129
Replies
Saam met wie gaan jy na die Oakdale bal?
Nika?
wie was jou new years ?
My geheim?
In wtr skool is christiaan van der walt nou?
PRG ?
What is on your mind?
Toetsreeks
Hkm spike jy my drabk?????
Jy is nie so mooi dat ek jou drank moet spike nie?en as jy was - eks nie so siek nie❤gaan pla iemand anders
hkm noem jy meisies dames ? ?
Dis maar my manier van doen?
Ek is jou beste meisie vriend... wie is ek??
Beste jy sê?
New years kiss? ?
Was lekker gewees
nice broek , kan ek die zip toets ?
Hy werk nog redelik goed?
Annika Streicher
Gaan met myburgh uit??
Jy en nikita?
Just friends?
What coulour eyes do you like by a girl?
Enige kleur
Behalwe soos swart of so
hkm dab jy dis n sonde
???
You should join the circus so you can learn to juggle my balls
?glo nie
Do you believe in love at first sight ,or should I walk by again?
Nog n paar keer weer asb?
Beauty is pain, but there's beauty in everything?
O dis mooi?
Die hvlste gaan jy harties toe?
10 de Desember
Waar gaan jy desember wees?
Hartenbos Jongensfontein Stilbaai
Hallo Sybrand
Hi daar my mens?
Hoe ken jy vi Muller
Muller is my buurman. Ken hom al vandat ek n baba is
Mia??
Skuld haar nog n paar tekkies ?
Kan jy onthou dat ons nog getroud is ??
Al tegoed hoor!
Jongens desember ????
Yess altyd
Jy se dis jy en kianne desember ??
Nee
Hoeveelste le langenhoven op jou lys van skole waar jy sal wees.
Seker soos 15 de
Sybieeee ??
Sommer soentjies hier
Wie ht j nu in die oog?
Op hierdie oomblik het ek net my boeke in die oog?
Watse meisies in langenhoven ken j wt gr8 is
Wie ookal die heeltyd hierdie vaag vimy vra?
Jy maak my bang?
Rook 'n joint saammy.
My bruh jy doeni daai goed nie
Hosh tokolosh ?
Wat soek jy hier?
5 graad 8 meisies in langenhoven
Ja ek dink dis hoeveel ek ken
Punt gr.8 ?
Ken nie een nie.
Ken jy vir saptou?
Wie ken hom nie
Nee mariechen van oudshoorn
Wies dit?
Wanneer kom jy weer tuisdorp toe ??
Wanneer ek weer tyd kry
Mariechen??
De Wet se meisie?
Van watse kwagga gr8 meisies weet jy aml
Nikita, Marilie en Chante
Ander ken ek nie
Sybs wanneer kom my adidas??? ek wag al soos verewig.
Nee ek weet nie
Top 5 kwagga graad nege chicks?
Kayla, Tonelle, Ineke, Danya en Nika?
Firts kiss?
Dit was lekker?
eet my .
Wil jy he ek moet voedselvergiftiging kry?
hetj al gethird wheel .. en saam wie
Umm
Yes
Die dae toe Albert nog n meisie ehad het
Kem jy Swellendam meisies ?
Ja natuurlik.
Dis dan soos my tuis dorp?
sybie G meneer?
Praat die grootste G hier rond ?moet weer kuier
Wie smaak djy nou?
Wil jou graag leer ken
Nou leer my ken?
Nice gr8 kwagga meisies
Ummm
Nikita, Marilie
Ken nie eintlik nog nie?
sybs , Jys n favv?✨
Agg j ook man?
Beste kwagga seuns in gr9 virjou?
Jannas??
En dan Bennet?
Desember planne?
Hartenbos en Jongens?
Het jy al gecrush op n ouer meisie? As jy het, wie?
Tel celebrities ook?
Lekker djy?✨
Lekkuh djy ook man
fav graad 8's in Langenhoven?
Ken nie
Se my bietjie wie is die rede vir daai moerse smile op jou bakkies?
Jy weet al te goed ?
jyt leke lipper
asof jy weet
Meisie wat lekkerste dans ?
daars baie wat nogal redelik lekker dans
Sal jy ooit kwaggas toe kom?
nee
Vir meisies : thigh gaps of nie
maak regtig nie saak nie
ken jy vi Leon volschenk in kwaggas?julle lyk dieselfde
nee
Vinger my?
is jy heeltemal kens?
3 coolste turke??
Jannes, Kaylim en Wian ?
Gaan ons kuier desember ?
Jaa meneer
wie ken jy in Girlshigh?
N hele paar meisies
like tjy di kwaggas
Hulle is lekker mense ?
Maar dan gaan j weet wie ek is?
Wat het jy gevra?
jongensfontein desember ?
Yess
Ek hti ju nom nie so ek kani dm nie
Instagram
What type of girls do you like?( hoe moet hulle lyk?)
Nou net so vraag beantw.. dm my en ek sal jou se watter meisie presies my tipe is
Wat is jou soort ? ( by meisies?)
Bruin hare, mooi oe, sy moet nie te lank wees nie.. en sy moet rustig wees en nie te voor op die wae..
Gerdus jy moet dalk ees jou naam hide ????
Desember ? ?
Hang af wie jy is...
Jys cool ??
Awe jy ook aiya?
Wiet jy laaste gejoll
Albert hou op sulke dom vra vraee
Like jy iemand ?
Djaa hoor
Yesh. Ek't jou by Imagine ontmoet ? jys nogal ??Coffeedate nou asseblief? ☕?
0828748506
Jaa jong amper so hard soos daai Albert van Zyl kind?❤
Wiet jy nou laaste gejoll ?
Albert wil jy snaaks wees?
Het jy al ooit van n meisie gehou wat nie in jou graad is nie?
Ja
Sien die meisies staan toue om jou te date
Cool?ek glo nie soos 1 of 2 is nou toue nie?
Wie is vir jou die 4 mooiste meisies in Outeniqua in graad 9?
Laat ek dink, weet jy daars redelik?
If you were a superhero, what would you call yourself?
Sy-lent assassin
Jol Kianne lekker?
Wat op hierdie aarde het dit met jou uit te waai?
Koffiedate ? ☕
Ja sommer nou
What are you tired of seeing on social networks?
Cristiano Ronaldo
Jy en Kianne?
Goeie vriende ☺sweet mens
Which word do you misspell a lot ?
Huis toe
VIEW MORE