Visit this profile later to see if your question was answered.
Stalker Alert❗
Maar nie dat dit nou juis enige van jou sake is nie ,, dis mos nie verkeerd om nuwe vriende te maak nie ?
Dm my as jy so graag wil weet!
Meer bedoel om beste vriende te wees 😘
Dm me !! I've got different reasons with different people and rn i don't really know who this is ?
Not really x dm my 🙃
Dinge het gebeur wat nie eers regtig ons skuld was nie en ek het seergekry.
Ek mis haar ongelooflik baie en ek sal haar graag terug in my lewe wil he❤️
Anders,, maar lekker 💭
Ja x ek en Geneke is nie heavy heavy close nie maar syt n special plekkie in my hart x
Ja ek en Jonathan was close op n stadium x daar het dinge gebeur en ons het gedrift maar ek hoop dat ons weer eendag goeie vriende sal wees x ons praat klaar weer meer as wat ons gepraat het so dis n goeie teken x
Chanelle
Chane
Schume
Danzz
Lu
Don
En almal met wie ek praat by die skool op n daaglikse basis xx
Omssssss ek weet wie jy is 😂😂 soos dm my net eier 😂💛
Eks seker eks ook lief vir jouuuuuuuu ❤️
Dm my ❤️❤️❤️
•Chanelle
•Chane
•Schume
•Danielle
•Danz
En my unofficial groepie
•Donovan
•Luané
Ek weet wie die is xx jys oulikkkk 😘👉👈
Obviously sit jy die pot mis, vriend..
Die oomblik toe ek uitvind dat hulle mekaar like het ek hulle spasie gegee. Ons het vir n lang tyd nie eers met mekaar gepraat nie fyi. Ons het eers laasjaar middel van die jaar weer begin saam kuier en ek het laasjaar junie vir die eerste keer eers na my huis toe genooi, saam luane mag ek net se...
So uhm dm my as jy wil aangaan met jou stupid aanmerkings😘
Obviously is jy jaloers omdat ek n beter beste vriend as jy het!!! Ek like nie vir donovan nie. Hys soos n boetie vir my!! Ja ek gaan na hom toe as iets fout is maar guess what, thats what friends are for. Ek kon nie vir n beter vriend vra as Donovan nie en dat ek hom gelike het,, sure ek het maar ek het aanbeweeg lank lank gelede toe ek hom en luane aan mekaar voorgestel het. So nee ek hou nie van hom nie, anders het ek nie vir luane aan hom gegee nie.
My favvvvv rugbyspeler😻💕 ek mis jou meer 💋😍💞
Natuurlik is ons!!
O/16 A
Tweedes
Eerstes
💙💙💙
Uhh thanks i guess❤️❤️
Agg jys oulik!!!! Ek mis dit net so baie ek belowe❤️❤️❤️❤️❤️ stuur my weer bietjie n boodskappie🌞🌚❤️💕
Nie super close met hulle nie,, maar daars n par
Yesss
Dm my jou tye en en kom neem jou af ❤️
Ek voel dat ek te veel omgee vir mense wat nie soveel omgee vir my nie en dit maak my elke keer seer.. so ek wil probeer minder omgee vir mense wat nie dieselfde liefde en omgee vir my het nie
Rugby 😍😍
Hoofspanne:
O/16A
Tweedes
Eerstes
En die wat vra. Dm voor elke game as jy nie in my hoofspanne is nie of n ander sport doen en wil he ek moet neem xx
Nie rrg nie 😂😂
Dm? x
What even😂😂 no
Ek voel jy moet my se wie jy is sodat ek jou kan se of jy worthy van haar hart is😂
Sover ek weet is Geneké en Jonathan nie meer saam nie. Hulle is uit laaste wat ek gehoor het👑
Ek edit my watermark in , met photoshop🍃
First come, first serve😆😋😌
Dankie so baie💕
Jy ookkk❤❤❤❤🌞🌝💕
Dm me then❤😇
Jy sal asseblief moet spesifiseer van wie jy praat, want ek ken meer as een persoon wat mense se is gay dinge😌
Well lang storie baie kort gemaak
Ek ken sy familie.
As jy regtig wil weet , dm my😊
Sure,, as ek weet wie jy is...
Dm my dan reël ons ietsie❤😏
Oulik is n understatement 😉
Hoe hy mense behandel.
Hoe hy voorkom.
Sy smile.
Die manier waarop hy met ander meisies praat.
En jah net die tipe mebs wat hy is😊
Ja!!! My familie is vir my baie belangrik☺😊🤩
Bietjie van altwee😊
Ekstrovert in persoonlikheid , introvert met gevoelens😊
En dit hang maar af saam wie ek tyd spandeer daardie spesifieke oomblik❤
Respek
Lojaliteit
Goeie maniere
Bietjie skaam😹
Oulike smile
En dis al waaraan ek nou kan dink😹😹😹
n Piekniek iewers onder die sterre😏😻
Die 2de span en n paar ouens in die eerste span 🔵⚪
Ander kere is ek n groter btch 😘
Seker hou ek nie van jou nie offff jyt my een of ander tyd in my lewe baie seer gemaak en nou hou ek n grudge teen jou🤷🏻♀️ of jys dalk ook mean met my so dan is ek maar net dieselfde☺
Ek is sooooo trots op my skool!!! Ons ouens het vir ons bewys waartoe hulle in staat is. Julle as Monnas het gedink julle gaan oor ons loop.. het julle? Nee ek dink nie so nie.
Ek dink ons ouens het n absolute fantastiese game gehad en dit was een van die beste games wat ek in my lewe gesien het. Ons ouens het goed terug gekom in die 2de helfde en jah julle het ons gewen maar ek is so super trots op ons eerste span!!!
En anders as julle skool wat nooit sal se hoe trots julle op julle skool is as hulle verloor nie , kan ek met alle eerlikheid se dat ek trots is om n Norie te wees! Ek is trots om n Norie ondersteuner te wees en ek back al ons spanne ALTYD , maak nie saak wat nie!!!
My Norie hart klop ekstra blou na gister!
????????
All you see is blue and white , blue and white , blue and white?⚪?⚪?⚪
Gr 10 ~ Ek weet nie?
Gr 11 ~ Andeon??
Gr 12 ~ Daars baie ?
Haat is n sterk woord... mens mag nie haat nie!!
Ek hou nie baie van sekere mense nie. Maar om te weet wie hulle is moet jy my dm want ek gaan dit nie hierop se nie?
Meisies:
~Chanelle?
~Chané?
~Dani?
~Morgs?
~Luane?
Seuns:
~ Al my seuns vriende is my beste vriende x
3des dalk
o/15 A , maar nie almal nie net soos 2 of 3 van die ouens
2de span definitief??
o/16 A , maar ook nie almal nie... net die wat gevra het
4des maar ook net die wat gevra het
En obvi die Eerstespan
?⚪?⚪?⚪?
Ja? maar hkm al die vrae??
Vrydagaand- videocalls saam my vriende
Saterdag - geleer vir 8 ure en toe n kuier gehad
Sondag (wel vandag) - net mooi niks?
n Letter in die alfabet??
Eerstens, dis HOEKOM ,nie hokom nie. Leer bietjie vir Afrikaans, toe.
En tweedens , ek is net "nasty" met mense wat my seergemaak het.
En derdens het ek n idee wie agter hierdie qooh.me sit... hoekom op aarde sou ek op jou jaloers wees???
Jah soortvan ?
Maar hori nehh
Wat van jy dm my al die vrae dan antwoord ek dit so!!
En jy dink jy kan my beledig??? jys rrg snaaks?
Onthou net altyd
Jealousy makes you nasty??
Ek weet nie ?
Nie op jou nie, dis virseker... die iemand weet wie hy is?
Ja hy doen ?
Speel wie rugby ? ???♀️
So baie dankiee❤ ek waardeer dit so so so baie?❤
Jah ek doen?
Niemand op die oomblik nie!!
Dm?
Uhhmmn ekt baie lanklaas met hom gepraat ???
What even ?? no ?
Goed dankie en met jou Kyle?????
Baie dankieee!!! Ek waardeer dit??
As dit is wie ek dink dit is , jys ook baie nice en oulik?
Dm my dan vertel ek jou x
Ek gaan my bes probeer xx otherwise sien ek julle deffs Woensdag?
Suné wie? Ek ken meer as 1
Uhmm ek mik vir eerstes en tweedes!!
Ek weet nog nie!!
Soos legit n paar ure terug ?????
Definitief !!!! Ek gaan my bes probeer om elke game daar te wees!!??
Dm my jou redes asb
Ek het n idee wie agter die qoohs is so dm my maar
Nahhh... ek dink nie so nie... ek het hom lankal al vergewe vir wat hy gedoen het maar vriende wees ? Ek dink nie so nie... ek sal weer op speaking terms met hom kom maar nope !! Ek wil nie weer deur daardie pyn en vernedering gaan nie!!! Ohh en ook.. vir my om weer op speaking terms met hom te kom moet dit van sy kant af kom!! Ek gaan nie jammer se oor hy my verneder het en nogsteeds so bietjie doen nie... (stories wat vir my vertel word)
So jahh ek hoop jou vraag is geantwoord?
As ek een is met jou het jy tien teen een iets aan my gedoen wat my seergemaak het!! Of ek was geïrriteerd gewees toe ek met jou gepraat het.. idk
Dm my dan kan ons dit uit praat x
Awwww hierdie is so super cuteeee?? maar ek het slegte nuus vir jouu... ek het hou van iemand op die oomblik xx
Maar asseblief dm myy , dalk kan ons vriende wees ?? ❤
Okay first things first ,, Chanelle is siek en wat laat jou dink dat ons nie meer close is nie ?? Ons is dan heeltyd saam en bymekaar ?? Maar dit lyk of dit jou baie pla so wat van jy dm my en dan kan ons alles uitpraat ?
Sal jy my groot asb sê wie jy is? net dalk voel ek dieselfde ❤
Chanelle en Chané❤
Awwwwww H xxx ek missss jou meerrrrrr ❤❤❤ ek sal weer vinnig MOET gaan kuier by jou ??
Dm asssssebliefffffff ❤
Awwww Daniiii ❤❤ hierdie beteken baie ❤❤
Jy is net so beautiful binne en buite ❤❤
Ek is lief vir jou?❤
Omwwwwww wieee is jhyyyyy❤
Dankieeee
Wat van jy dm my asb xx
Omwwww
Wie is dieeeee ❤
Ek is seker ek mis jou ook ??
My nefiee x
Daai ding
-Ivan Roux
??