Visit this profile later to see if your question was answered.
Nooi my asb? die vakansie moet ons iets doen❤
joh my lyf is rerig soos net normaal ? maar okay, ek doen redlik baie sport en dan soos cardio dis letterlik al?
Ek het nie rerig altyd tyd vir so iets nie maar ek sal die voorstel in gedagte hou?
DREA❤ ah mense gaan altyd judge en hate.
wardeur mense soos jy in my lewe?
i do squats everyday, i squat down the fridge to see what junk food there is?
ook al wat jy het om my sleg te kan sê op qooh me, en alles gaan oor sam? erg as jy dink eks nog verlief op hom ? net jammer jy stel belang aan my " leftovers" .
kan ongelulkig nie dit hier sê nie?
net nog vandag?
koop vir my kos skat? en dalk n dm?
Hoerskool Hopefield ?
belowe dit my aand gemaak? baiee dankie hiervoor x
baie dankie ek wardeur dit?
word 16 die jaar?
nie meer nie?
???????
? uhm dankie. ek eet BAIE en doen ook baie sport..
grandpa underwear ?
ek doen redlik baie sport?? en dankie x
nee?
hang af wie jy is?
dalk is dit die beter opsie as anonymous ?
baie oulik van jou ☺️x
TODAY. because I desided to gave my heart to god, and i am looking forward to build a strong relationship with him. ?
mense soos jy maak my dag☺️
niemand wil vir my liefde gee nie
DANCING ? and love ?
dalk as ek weet wie jy is?
not stright parents ??
jys die oulikste? ah ek is up daarvoor?? as ek net weet wie jy is ?
?dankie x dm ?
nie so bedoel nie??
n gr.8ie in my skool ??
Fav gr. 8 en mooiste een???eintlik my crush ? x
Jys oulik? haha ek belowe ek sal nie? love you most big one❤? xx
ek is geleer om still te bly as jy nie iets goeds het om te sê nie?
dm dan sê ek jou ☄️
was daar yah ??
wanner is dit ?
heti n huis nie ?
dis cute van jou? dm ?
sorry man probeer om soos jy te wees ??
nee? dan is dit n eer om joune ook te wees❤️
uh NEE. daar bestaan nie iets soos n DUFF in my oë nie. carla is my alles en sy betken baie vir my so ek sal nie toelaat dat jy sulke lelike goed van haar sê nie? sit jou naam by? carla is niemand se duff nie ❤️
nie mooi genoeg nie?
baie dankie jy??❤️
nah?? but thanks stranger ?
nahhh. dis baiee oulik van jou?? maak my aand❤️ baie dankie vir mense soos jy in my lewe #iloveyoumore
om olympics toe te gaan??❤️
Wiehan en Anika
het hokkie gelos. ek speel nou weer netbal maar mag nog nie speel nie want ek het nog atleitek.⚡️
baie dankie liefie ek wardeur dit❤️??
?thanks I guess ?
oulik. uhm yah dink so dink die oudste is 3jaar.
"lit with or without you " ?? live you callie❤️
dalk is jou oë toe
thanks love? maar n anonyms dink duidelik so??
??dankie vir die eerste deel van die paragraaf. maar vir deel twee is ek nie baie positief oor nie ??
kerk toe
?uhm niks waarvan ek weet nie
elke keer as ek die yskas oopmaak ?
very good in athletics ?? 400mh buddy ?
nee sies jong ??
b**tyshoRts ?
cute ?❤️
probably when you can't get that person out of you head? but the best way is to not fall in love ?? that way your heart will never be broken.
koop legit nie my likes nie? kanie help as die mossies my fotos like nie?
how bow no ?
n sak vol geld ?
ken hom nie rerig nie?
meer van nottie? but thanks for tha compliment ?
swartland het net cool mense? maar my heel favorites is :
• Liezel
• Sam
•Lenadri
• Elroy
tussen Malmesbury en Vredenburg ?
Hoerskool Hopefield ??
feelings?
becuz ,I've found courage to let go of what I can't change????
ya actually ??
jis jy maak my dag? nee eks rerig nie mooi nie ek belowe jy is❤️❤️
een van die mooiste ouens in swartland ?
dm my dan sal ek dalk haar nom gee.
1) sys my lewe❤️
2) WPG?
3) ken baiee mense?
4) maaak lekker kos?
5) SINGLE ??
6) altyd daar vir my?
7) kuier luier?
8) beste gewigstoter ??
9) n legend ?
10) ek is baiee lief vir haar??
enytime ?
yass❤️??
dink ek weet wie dit is❤️ baiee dankie betken baiee?
jou gesig hou die vliee weg lief❤️
sounds very romantic ? it depends who you are? but it could Work x
leees af
Jandré?
? dis tyd vir nuwes x
fudge
al nudes wat ek gebruik is nude mac eyeshadow???