You and Dean ever had something more than just friends?
Nope ? the furthest we go is best friends , he's my brother ?
Brent Manuel?
He's a Fav ❤❤
Hoe was die party???
Yasis ??
Jys n lekker mens ?
Jys tien teen een 'n lekkerder mens ??
Why are you happy today?
Ekt te veel om voor dankbaar te wees. Eks baie blessed , en die happyste ooit ?
Hoe voel jy oor tayla en marno wt so close is?
Hoe moet ek an voel? Ek voel happy ? eks die malste oor hulle altwee ??
Plans for the weekend?
Well, my bestest bestest whole bestest and day 1 niguuhr (Dean) is turning 18 on Sunday ???. 18 means legal???, and Saturday comes before Sunday ??. So, its quite obvious ???
Jyt nog feelings vir camy neh?????
Mens kan dit sien?? Zyane_chadlin
Nee . Jy verbeel vir jou ?
What's the most overrated thing ever?
School, homework, tests, functions. School, and everything about it. ?❌
Psycosisties ?
?? jy se daai ding ? Ag, jy weet jyt my lief ? en ek vir jou, my girl ??
If you could choose, what would you change about your past?
Absolutely nothing. Everything happens for a reason, and can be used as a lesson in life. Its because of my past that I am the person I am today ☀
Hate jy op camie?
Nee, glad nie.?
What makes you instantly like a person?
Ek weeti, vra vir Marno.???
Sien j en courtney le roux groet meka bdi skwl ?
Aweeh ons doen nogal. Het mos niks teen haari, so ek sien nie dt dit n probleem is ni? ? ?
Gister aand gekuier?
Yaaas .? het immers die interskole krieket gewen ???
Hoekom het jy pajamys an in jou story?
Want dit was vroeg ?
What makes absolutely 0% sense to you?
Mense wat met ander mense se liefde en gevoelings speel.
The last person you saw and when?
Marno, like right now?
Fav graad 11'e?
ek het n paar.. meisies of seuns?
Tayla Smythe,?
Te veel liefde en appreciation vir haar ? sooooo 'n flippen amazing mens, en nog 'n vreeeekkk awesome vriendinn ook❤ sys lewe ? sys n lekker mens ???
wie isdn di rede dat jy so bje smile deesdae?
Lol. ? maar hy weet hy is die rede ??
Is jy en Cadin Lewis close?
Was nog ali pad close ? my niguuuuuh daai . Baie appreciation vir hom ???
You and your brother? Do you guys party and drink together?
Ek het twee broers ? maar ja, ons chill saam ? is liefdeee ??
Waardeur jou man❤❤ tayla_9
Bruuuuuh. Ek wardeer jou meer as die meeste ? te veel liefde vir jou❤❤ #appreciation
Yo bra.. What up with all the hate we be getting? U know who it is ???
braaah .?? is net liefde man ???
Jy en Marno?
Ek en Marno ?❤?
What were you doing seven years ago?
Definitely not studying Business Studies.??
Nou wat Van jou en camie julle twee nie meer saami?
nope .
Is jy en Marno saam?
Sjoeee ? my mensssss ?❤
btw di nakka soek ju lol
Lol . My tjomieee ? sal n draai by hom moet maak, lus hoekal vir lekkers ?
Favourite graad 10?
Alain James ?
Valentines date?
14 February .?❤
Jy en Marno?
Wat van Ons ?? ?
Jy en Marno is so oulik!
awwgh ? baie dankie ❤
Matthew Anderson?
Gaaaawsh ? so mal oor hom, hys n vriend duisend . ❤
Marno??
Sjoee ? oulik neh? ?❤
Jy en Alana darem close nou
Nogal ja ?
What percentage is your phone's battery on right now?
?
Sjoee babygg ? jy verstaan an vir my sooo mooi ? baaaie liefde ❤❤ x
What little thing pisses you off greatly?
Life.
Fav song?
Akon - no more you .?
Dayuuuuuuuuum girl??
Daammnnn booiii .??
Van wie hu jy?
Iemand .??
Do what ever makes you happy, and never sacrifice your happiness at the expense of someone else❤
Ouuulikk. ❤ x
liefde is n baie sterk woord.
Ja, nogal ..?
Your first child's name?
Hmm.. hang af of dit n meisie of seun is ?
baie baie baie baie baie, flippen baie oulik/cute alles??? sal nie mind om jo myne te maaki, prinses❤ sal jo soos royalty treat❤
Awwwwh .?? dis soo cuuute ?? jy is superr oulikk ?❤ x
i really really like you ? but too shy?
Awwwghh ?? dont have to be shy maah . DM me ?
haat jy vir courtney?
NEE ek doeni. ?
Which word have you started using a lot lately ?
Aweeeeh. ?
Would you date a guy younger than you... like very younger??
Probably depends? obviously nie soos flippppenn baie jonger nie, maar ek weeti. Hang af ?
Dream car ?
A nice oulike one ??
Wane syp os?
Hmm.. is jy an al 18? Want ek isi, so ek bepaal my maar by Ice Tea ? ?
Need the touch of a good woman now
Huhh ?? ????
Jys nogals nie te bad nie ? i miss you. Eska x
Babyy ?? jys glad nie te bad nie hoor, actually baie ver van te bad af .? sien jou amper vir die laaste jaartjie wanneer ons julle defeat ? mis jou meer x
What is your New Year's resolution?
Put aside the haters and the liars, know my worth, and stop begging people to stay when all they wanna do is leave.
What's a big turnoff on the first date?
Hmmm. . Iemand wat vol van homself is ?
Gunstelling ouens in jou graad?
Daars baie cool dudes ?
Phone?
Iphone 7 ??
Nah jokes ? Huawei p9 lite ?
What is something that actually offends you?
Being compared to other girls
Jodene.A?
Keni eintlik vir haar nie, net by di naam.
What was that you said you found in your cupboard ??
?? shhhhh ????
Have you ever been in a situation on a school trip where they went somewhere without bathrooms?
Nahh ??
VIEW MORE