Visit this profile later to see if your question was answered.
Sodra ek die geantwoord het , dan weet jy ek het weer qoohs geantwoord ππ
Alexis*
Ons het langs mekaar in Wiskunde & Engels gesit & elke af periode gesels π€·ββοΈ
Nee anon π€¦ββοΈ
Sure , as ek weet wie jy is π€·ββοΈ
I don't kiss & tell π
Jupp. Mense in hospitale ? ?
Everyday ?
Tandpyn ?
Ek is nie 100% seker nie , maar op die oomblik oorweeg ek Regte of Onderwys ?β?
Thenks anon ? ?ββοΈ
Weird but kay. Organics ? ??
Ferdinand , by far ?
Om gelukkig te wees. Cliche , right ? ?
Nike Air Max Thea , grys.
Nike Air Presto , blou of grys.
???
Dis iets wat jy hom sal moet vra ?
Nahh bradda. ?ββοΈ
Yeppp.
NΓͺrens spesifiek nie ?
Warm Yellow ?
Hmm nahh. Ek weet buitendien nie wie jy is nie ? ??ββοΈ
Ja obviously. Almal het seker al goed gedoen wat hulle berou. ?ββοΈ
Gunsteling - Besigheids
Moeilikste - Wiskunde en Wetenskap
?? en sommer net enige reptiel of amfibieΓ«
" hou van " , is 'n understatement ??
Ja redelik ?
Dit is nooit inappropriate om Christmas Carols te begin luister ??
Wow uhm teveel om te noem maar huidiglik Shotgun , George Ezra & Girls like you , Maroon 5 & Naked , James Arthur ?ββοΈ?ββοΈ
James Blunt en James Arthur ?
Hulle moet maar lekker soek. Frohan is loyal ??
Oke. Ek weet nie waar jy gym nie maar ek kan jou belowe ek gym nie daar nie , want ek gym nie ??
Ek kry gereeld daai gevoel & ek verwys nie na iemand spesifiek nie , want ek dink daar is 'n paar meisies ?
Groot asb message my x
Ja ons is ?ββοΈ?ββοΈ
Visvang ??
Sy liefde, tyd, aandag en so meer β€ elke dag saam hom is 'n geskenk
Oraaitie ?ββοΈ
1. Wie stel volgens jou belang in hom ? Dit is eintlik irrelevant want hy stel nie belang in een van hulle nie.
2. Wie is die "sy" waarna jy verwys?
3. As jy iets wil vra/ sΓͺ oor die tag moet jy maar eerder vir Lara message. Ek kan nie daarmee help nie.
Jy kan jy DM as jy verder hieroor wil praat ?
Hokaai. Ek weet nie ??ββοΈ
God is in beheer en net Hy weet wat Sy planne vir ons is. Time will tell x
Nee dit pla my nie. Is daar 'n rede waarom dit my moet pla ? ?
Sulke kleinighede pla my nie. Daar is niks aan die gang tussen Lara en Frohan , dit kan ek jou virseker. Ek en Frohan is nog saam & ons is gelukkig. You seem a bit too interested as jy my vra ?ββοΈ
Dinge het verander ?ββοΈ?ββοΈ
Geen spesifiek volgorde ?ββοΈ
Kira ,
Bianca ,
Denay en
Dominique
Uhmm ek weet nie rerig wat jy vra nie ? ? as jy vra of ek en Bianca nog vriende is , die antwoord is ja - goeie vriendinne . β€β€
Daannkiiie ?ββοΈ?ββοΈ
Eks seker jy is ook
Uhh op 'n daaglikse basis ?ββοΈ?ββοΈ
Idk ?ββοΈ
Replying in .8 seconds after being ignored 5 hours ?ββοΈ?ββοΈ
Mense met wie ek close was wat uit die skool uit is of oorsee getrek het ?
Ja daars so 2 of 3 ?
Dis ook al wat sy sal wees - 'n stalker ??
The heart wants what the heart wants ?ββοΈ?ββοΈ
Animal cruelty ??
And many more..
?ββοΈ?ββοΈ?ββοΈ
Cheessseee Currrlllsss
Nahh bradddaaa ?ββοΈ?ββοΈ
Hoekom vra almal oor F ? ??
Wow uhmm ek dink stress is 'n understatement ?ββοΈ?ββοΈ
Ek dink ek ken hom beter as wat hy homself ken ?? jks. Ek reken ek ken hom baie goed hy is immers my kΓͺrel ?β€?
7,874 Stones ?ββοΈ
6 Maande ??
Ons praat gereeld ?
" true friends are never far apart , maybe in distance but never by heart "
Jy sΓͺ dit so asof jy weet wanneer hy my nodig het en asof jy weet of ek daar is of nie ?? jammer as ek volgens jou nie daar is vir hom nie , ons albei probeer ons beste om altyd daar te wees vir mekaar
Uhmm eks jammer ?
Message my asb ?
Soles of their feet ?
As jou naam Frohan is , ja ???
Uhmm daar is nie 'n ry nie. Dis net 'n kwessie van tyd voor jy besef daar is nie 'n "volgende" nie ??
Ja ons is , dit is moeilik maar ons probeer close bly ??
Hy drink water en koeldrank. Nee hy rook nie ?
Geen spesifieke volgorde
Kira , Denay , Bianca en Dominique ?ββοΈ?ββοΈ
Frohan is lojaal ?βΊ
Ja , hy is ?ββοΈ?ββοΈ
Dis hoekom ek hom so baie waardeer
Fisies , Besigheids , Rek en CAT ??
Leer
Leer
Leer
- ?
Eks nie teveel geworry nie , dankie?
Hulle moet maar iewers anders gaan soek ??
Ek het alreeds teveel hooi op jy vurk ?
Okay dan , as jy so sΓͺ. ?
Hmm ek is seker as jy vra , sal ek my boek vir jou leen
The heart wants what the heeart wants β€?
Jammer , ek broei nie heeldag op qooh me nie ??
In God se oΓ« is almal gelyk. Die is net jou opinie en in die geval maak jou opinie nie saak nie. Ek en F is gelukkig en dis al wat saak maak. ??
slegs jou opinie ?
Jap??ββ
Dankie , my ou dink ook so ?
Jip ??
Soooorrryyy ?? ek antwoord nou ?
Conflict & coffee ??
Hurdles ??
The struggle is real
Thanks for reminding me , i had to take it out about an hour ago ?
Dankieeeee ?
Not putting on enough sunscreen ??
Simba & Nala ??
Nope. Last time i checked i was Sunelle ?
Vaal Rivier β΄