profile img

Sunette

sunette..x

Ask me anything you like anonymously

18 Replies

Wies jou favorite ex

Nope no favorites there 🀨

sunette..x replied 1222 days ago

Jyt n gelukkige kerel dit se ek jou πŸ‘Œ

Lol dankie πŸ˜‚

sunette..x replied 1222 days ago

Ekt my toon gebreek

sht ouπŸ€•

sunette..x replied 1229 days ago

Jou eyebrows is so fake jy edit dit met n app Niemand kan dit so perfect teken nie

Wel dit is basies fake want ek teken dit op πŸ˜… maar ek sal dit as n kompliment vat . Tnx😁

sunette..x replied 1252 days ago

Hoe goed Ken jy vir Xander
Wat is sy gunsteling kleur ?
Xbox of Playstation?
Iemand na Wie hy opkyk?
Diep of snacks mens?
Rugby span ?

Rooi
Xbox
Faf du Plessis
Xander =diep / Xaber =snaaks
Lions

sunette..x replied 1253 days ago

Jys beeldskoon

Dankie πŸ˜ŠπŸ˜‡

sunette..x replied 1255 days ago

Beskryf jou liefde vir xander❀

Dis so baie dat ek nie myself sonder hom kan sien nie 😊
Dis meer as wat enige iemand kan dink❀

sunette..x replied 1267 days ago

Hoekom het jy so gelag in gasvryheids op jou eie 🀣 toe juffrou vir jou se " sunette jy weet jy lag op jou eie neh " πŸ˜‚

Ek het gelag vir n meme op Instagram πŸ˜‚πŸ˜‚

sunette..x replied 1267 days ago

Jou eyebrows is deesdae on fleek girllπŸ–€πŸ–€

Thank you !!!!!

sunette..x replied 1267 days ago

Wats jou volle name πŸ˜‚πŸ˜‚

Dm my dan sal ek jou seπŸ˜…

sunette..x replied 1267 days ago

Maak xander jou happy ? jys altyd n happy mens as ek jou sien 😁

Jy moet self gelukkig wees met jou lewe en binne jou hart maar , Xander dra by tot my geluk . Hy maak so happy 😊

En eks nie altyd happy nie ek kry ook my dae πŸ˜‚πŸ˜‚

sunette..x replied 1267 days ago

Sal jy dit like as chrizaan vir Xander Whatsapp

En hom dan terig vra

Sy kan hom seker message as sy wil maar , ons altwee weet sy gaan net haar tyd mors to be honest πŸ˜‰

sunette..x replied 1267 days ago

Boyfriend?

Liefde van my lewe

sunette..x replied 1270 days ago

Jys eintlik mooi

Eintlik 🀣🀣

sunette..x replied 1270 days ago

Gaan jy die naweek by xander slaap

Hoekom ?

sunette..x replied 1270 days ago
VIEW MORE