Visit this profile later to see if your question was answered.
het niks om te post??♀️
aww cute?
sushi wat japanese mense nie gemaak het nie?
hierdie is cute? dankieee?
van my?? dis nogal snaaks? hoop dit was n goeie droom?
en wat maak dit ironies??
koffie, sushi en pizza?
milkshakes ?
nee ek is nie maaar dankie???
het so bietjie daarvan vergeet??
goed om te weet??
hierdie is so oulik?
ludé se neefie se beste vriend?
die hele 7de laan cast??
ja ???????????
sweater weather✨
omw mieke?
nie waarvan ek weet nie?
wag vir die regte ou?
present and past tense???
obvs clyde wat die vra?
nee sies
jy maak my lewe??????????????????????????????????????????
lol weet mos watter een joune is?
en ek hoef mos nie as ek nie lus is nie??
twitter?
??? die het my laat lag???
hang af wat die weer is☀️
ek luister nie na hulle nie, maar dankie baie waardeer die qooh baieee xx
ag oulik dankieee xx
vertroue?
ek sal regtig baie kwaad word
hoe verloor jy jou eie nommer?
ek en leo vibe nie, ons is net vriende?
dankie vir die kompliment boo, waardeer dit❤️
en nee, dit pla my glad nie? wat my pla is die feit dat daar mense soos JY is wat dit baie entertaining vind om vir mense sleg te sê✨
niemand is perfek nie, nie ek nie en ook nie jy nie, maar weet jy wat, DIT MAAK GLAD NIE SAAK NIE? ek is 100% tevrede met wie en wat ek is, en ek is ook 100% tevrede oor hoe ek lyk❤️
so eks jammer dat dit jou so erg pla, maar eerlikwaar nou, ek gee regtig niks om oor jou opinie nie?
as jy SO groot probleem met met hoe ek lyk, kom sê dit vir my in my gesig. ek sal jou dan ook sê hoe ek voel oor mense jy wat dit obvs geniet om mense sleg te sê?
gaan kyk asb in die spieel skat, dan sal jy besef NIEMAND is perfek nie. eers wanneer JY perfek is kan jy oordeel??
ek is bang vir spinnekoppe, slange en eks bang om die mense vir wie ek baie lief is te verloor?
heeldag series kyk en eet, want ek sou nie bang wees om vet te word nie??
nope
dis vir my om te weet en vir jou om uittevind?
joh nou moet ek dink??
Die ideale ou vir my is 'n ou wat respek het, wat 'n goeie sin vir humor het. 'n Ou wat sal lag vir my lame jokes en wat my sal aanvaar nes ek is?✨ hy moet homself rondom my wees sonder om te fake dat hy iemand is wie hy nie is nie?
hy moet maar net 'n goeie ou wees, dan sal ek happy wees?
small boo*s, big dreams?
baie minder as jou ego bokkie?
en ek weet actually nie, ek weeg nie myself nie✋?
dankieeeeeeee?
lol ek weet mos hoe om te edit????
oi??
wat maak dit nou saak??
ek was jhb toe vir n drama komp EN om vir noëlene te gaan kuier?
skat, ons is nie ryk nie, ek kom uit n normale huis met ouers met normale werke? ek sal maaaaaaande lank spaar om vir noëlene te gaaan kuier. daai meisie beteken so baie vir my?
sys rerig my 4de suster, sys basicly deel van die familie, so my ouers sal my enigetys jhb toe stuur om vir haar te gaan kuier. eks te lief vir haar om haar nie te sien nie en ek sal altyd moeite doen om vir haar te sien, sys my best fwend en my suster?
so om jou vraag te beantwoord: ja ek was jhb toe om vir haar te gaan kuier maar ek was ook daar vir n drama kompetisie?
jou ook, sien jou junie weer✨
sien jou junie weer drol?
weet mos wie jy is?
daaaars so baie goed waaroor ek baie praat?
Nee ek doen nie??? maar dankie?
As hulle oneerlik is?
Wie dink jy is die top 3 gr 11 ouens??
Yes ek doen?
so snaaks????
Sleg, my hond is vandag dood?
om geseënd te wees met so n wonderlike gesin❤️
nah, klink na baie moeite?
Dis net iets wat jy weet?
kan jy ophou jok?? Weet nie wie jy is nie maar eks seker jys hotter?
Maar dankiee?
1) tipies noëlene wat so n vraag vra?
2) loveee haar so baie
3) sy bly in johannesburg
4) slimste mens ooit
5) weet alles van alles
6) haar sussie is die cuteste mens ooit
7) sys eintlik my suster?
8) so nice
9) so oulik
10) kannie aan nog dink
11) my fave mens ooit ❤️❤️❤️❤️
Jy gaan nooit ophou nie neh??