Visit this profile later to see if your question was answered.
Ek ken nie die nommer nie _ mar saam Mareli en Annika en volgende jaar is Sabrina ook deel !! :D
SABRINA_sys die 6de een !!! Hahaha - nee toe nie !
Chante, jade, liezl, sanchia, nadia.....en daars nog een ma ek kani onthou nie !! Jammer !!
Oh ja sabrina ook partykeer leke stout !! Hahaha en ek het lame en courtney genoem !! (: - ma ja da is baie stories !*
Chante, Jade, Nicole _ + as ek iemand gemis het
Aaah Juvii_is jy nou nie oulik nie !!xx bahaha
Lief jou hoor xx
Jys funny B)
Dis my ou ! (:
Menlopark !
Hahahaha chante hulle..en nieske, courtney en lame !! Hahaha ma ek laff dai kinners xx (:
Carli venter ???? :D
Dankie skattlam ! (: x
Hahaha eks bly ons amuse julle :D haha_ma ons is maar close ! (: x
Postman Pat, Postman Pat, Postman Pat and his black and white cat_early in the morning !! Bahaha (:
Jys oulik (: !!
Hahahahaha eks bly daars weer vrede ini wereld !!
Nee man !! Het jou al lankal vergewe (: x
Natalie alweer !! Xx (:
Natalie jys die beste !xx
Soos ek se_ek hou nie daarvan om kwaad en ongelukkig te wees nie !! Ek men wie doen ?
Ek gan nie met jou baklei nie !! (: jys nie die moeite werd nie_as jy nie respek het vir die mense om jou nie, dan kan ek jou nie da me help nie..los my nou asb uit ! Jy maak my ongelukkig en kwaad_en dis die 2 goed wat ek haat met n pas*ie !! Jy is kwaad en ongelukkig en jy haal dit op my uit ! Ek kan dit vat...maar genoeg is genoeg !! Ek weet nie wat jy teen my het nie, maar ek hoop jy sal oor dit kom! Ek is mal oor stefan_en ek sal nooit iets doen om hom seer te maak nie !! Ek dink ons al 2 weet hys spesiaal_en ek is bly daar is iemand soos jy wat ook so baie oor hom omgee (: xx lekker aand verder
Wow__dit het noggal..seerder gemaak as wat ek gedink het !! Danq...leke aand verder ! x
Luister_ jy freak my heeltemal yt !! Ek en STEFAN het nie vas gesit nie, ons het ook nog nooit nie !! Los my yt !! Jys soos n stalker -_- nie cool nie
Hahaha eks die gelukkigste meisie ini hele wereld :') so dankbaar ekt maats soos julle !! Ongelooflik lief vij Michelene'Q xx jys fantasties x
Aaahw leandi_ jys n ou sweety pie !! :D hahahaha_ jokes !! Ag Natalie ek weet dis jy hiri haha_ jys n baie slegte invloed op my !! Ek is verbaas dat ek so baie energie het vandag aangesien ek so min slaap ingekry het !!! Hahahaha ag eks so lief vij my sussie-antie wat heeltemal te veel strooi praat !! Hahaha
-jou boetie
NATALIE COMRIE - no doubt oor dai een !!!
Ek like jou ook !!! Jys een van die betste (: x
-ander affie sussie *
M ?? Ek dink ek weet wie jy is !! Bbm my bieq xx jy het my dag gemaak ! Mense soos jy verdien die beste, eks baie dankbaar ekt n vriendin soos jy !!xx lekker leer (:
as*eblief en dankie (:
Hahaha nee jy kan op ha tone trap !! Ek is bang jy kom nie by haar hare yt nie :D hahaha_en besit jy n liniaal leandi ???
-_-
Hahahahah aaaahw leandi'Q jys so klein jy gan ma agter my en ane moet wegkruip hahaha_ janee hoor ek stem saam ! Hiper kinderagtig , maar oppas nou nou begin sy my weer qooh oor ander snert !!! Hahaha jys cute xx
Ja ane, jy mis al die action net omdat jy nie ook tot HALF FLIPPEN 1 wil wakker bly nie_hahaha ek dink ook so !! Ek sal jou help om die persoon by te kom !! :D hahahaha laff you xx en don't warry jys geliefd by my !! Hahaha
Hahaha (: xxx
He'll jy kan baie strooi praat !!! Baaaai, cheers, aurevoir, bon nuit_verstaan jy nou !! Totsiens !!!!!!
Hahahaha van natalie af x
Asb kom oor jouself !! Stefan is nie 'n grap nie! Hy beteken baie vir my - jy an die ander hand is die grap !!! Dis pateties hoe jy angan hier oor - let we'll : hoe jy optree is pateties, nie jy nie en amal spot jou !!! Los my asb nou yt jy mors my tyd en my foon se battery !!! Leke aand verder xx
Hahaha natalie jys super cool_ jaloers meisie-da wa da staan beeep...ja da kom n lelike woord skat
Luister nou mooi! Natalie se jy moet stilbly! Stefan is mal oor my en ek oor hom! En jy... Is snaaks!
dankie vir die kompliment! Eks net so met mense wat idiote is!
one thing is for sure! Jys glad nie dit werd om eers vir Stefan te ken nie!!! Dankie vir die lag! Geniet jou aand verder!
Oh my siel ! Kan jy nie oor dit kom nie, hoekom hou jy nie van my nie ?? ):
Aan die obsessed meisiekind van the one and only natalie comrie !! Hahaha jys so wortels numf
Glo my skatlam jy kry nie cooler mense as ek en my maats nie !! Jy kan my maar sleg se !! Maar jy ken nie my maats nie, he'll ek dink nie eers jy ken my nie! Maar jy se nie my maats sleg nie !! As ons pateties is wil ek nie weet wats jy nie, stop nou jou strooi !! En hou op met hiri crap van Stefan!! Ek kan sien hoekom hy vir my gegan het en nie vir jou nie !!x
Hahahaha ag MY en OEMF se Numf haha :D dankie dat jy altyd da is vir my ! Janee ek weti wat makeer dai kind nie haha _ eks jammer oor jou arm...en hay dai gladde trap plus my gladde skoolskoen is net n resipie vir desaster !! Hahahaha ma dit was snaaks ek dog ek swik my enkel net da !!!!! Xxxxlvj
Ek stem saam
He'll leandi, what the fudge !! Die kind is geobsessed !!! /: hahaha darm het ek cool maiqs soos jy !!xx hahaha
Hoor hier !! Ek weet regtig nie wats jou probleem nie , as jy dit wil bespreek bbm my dan! Genugtig, word groot as*eblief !
Mis jou ook ! (:
Affie liefde xx :D
Hahaha wat is daar nie om van te hou nie !! Hyt die pragtigste glimlag ...(: hys so bieq skaam wat sooo adorible is en hys liefdevol, hyt n goeie hart, ek lag altyd as ek saam hom is...ek glimlag altyd as ek an hom dink !! Hys baie slim..hahaha, hys nie vol van homself nie..hy is net die beste !!x (:
Dink jy als ini lewe is ernstig ?? Want dit is nie ! (: xx
Ok reg so skattie (: ek sal nie !!
Tanri dis Erine !! Hahahaha thanx friend liefe jou hoor ! Ons sal reel dankie vi als wat jy doen , ek mis j ook xx sien maandag ! (: x
Nee jammer ! (: ek is baie besig die vakansie gaan nie kan nie !
Bahaha ag dankie (: x
Hahahaha ja okay !! Hahaha en j naam is ? :)
Carli natuurli hahaha
Hahaha leandi !! Jys so cute !!xx (:
Hahahahaha_die hele klas saam is een hengse joke [mooi manier bedoel (: ] ek is baie lief vir my klas ! Daar is nooit een dull moment nie !! Veral nie as ek saam naomi, natalie, leandi en ane is nie :D ek lief dai kinners baie !!!xx
Ek weeeeeet hahahaha!!! Natalie, leandi_ julle al2 is ewe iriterent!!!
Hahaha eks blond ! :D
NAOMI !!!!! Ag ek is baie lief vij hoor!!!_hahahaha ek joke ek weet dis jy natalie haha_hou op my pla !!!! Hahaha lief jou ook xx :D
NATALIE COMRIE !!!! Ek lief vij hahahaha_ jy lat my so lag !!! Beste rooikop maiq ooit !!! xx (:
Haha_uhm ok dankie ??!!
Hahahaha_ek vat nou net wille raai skote !! Haha_Eune?? Zane?? Pauli??
Hahaha..uhm_is dit sarkasme?! Jammer haha
Aahw Ingrid (: lief jou ook !xx
Hahaha ek weet !! Ekt julle mos gese hahaha !! X
Hahaha lief jou ook baie !!
Hahaha jy kan vi my stuur oor hoe awsome ek is en hoe cool is ek en hoe lief jy vi my is en hoe bevoorreg jy is om my as n maiq te he hahahaha!!! Vamp diaries is soooo cool!! Hahaha lvj xx
Hahahaha jys awsome !!!
Kanie beter nie dankie ! Met jou ? (:
Hahahaha :p. *
Hahaha_ jinne nee ek weet nie hahaha
Hahaha johannes!! :D jys een van die spesiaalste mensies in my lewe!! Baie diep in m hart gekruip, ek weet jy sal geluk vind ! Mis jou ook, sterkte met die eksamens , weet dit sal baie goed gan!!! (: xx pragtige siel jy !!
Hahahahahahahahaha!!! Jys my vampire diaries tjommie!! Hahahaha ek lief jou so baie -stay cool xx
Hahahahaha ons is so snaaks saam hahaha mis jou baie hoor xx
Carli-kind eks so lief vir jou ! Jys ongelooflik spesiaal, en verdien net die beste !! Jy gan beslis kom kuier en dan gaan doen ons al dai lekker dinge weer!! Ek het so baie dinge om jou te vertel en met jou te deel !! Ek mis jou so baie!! Hahahaha_wat was dit...funny pants neh?? Hahahaha lief jou baie!!!!xx (:
Aaahw mis jou net so baie !!xx so lief vir jou !!xx
Beteken so baie vir my !! Jys n wonderlike mens , ek weet net dit sal als goed gan met jou !!x
Hahaha ** xx lvj
Ek dink dis n baie goeie skool !! As jy n probleem het met die skool gaan praat met hulle hoof nie met my nie ek kan jou nie help nie!! (: geniet jou aand skatlam
Stefan !! Mooi naam neh!! Hahaha
Menlopark !! (: *
My ouq <3
Hahahahahahaha ag aseblief!! -_-
Ek mis my skelmpie sooo vreeslik baie !! xx ek mis jou glimlaggie, die twinkle in jou pragtige ogies_sommer net alles !! Ek kani wag om jou weer te sien nie, so bitter baie lief vir jou !!!! xxx :')
Hahahaha lewe is net lekker!! _geniet elke oomblik xx (:
Ahm..ok danq!
Dis soos om vi my te vra wie gan wen tussen peanutbutter en jam!!!
Baie dankie man :D
Haha ekt mos n nuwe phone gekry en toe vergeet ek my pin en moes n nuwe acount maak hahaha_slim neh ?! :p