78
Replies
Jy gaan nog jou hart seer maak😳
Why?
Wat is die goed wat jou outomaties aansit van ń ou?
-mooi hande
-kleure styl
-as hy my maak lag
Jy moet sy voorletter of van se letter gee atleast
Van wie sê naam?
Ok ons moet nou gaan slaap,ek gaan split en vir die onnies sê dis jy wat my wakker hou😂
Selfde reëls geld hier,tho ek twyfel dat ek 'n klap sou gee😂
Ek is die een wat wil slaap🙄
Top 10 beste vriendinne ??
Die is noggals ń moeilike een🙈
Noem een aanvallende en een verdedigende speler in jou span , wie vir jou(as dit al moontlik was) nou al eerstes sou kon speel
A-Amy
V-Simone
Saam wie was jy toe valbal toe?
Adrian🌹
Idk this language
Mens noem dit Afrikaans
Can we talk in english
Why not😂
Are u single
Laas toe ek gekyk het ja🦋
Cutie😍❤
Jys besig om die cute een te wees😌
Het jy al gvry en moet nie se dm nie
As jy rerig so graag wil weet dm my net.....belowe ek sal sê xx
Have you ever been in a situation where you and a friend couldn't pee somewhere because boys could hear?
Nee😂
Beste vriendin op die oomblik?
Ekt ń paar❤️
Wie wil jy he moet jou valbal toe vra
Het ń paar idees🤪
jy is regtig baie mooi wie is die ou in die lewe
I ain’t got one yet🙃
As jy met n ou valbal toe moes gaan wie sal dit wees(jy tenminstens sy voorletters antw)
Ek kan nie kies nie die ou moet my kies😅
Met watter seun in jou graad sal jy valbal mee toe wil gaan(jy moet iemand kies)😁
Iemand wat nie bang is om te dans nie🤭😂
Wie dink jy was dit wat vir jou gevra het om te trou❤️
Ek gedog ek weet maar nou twyfel ek😂
jy is regtig baie mooi wie is die ou in die lewe
Watse ou🙈
Have you ever been on a bus trip where you and your friends really had to pee, and they stopped somewhere but wouldn't let people get off the bus/there were no bathrooms?
Ja😂
Hay jy wou net se jy is baie mooi en nogal nice
❤️❤️❤️
As jy ou like wat moet sy waardes wees as persoon
Hy moet my met respek kan behandel en ń redelike goeie sin van humor hê🤪.....oo en eerlikheid en geduld is ook belangrik!!
Wil net sê ek weenie wat ek sonder jou sou doen nie ❤️ Die week is nogal crappy vir my gewees met vriende en stuff maar jys altyd daar v my, soos dankie Tals x ilyyyyy
Awww sweetie...Bly net altyd sterk staan alles gaan nog in plek val xxEk is altyd daar vir jou moet dit nooit vergeet nie😘Love you always❤️
Trou met my asb 💛🙈
- A 😂
Is die wie ek dink dit is?😂👓
Yess dit moet😂
Ek gaan nou rerig eerlik met jou wees ek weet rerig nie🙈😂
Jo dalk moet jy ordenklik wees met mense en hulle andwoor
Sjo jammer daar is iets soos skool😅
Nomer
Why not dm me first?
Hhhhmmm,as jy saam met iemand moes wees wie sal dit wees Talje(jy moet iemand uit jou graad kies)
Dies is rerig ń moeilike vraag🙉
Moet dit spesifiek in Helpies wees?
Wat het jy Anika en Masie gedoen op Anika se latest post?💗
Haar special dag saam haar gevier☺️🐥
Why u so hot??😏😏
Hoekom is jy so oulik??
sooo flippen lief vir jouuuuuu
😘😘
What do u like doing more by yourself?
Eating😂
Hou jy lekke vakansie?😉
Wayy te lekker😇
Net ‘n reminder dat jy altyd goed genoeg is vir HOM ❤️🙏🏻
Day made😘
Talje ek is so lief vir jou ❤ jy is soos die beste vriendin waarvoor iemand kan vra en ek kan nie wag vir wanneer ookal daai kuiertjie van ons gaan wees nie 😊❤ #TDC Kkkk22
Nawww☺️
Liefe jou te veel❤️❤️❤️
Can’t wait😌🤩🤗
Jys so FKN HOT🔥😫
Nee nee🙈
Maar word waardeer tho❤️
Heyyyyyyy!!!!
Heyy daar slaai blaar😏
Is jy bly die Xamen is amper klaar?
Sooooo vrek bly😅
Hey🍉 Dis Elisha hierso❤️
Weirdo😂❤️
Hey hey hey raai wie is die????🍄
Heyy
Geen idee nie.....soz
Maar sal lekker wees as jy vir my kan sê😌
Was jy en slabbies net soos vriende of was julle ieta of saam ?
Ek weet self nie regtig nie🙈
Gaan vra hom
Top 5 besties ?
Moet jy my nou so vas vra🙈❤️
Ek kan nie glo jy en S is nie nie meer nie😢
...........
Mis jy laerskool Unika
Nie regtig nie?Maar ek mis die mensies daarin❤️
You HOT af??❤️??
Nahh?Maar dankie tho❤️
Eks moer verlief op jou❤️????
Is jy nou ernstig of is jy besig om met my te grap?
Het jy n crush op iemand? ❤️
Nee❤️
Talje jy verdien iemand wat jou so Special behandl soos wat JY is. En jys BAIE special! ?
Dankie sooo baie??
Wie ever jy is dankie vir jou..........xxx
Is jy single, want ek wil graag met jou mingle??❤️
Nee eks Talje??♀️
Maar my middel naam is singel?❤️
Vwhj?
Eks nie meer seker nie.....?
Jys rerig mooi?
Ek het jou eenkeer gesien en ek was alklaar verlief❤️
Die het my daggie gemaak?
Asb dm my?❤️
Is Chene jou best
Sys een van hul ja❤️
What’s One Thing You Really Wanna Learn How to Do?
Om ń kar te bestuur?
Ek sal dit like as jy en J by mekaar uitkom ?❤️
Wie op deesaard is J??
Watse eienskap is vir jou belangrik in ‘n ou? ?
Hy moet vir my omgee,my respekteer,eerlikheid is baie belangrik en ek is noggals iemand wat klein goedjies waardeer so m.a.w hy moet moeite doen al is dit soos een woord wat gesê word?
?Ag come on talje. Noem sommer 5
Sorry hayy....Dm my dan sê ek jou??
Ek ship vir jou en Slabbies?
Hkm wil jy ons vergelyk met ń skip?
Nee ek joke sommer?
Hkm sê jy so??♀️
?Mooiste gr 9 seuns in Helpmekaar xx
Jy gaan my nou seker klap maar top hoeveel wil jy he??
You fricken hotay!!!?
Kan jy myne wees??
Hoe kan ek joune wees as ek nie eers weet wie jy is nie Pietie?
Heyyyy talje dis "mijuane" ??❤️
Heyyyy jou oulike meisie❤️❤️
Jy en Slabbert?Is jul nou of nie?
???♀️?
Is jy en Ruan Slabbert saam? ?❤️
Nopes❤️
Kom jou sus ook volgende jarlar helpies toe?
Dis die plan ja...xxx
Watter een v jou laerskool friends mis jy die meeste?
Ek mis hul almal?
Watter span netbal speel jy hierdie jaar? ?
Action of skool??♀️
Wies vir jou mooiste ouens in gr 9? Noem so paar. Net looks, no strings attached x
In my skool spesifiek of soos ingenaral??
Jy het 'n amazing hart !
Jys die een met ń amazing hart om die vir my te sê??
is jy close met anelia?
Ja?Ons het bietjie gedrift maar dit gaan al beter!
Jy is sooooo mooi ?
Naww wie okal die is ek waardeer jou....xxx?
Beste vriendin?
Nou dies ń moelike ene?
Watse juice het jy vandag gedrink?❤
Sulke deurskynende juice genoem water?
Ek mis jouuu B❤️❤️
Ons moet weer bietjie kuier?
Ek sien jyt die qooh gekry?
Inderdaat so?
VIEW MORE