Visit this profile later to see if your question was answered.
Kinderagtigheid vlak
Mense waarmee ek nie wil praat nie
Nothing ✌
Jy moet my eers ssê wie jy is ?? x
Wat bedoel jy ? ?
Môre se wiskunde toets ??
Daar is geen rede om nie gelukkig te wees nie ?
As hy/sy nice is en grappies maak ?
Die feit dat skool , 6ure lank is.
Skool
"Skool is ń las" @chanel
Nee dankie ...
98% ?
Glamour
Sportbeker ?
Blouspan ???
Chanel ?
Van Suid Afrika ?
Wil Italië , Griekeland , parys , NZL , Australia , Amerika , Egipte en Hawaii besoek ?✌
Aweh ?
*kuier . as ek geweet het wie jy is kon ek jou sê ??
Soos bacon , eiers en jam op toast ?
Ek love daai liedjie ? x
Ahh. Baie dankie ?
Jy moes kom hello sê het of iets x
Om in alles beter te doen as wat ek laasjaar in gedoen het ?
Joh , daar is ń hele paar goed ?
Beste is seker om nuwe mense te ontmoet het ??
Weet niee
Fake mense .
Awh, dankie jy ook x
*will
And yeah , depend on the reason , why/if we aren't friends anymore..
Hoekom jy my dan iewers gesien of hoe ? En jy my dalk iewers ontmoet of wat ? En ek is 16 x
Woow this is deep ? x
19de x
Seker maar kos ??@sonja @chanel @tania
Dankie , nog ń dag gemaak x asb DM my ? ek is seker van jyt die vorige een ook gestuur ? ?
Ahh letteelik maak jy my dag ? x
Dm my asb ? sal graag wil weet wie jy is xx
Okay , ek sal nou ? x
Dm my dan sê ek jou x
Jaa , hang af though x
Dm my x
Hoërskool Strand x
Jaa sommer môre middag ☝??
??? joh dan is ek darem ń groot vokop as ek n jokr is sooos jou liefdeslewe ???
Gaan eet slaai of iets
Awehh ? omw hoekom bring jy nou die planne op net voordat ek weggaan jou neut ☝?
Aweh ek skiem daai ding
Afperssing ? nou kom ons maak daai tipe planne ?
Jaa soos ń vlieg wat my nie wil uitlos nie ??
Ek sien so , plaas jy gaan oefen djy ?
Jaaaaaaa
Kommmm
Onsssss
Doeeeennn
??????
Awehh eks keen ?
Watse ouens ? ?
?? koom ons doen ?
Nou kom ons gaan sommer nou ????
Oeh is ek nou ń las , ek dog ons pack was "ouens is n las" ??
Wat sê jy ? Jys alankal mental , kry hulp ?
Ek weet waar jy slaap .
Ek ook chopper , gryp n stok (en n roomys) en laaat ons gaan??
Shurrup ?
Môre djy ??
Kom ons doen , gaan ons more ? ?
Niks regtig nie ?
Aweeeh chopperr ?✌ ek is op pad ?
Asemhaling ??
Bad neighbours , I would take out Zac Efron ??
@chanel @sonja ?
Nee x
Aubrey
Dean
Xander
Emile
Hanu
Greaaaaat ? dis vakansie ?☝ x
Ja , presies wat ek bedoel ?
Vriende wat vals is
Eksamen
Leer
Ek edit nie my fotos nie(het net 2 fotos , en dis maar ń ander kleur as jy op instagram se kleur kies) ek sit gewoontlik net ń foto op met ń swart agtergromd vir die theme van my feed.
Ek gebruik photo grid vir die swart agtergrond ?
Nuwe avonture✈
Nuwe mense te ontmoet?
Nuwe geleenthede?
Nuwe blaadjie oor te slaan ?
Almal is mooi op hulle eie manier ?
Maar die wat ek van weet of ken :
Dominique
Enya
Dieter se meisie
Catty (sys baie oulik)
Chicain (nie seker hoe om naam te spel nie , maar sy het VV gespeel die jaar)
Kristen
Al wat ek van weet / wat ek ken? x
Die mense wat deel is van my lewe ?
Beter as 2015 ??
Watse bakleiery ?
daar is ń hele paar ?
Uhmm ek weet eintlik nie , ek ken net soos een , maar uhm
-Samuel ,dink dis sy naam(blou oë)
-Chris
-Elandré
-Daai lang ou
Kinderagtigheid en kort af wees ✊
????????
Jaa nee , ek weet darem nie , dink jy vat die kersie op die koek ?
ja nee ń rob dink ek nie ń seeleeu nie ???
Daai liedjie tho ???
Sterkte met engels en afrikaans tho ??? xxx
Nee , allankal nie meer nie
Commitment ✊✌ x
Is baiee seer van eergister se gym ?
Reg oor die wêreld toer ✈✈
Ons wat altwee in woelwaters(baba skool) en toe het ons net mekaar ontmoet en begin vriende raak en toe gaan ons altwee Hendrik Louw toe ons was in dieselfde hokkie en netbal span in Laerskool , toe Hoërskool kom raak ons net nog meer closer x
Nee ,
die Here is jou baas x
Haha , this is random ? you are your own king x ??
Haha ek gaan nou begin , ek is so moeg van leer en eksamen nog nie eens begin nie ?
Jy hoef gelukkig nie te leer nie tho ? lucky ?
Geniet jou afdaggie , geniet hom met roomys ???
Maaar wag ek moet nou regtig begin leer ?
#jymoetvirmypizzabring of van daai lekker pasta ???
Het al gepraat , praat so af en toe , hy laatweet maar as hy in die Kaap is as ons praat , hy het my blykbaaar by Canal Walk gesien vroeer .
Aawww skroffie? , geluk vir jou ook met die 1stes groep , eks seker van dis daai pasta voor die tyd wat my aangespoor het ??, kan nie wag om saam jou te toer nie tho , jys n fave ? x
Uhhhhmm , om so bietjie vir vandag se bio te leer , want dit sou my ontkant gevang het ?
Haha dankie ? jy klink ook cool x
Sonja - mooi , snaaks , weird , haar "duh" laggie maak my dag ?
Tania - mooi binne en van buite , weird , leier , eerlik , laat my altyd lag even in die wiskunde klas
Chanel- spontaan , plat op die aarde , slim , mooi , sporttief
Mijean - kunstig en baie nice , opreg
Jenna- baie nice , mooi
Leandri -slim (sy sê sy gaan 50 kry dan moet jy weet sy kry 90)
Talize- vriendelik
Elreen - sarkasties , dirty minded ?, snaaks
Monique- mooi , mooi hare en mooiste oë
Erin - hou van wyn , kry altyd dronkverdriet ?, Nice
Rochelle - hou van kuier , eerlik , praat baie(lovit) , love haar hare
Jancke - baie stil
1) spontaan
2) sy leer skaars en kry 90%
3) snaaks
4) mooi mens binne en van buite
5) sporttief
Hou net vir chanel en tania dop ,weirdste mense oooit ???
Beste vriendin :
Sonja Veldsman
Beste seuns vriend :
Jeandre B en
Eier(Wiehann Meyer)
?, het jy die comment gesien en geniet ??, het jy agter gekom watter brood jy eintlik is , as jy nie die regte feite weet nie ?.
ek weet wie jy is , jy hoef nie jou naam meer te hide nie ?en dan het jy nie eers die guts om dit self vir my te sê op whatsapp nie .
en sien jy delete sommer jou eie account , en om te dink ekt jou eintlik vertrou ?? welldone mos n goeie vriend ? en FAKE ook , dankie , weet nou hoe jy werklik is ? jig en dan is jy so fake met die res van ons ook , wth?
Ek kan nie , die kinders raas te veel hier en musiek is te hard ?? so ek praat maar saam enso , gaan leeeer jy twat ?
Aweh , ek wag ? xx
Shot , DM my sommer daai screenshot ?
Ek sal MOS vir myself vrae vra ?, ek is nie mental nie ek ken myself goed genoeg .
Het jy nie iets beters om te doen met jou lewe as om sulke nonsens te sê as jy nie eers seker is van jou eie lewe nie ..