Visit this profile later to see if your question was answered.
Hey jy is awesome ???
nee seker nie smaak verskil.. maar ek sou sê jy is bietjie jonk vir sulke intense verhouding
Hi my raad is praat met jou ou daaroor en wys hom hoe jy voel en kyk dan of hy dieselfde voel.. anders is dit die verkeerde ou vir jou..
Party keer beweeg n mens moeilik aan na jou eks.. Ek ken nou nie jou hele storie met jou eks nie maar as hy jou nie gelukkig gemaak het nie hoekom n goeie verhouding opgee vir hom n tweede kans te kry.. As jy nou gelukkig is dan moet jy versigtig wees om dit alles net op te gee.. Hulle sê mens moet nooit terug loop op jou voetspore nie...
As jy wil dm my dan kan ek meer privaat raad gee.. maar anders sou ek se dis nie net jou skuld nie die feit dat hy dit gevra het beteken jy cheat al klaar op sy meisie.. Wat beteken hy moet dan maar eerder met haar opbreuk voor sy te seer gemaak word... Of hy moet ophou met sy nonsens en haar meer bystaan en nie cheat nie.. Ook as hy van jou hpu os dit ook maar beter dat hulle nou sl opbreuk anders date hy n meisie wie hy noe eens lief het nie... So alles gaan maar van hom afhang hy mpet besluit wie hy nou werklik lief het en of hy net n player is.. maar in daai geval dan verdien jy beter ?
En moet nie jouself dood stres nie dit was dalk verkeerd maar dit kon iets erger gewees het wat ju aangevang het...??
Ek het al daarvan gehoor en toe doen ek navorsing... Ek weet hulle sê meisies moet die toilet gebruik net voor hulle gaan vinger of so want wanneer jy jou gspot raak en jy gaan spuit dan kan jy pee want dit kom sommer dan vanself so try om eers toilet toe te gaan voor jy begin..
Wel ja dit verskil by almal meisies kan ook meer as eenkeer squirt tydens seks.. so miskien squirt jy vinnig maar jy moe probeer weer squirt... ook elke keer wat jy squirt in daai sessie gaan dit lekkerder raak..
Haha jy het 'n groot verslawing ?? jy sal moet confess dit gaan dalk moeilik wees en jou ouers mag dalk alles van jou af vat..??
dm my ?
Hi volgens my sal goeie vriende jou aanvaar soos jy lyk en is, en deel van dit is hulle moet jou vertrou as jy iets sê... anders is hulle nie goeie vriende nie...
Hi die meisie het dalk een of 'n ander vrees teen verhoudings.. baie meisies is bang om in 'n verhouding te gaan want hulle is bang vir seer kry... My raad is wys vir haar dat y goed sal wees vir haar en dat jy nie haar gaan seer maak nie.. verras haar en maak haar lag en dan praat jy ook met haar verduidelik hoe jy voel oor haar en dat jy nie haar gaan seer maak nie... Bewys jouself aan haar dis baie keer al wat die meisie wil sien is dat sy jou kan vertrou..
Partykeer kry 'n mens weird fantasies? Dis hoekom 'n mens eksperimenteer?
Hi wel dit gaan van jou af hang. volg jou hart kies wie die beste volgens jou by jou sal pas.. Want jy moet op die ouend tyd spandeer saam die ou so maak seker dat die een wie jy kies die een is saam wie jy wil tyd spandeer..
Hi sorry vir die laat reply, Wel ja dis nogal moeilik as 'n mens se ouers teen jou besluit gaan van wie jy date.. Jy het seker al met hulle probeer praat oor dit en hulle steur hulle nie aan jou nie.. Hulle moet seker iets teen hom hê. So al wat jy kan doen is bewys jou ouers dat hy is goed vir jou.. praat met jou ou verduidelik dit so vir hom... want as jou ouers sien hy is goed vir jou sal hulle normaal weg hom aanvaar.. dis gewoonlik jou beste opsie om jou ouers te kry om saam te stem oor hom anders gaan dit moeilik wees
Hi ja dit klank of hy nie rerig probeer om jou by te staan nie.. miskien moet jy met hom 'n erinstige praatjie hê vertel hom hoe jy voel oor sy optrede. Verduidelik hom alles met 'n eerlike gesindheid wie weet miskien verstaan hy en probeer meer volgende keer anders die teenoorgestelde hy probeer nie, dan sal jy weet dis die verkeerde ou vir jou
ja dit sal ...MAAR ...jy moet nie net pille van jou vriende vat nie...dis hkm jy na kliniek toe gaan want sy weet presies watter soort pil om te gebruik en van wanneer af jy waar moet begin .. jy moet verkieslik nie staat maak op een pakkie wat jy sommer by enige iemand gekry het nie. En onthou as jy begin met pille wag so n week voor jy seksueel aktief raak..
Hi ek post elke ag so 2 tot 3 qooh.me's op instagram met 'n reply by.. as jy gpost het voorheen sal jou post op wees binne kort :)
dm my dan kan ek try help.
dm my dan help ek jou.
dm as jy kans sien. Ek het n vragie ?
Hi ja dit klink nogal na n sht storie, miskien moet jy met hom praat en net verduidelik hoe jy daaroor voel. Ek weet mans bedoel nie altyd iets sleg nie maar hulle verloor soms hulle fokus op die ding wat hulle eintlik moet op fokus
Hi sorry vir die late reply, Hoe so verduidelik bietjie meer
Inbox my sal jou help en goed
Ja jy is as dit jou eerste keer was....maar as dit nie was nie is dit omdat sy piel te groot is....of oor die kondoom
Miskien wil sy jou man steel praat met haar daar oor vra haar vra en vind uit as sy hom like...S f sy het net regtig een gehad but oor wat is die vraag
Los die girls en vertel hulle jy like hulle net nie meer nie maar wees ordentlik met hulle neh....en onthou moenie nou ook op jou ex gaan cheat nie
Well jy gaan nie haar mind kan verander nie....daai opsie is beter as niks....sy sal well reg kom en jou begin like...moet net haar wys jy word geheg aan haar nie
Boy don't we all....
Moenie laat ander jou verander nie ...onthou die woord slet gaan verewig by jou bly en dit doen skade om die heeltyd te hoor jys n slet...moenie laat ander mense jou verander nie...wees jouself en respekteer jouself girl onthou dit
Ja nee new definition of nutella on bread
Nee daars niks fout met jou nie want in my opinie is julle nog te jonk om sulke goed te doen so moenie dink daars iets fout met jou nie want jys reg net daar soos jy is bly so ....jou tyd sal nog kom
#ekjudgenie
#sontbehatin
Inbox my en ek sal jou kan help no need to be scared ek judge nie sal jouself se hoekom ek nie doen nie
Wow that was quick hehe you go boy!
Ja los hom liewers want hy gaam kwaad wees as jy aan hou en hy moet uitvind
Ja los hom dis maar beter want as hy vir jou gelukkig gemaak het sou jy nie gedoen het wat jy doen nie..dis nie lekker om op gecheat te word nie so los hom liewers voor jy hom seer maak verstaan
Lol nee gebruik liewers n regte piel inplaas van vingers
Wat sy nie weet nie maak nie seer nie??
Wilde nag
Kan imagen die kat moet rus kry een of ander tyd?
Mense doen pretty weird sht vir goed soms?
#gonnagetfired
Staan seker vir klein kak wat 10 is ek weti
Daai sou n akward foursome gewees het vir my
Hou n some man lol
Moenie laat hy uitvind nie lol
Draai om en loop weg dis maar die beste plan
p*rnhub ?
Ek antwoord als nou sorry
Hey sorry dat ek nou eers antwoord. ..well as jy like om te sien dat hulle dit en gevoelens het vir n bietjie vir n man daai is jy heel moontlik ja...maar as jy van girls ook like dan maybe is jy bi$exual
Damn girl was dit nie bloederig nie?
If it you like it go on with life and if a guy ask for one again and you want to send nudes then you send it...al your choice
k**ky foursome
Doggy bly tog die beste
Fun times with thd fam lol?
Stuur my n boodskap oor instagram met jou nommer dan gee ek jou gou raad omtrent dit?
Onthou sys jou vriendin vat jy haar ou verloor jy vir haar...en as jy even hom verloor dan het jy altwee verloor...so wees 100% seker hy wil jou he en maak 100% seker jys beruid om die verhouding te verloor
Nee lol dis reg ek sou so happ gewees het om eerlik te....mag sy crabs kry
#cheerstothebtch
Lol die cougars neh?
Lol they want to force their wors
Hopenlik is dit nie mikroskopies groot nie???
Sal nie so se nie...jy kan nie help van wie jy hou nie...maar hy was eerste met haar so as sy jou nie wil he nie en hom nog wil he kan jy niks doen nie..moenie daar in bud nie...as sy sterk gevoelens gehad het vir jou het sy al lankal hom gelos en nie gewarry het wat ander dink nie verstaan ...onthou bro's before hoes...hy sal bly daar vir jou sy mag dalk nie so dan verloor jy haar en n vriend
Ai blom...stuu vir my n boodskap oor instagram dan oraat ons daarop
Well trust daai gevoel...but soms jok daai gevoel check die saak nog n rukkie uit en as jy al hoe meer dink hy doen dit wat jy vermoed los hom en waarsku jou vriendin
Blom hy gebruik jou net....hy is nie die moeite werd nie jy gaan seer kry dont let him do this to you sny hom uit jou lewe uit jy verdien beter
Aandag of te nie niemand verdien daai tiepe aandag nie...my raad is girl ek vertel jou ouers of wie okal na jou kyk...en as hulle jou ook nie glo nie gaan vertel n onderwyser of iemand by die skool wat kan help...of enige volwasse wat jou sal kan help...want jy moenie sulke saak net daar los nie hulle moet aan gevat word van hulle dade
Gaan sit met haar alleen en praat met haar verduidelik wat jy weet en vermoed....laat haar voel sy het rede om te lewe wys vir haar jy gee om..en vra haar mooi om nie daai te doen nie...inbox my jou nommer dan praat ek met jou op whatsapp
Would you like n some with two sisters??
Aaawww baie dankie❤?
Fokit chom
Jyt bietjie kak oo jou hande...hou maar jou wors maar daar uit sjopper
Don't give your heart away baby girl...hy is nie jou liefde werd nie...hy is jou tiepiese fckboy beweeg aan na n beter ou...upgrade not downgrade neh...daars deffies iemand beter vir jou daar buite
Moer die teef ...fokkit so teef moet waag aan my kom stamp ek moer vir jou...en dan is sy nog fokken 15 nog nat agter die ore...ek warry nie sy die queen is van Engeland nie moer die teef reg en knoop haar poes toe want duidelik pla dit haar...jys 17 skatie sys 15 sien die verskil...n 15 jariger bully n 17 jariger...ruk die ding reg en wys wies baas...
Ek sê jou ne
.. die wereld van vandag
Well as sy rerig lief is vir jou sal distance nie pla nie...dan is dit veronderstel om net n nommer te wees....
fck them jy kort hulle nie...jyt n hand gebruik hom...later gaan hulle try terug kom dan wys jy vir hulle middel vinger....die regte girl sal na jou pad toe kom....moenie liefde soek nie...liefde gaan vir jou soek
Ai ..nou wat sy gemaak om jou hart te breuk? (Qooh.me my maarterug op die vraag)....as jy lief is vir haar never stop fighting for her...go get your girl wys jou onbeskryflike liefde vir haar...altans hang af wat sy gedoen het tho
Solank jy gelukkig is met hom blom....maak net seker hy fok nie rond nie en dat hy jou nie seer maak nie...en onthou blom voordat jy seks het met hom moet jy onthou jy kan op daai oomblik swanger raak met sy kind en dan moet jy jouself vra is hy betroubaar genoeg en gaan hy loyal bly en by jou wees en gaan hy n goeie pa maak en gaan hy by jou bly en nie weg hardloop as hy hoor jys swanger nie...jammer vir die aborsie tho dis so sad?
So wys wies baas en wys haar n ding of twee?
Fokit hiers ek ...het net ou vry gekry by my ou
#luckyetter
Is daai nou n cool ma of wat??
Skatie kom ek vertel jou my verhaal ek was 14 het deur baie gegaan op daai tyd en ekt ook n gedagte soos jy het but ekt net daar en dan besef om n virgin te wees is n trots wat jy hou. ..jy moet trots wees jys n virgin....wag tot die regte persoon jou pad toe kom jy sal weet hy is die een jy sal weet jys gemaklik met hom jy sal weet as jou tyd daar kom...moenie jou virginity verloor net omdat jy dink dis embarrassing nie verloor dit wanneer jy die een het....daars niks om embarrassed oor te wees nie...glo my as jy die regte ou vind em hy respekteer jou en als en gebruik jou nie ...dan gaan hy bly wees jys nog n virgin want vandag se ouens soek n meisie wat nog n virgin is dis sulke girls waarvoor hulle lief raak...ekt die een gevind het hom toe my virginity gegee ek aas gemaklik met hom en geweet hy is die een en vandag is ons al amper n jaar saam. ..so keep it believe me it is worth it to wait
Darling I know but see the thing is ....julle praat nou en als neh but jy weet nie wat regtig daai kant doen en sy planne is met jou nie....as hy jou rerig wil sien moet hy maar na jou toe eerste kom laat jy hom kan goed uit check ...en van daar af besluit...soos ek se ek gee raad maat jys in beheer om die besluit te neem
Wow that is talented ?
Dis jou vriend nie sy nie...sy is niks van jou nie...dis waar loyalty in kom as jy rerig n loyal vriend is sal jy jou vriend vertel want as jy nie doen nie kan hy dalk seer kry...of sy kan dit bly doen aan hom ...hy verdien beter...so vertel hom en ignore haar
Kyk eks self in n verhouding waar ek getwyfel het daaroor but op die ou einde het dit nice uit gedrai....gaan sit met jou ouers en praat met hulle verduidelik hulle die probleem en se as hulle net jou kans gee sal jy dit onder hulle reels doen....en as hulle nou nee se moenie kwaad raak nie se net vir hulle dis reg ma en pa ek verstaan dankie wees net vriendelik gee dit tyd hulle gaan sien jys verantwoordlik genoeg en hulle sal dalk in stem...maar as n lang tydjie verby gegaan het na dit...gaan terug en vra weer...se dat jy verstaan hulle het nee gese en als but is dit dalk nie moontlik as jy nog kan nie en dan kyk jy net wat gebeur ...eks hier as jy verder help soek
Kyk dit help nie jy jok vir hom en se dit was lekker en dan weet dit was nie...se so mooi as moontlik dit was nie lekker nie maar jy sal hom pointers gee aan hoe se vir hom dat jy se nie hy weet nie wat hy doen nie...maar dit verskil vrou tot vrou waarvan hulle like en lekker voel...dit hy seker gedoen het was nou nie vir jou lekker nie maar dit sou nou vir n ander vrou lekker gewees het...
Kyk ignore die gebat....om eerlik te wees gaan vir iemand waarvoor jy rerig waar gevoelens het en voor like...se nie jy moet veraltyd skommel nie tho...but kry n meisie wat jou sal waardeur en daar sal wees vir jou deur duk en dun...girls het feelings moenie hulle net gebruik vir naai nie...naai saam iemand waarvoor jy gevoelens het hoop my raad help
Weet hoe dit voel...nou as jy lief is vir haar en rerig nog saam haar wil wees...praat dinge uit met haar se vir haar dat sy moenie so vir jou lieg nie....le als neer op die tafel vir haar en van daar af vat jy dit verder
Bietjie in die kak boks beland neh...wil hy nie dalk meer as net beste vriende wees nie ? want as hy net jou gesien het as n beste vriendin sou hy nie so aan gegaan het nie
Ek gaan nou met jou eerlik wees...ek sny myself ook tot vandag toe nog...elke dag...ek kry dit altyd net reg om n week sonder dit te gaan want die neigings het erger geraak...totdat my ou my lem in stukke op gebreuk het ek was rerig sad daai lem het so baie beteken het gevoel asof n mens dood maak wat baie vir my beteken. ..my lem was my als...hy my oe oop gemaak en laat besef ek moet stop eks nou vir drie weke skoon en neigings bly daar...maar weet jy ekt iets anders gekry om die neigings te stop (die page help my om weg te bly van dit af)....my raad is kry iets wat nie skadelik is nie om jou neigings minder te maak of weg te vat. ...jy kan my altyd op instagram my dm dan kan ons meer in detail oor als praat as jy wil net as jy gemaklik is
Min weet sy meisie...dankie tog jys niecook swanger nie want dan het jy met n fokop gesit
Konfronteer hom....le als op tafel...en ek bedoel als se vir hom hoe jy voel oor hom....maar se vir ook jys moeg vir seer kry en rugsteek...en van daar af kan jy besluit as jy hom gaan terug vat....maar om eerlik te wees as hy dit een keer kon doen kan hy weer...maar ek weet dis moeilik want jys verlief op hom...liefde vir hom sal nooit weg gaan nie...laat weet as jy dit gelees het...en hoe dinge gaan
Sugar daddy my nou?
As ek jy was gaan vertel ek n volwasse...rape is nie reg nie ...ek gaan my saak deel ek dink ek moet...ek was 13 nog niet in die weskus...maar my pa het n vriend gehad hy is 56 hy my gemolesteer en ekt hom so baie vertrou het nooit gedink hy sal dit doen nie en hy het dit vreet aan my tot vandag toe...het depressie, anxiety, selfmoord planne tot vandag toe nog,sny en als....ek sal jou graag wil help as jy gehelp wil wees...cause dit vreet aan n mens
Dink boetie is bietjie jaloers? hy kry seker nie baie nie. ...dis tog nie net sy huis nie ...hy kan fokol maak nie
En hy het wegkruipertjie gespeel met sy vingers??#soudinkdislekker
Die lekkerste vry bly altyd n lekker vry as jy dit try /skelm gedoen het
Solank jy dit geniet het....solank hy ook goed was daarmeer dan kan niemand kla nie hehe of wat se jy
18 en eks n meisie
..as jy die ander seksualiteit bedoel...eks bi$exual
Wie kan nee se vir die lekker vinger...????
Dis reg jy geen probleem
Meisie
Dm my op insta
Nee dis reg but in my opinie sielkundiges verstaan nie gewoonlik mense soos ek en jy nie...want ek verstaan hoe dit voel en hoe dit voel om jou te dryf op die punt om jou lewe te neem dis hoekom ek wil help waar ek kan