Visit this profile later to see if your question was answered.
as ek maar net geweet het wie jy is, kon ons maybe iets reel 😋
i do not have a specific type..🤷🏼♂️
i don't push anyone away that care about me.. just not use to people caring so i don't trust easily 😌
Daar waar die wind my waai ??
Watse een ??
Ons was ñ groot groep vriende ?
None ☀️
Wow hierdie is ñ rowwe wens om te maak ??? ek twyfel dat dit so moet wees maar dankie x ?
Wat van ouer meisies ?
?? I don't think so, but thank you ??
Verskriklik baie dankie ? x maar ek dink nie so nie ?
JA ? op my desember vakansie ????
yeah i do, she's called my mom ? but not that lucky coz she has me as a son ?
ek is elke dag in die gym ??
almost 19 years .. and counting ??
?
het niemand nog ooit gesê nie ??
nie ñ spesifieke ouderdom nie, as daar iets is tussen ons dan is dit so ?
hang maar af watse ouderdom en wie dit is en hoe goed ek haar ken en en en... daars baie dinge wat af hang of ek even sal date of nie ✨
watse goed ???
ek het so idee ??
well hoe anders wil jy he moet ek weet wie jy is ??x jou keuse, ?
maybe.. groooooot maybe... ???
ek waardeer jou boodskap ??x
jys meer as welkom maar dis nou jammer jy is anonymous mmmm ?x ?✨
luister.. baie dankie ???x ek waardeer dit x ?
??? too bad ek weet nie wie hulle is nie ? anders kon daar dalk iemand wees, wie weet?
amper ñ jaar al sê jy.. ?
skiet bietjie ñ dm of so ?
gaan saam my gesin na ñ plek toe... iets soos San LaMeer - tussen Margate en Port Edward ✨
wil maybe nog ñ roadtrip reel teen die wes kus af ?
weet nie wie jy is nie ?
sekerlik? ???
J-Bay Rage ⛱️
hang af van baaiiee dinge ?
cool ???
ek weet wie díe is ??, appreciate it ???
???
ek is meer gefokus op my eie welstand op die oomblik - sal sien of iemand oor my pad kom ☺️?
watse meisie ?
27 November ?
19 oor minder as ñ maand ?
Anonymous.. dis jou eie skuld ??
met die klem op "droom".. want dis al waar jy ñ aand saam my gehad het ??
well tot ek weet wie jy is, sal ek nie weet nie ??
daai moet jy jouself vra.. want ek dra nie kennis daarvan nie ???
oh en dis gebreek* ?
???
too much ??
??? te veel kere
net as ek wifi het en as jy my bel.. ek het nie meer data nie.. ?
nie so maklik nie ?
eerstens is jy anonymous en tweedens stel ek nie belang nie ☺️
?????
dankie vir dit ?, maar nee dankie x
??? ek weet wie die is
en nee ek en Tams praat skaars met mekaar ???
wies tammy?? ?
doesn't ring a bell ??
maar seker omdat ek nie gewoond daaraan is van ñ meisie wat omgee nie en dat ek dit nie raaksien of weet wat aangaan as só iets gebeur nie.. ?
in Hartenbos ?, ek en sy sussie was saam gewees daai tyd en ek het hom ontmoet op ñ daai vakansie deurr haar ? en van daar af is ek en hy onafskeidbaar ❤️
??????? ek gaan vir niemand se niks, eks okay dankie
twee gesig mense en mense wat lieg ??
seker maar 2 of 3 jaar jonger ?? dunno
wat is trou ??
wie is stella?? ??
maak my dag ??
kom ons begin met Uhhh Nope ?? en dit help nie jy is anonymous nie ??
watse oog ??
ek sal nie in ñ verhouding ingaan sonder dat ek dink daar ñ moontlikheod van trou is in die lang termyn nie ??
ñ meisie wat my verstaan en waarmee ek gemaklik is ?
isiitt ?
doubt it, butt thanks ?
ek smaak nogals n sokkie so nou en dan
dankie ?
eks bly jy dink so ☺️
no idea who this is.. ?
maar speit kom te laat ??
wouldn't you like to know ?
speechless ??
waardeer hierdie verskriklik baie ?
jy's pretty special ook ❤️
eks fine met meeste van die kleure ???
eks rustig ?
en ekt geen idee ???
ek hou geen meisie/s aan ñ lyntjie nie.. ? praat skaars met hulle nou wil jy dít vir my kom sê ?✌?
net Hy weet ??
sal nog sien wats die planne ?
vernaas wees ??
27 November mnr/mej ANONYMOUS
dis nou jammerr jy is anonymous ?☝?
dit sal nie gebeur nie ?
ek wag geduldig vir iemand om by te stick ? tot dan is ek heel rustig ☺️✌?
baie meisies is goed genoeg vir my.. ek is nie goed genoeg vir een van hulle nie ?
naweek is nog vêr, sal nog sien ?
al wat ek raak sien is 'anonymous' so sorry ek kan jou nie help nie ?
wil ek ook weet ??
almal van hulle ????
uuhhhh ?
ek twyfel maar thanks ?
mens kies nie vir wie jy gevoelens kry nie ?
ek weet nie waarvan jy praat nie en ook nie wie jy is nie, so good luck with that ???
sou dalk help as jy nie anonymous was nie ???
said no one ever ?