Visit this profile later to see if your question was answered.
Alrightyyy
Okay lol
Persoonlik.
nee lol seuns is te veel drama
Nee ons is nie... daar is baie persoonlike redes involved maar ons albei het besluit dat dit vir die beste is
Ek en rené is net vriende lol
Dom vraag lol
Ek sal ? ?
yes go for it ☺️
Jy kan regtig enige tyd ? ek is oop om vriende te maak x
Yes
At the moment I am very interested in interior designing, but I would also love to go into the makeup industry. Torn between the two.
Ek gebruik VSCO ☺️ A5 is my favourite filter
thank you ☺️?
Baie baie dankieee ??die mense is maar net jaloers omdat ek hom voor hulle kon kry ?? maar weereens dankie ek waardeer ?
Dis letterlik jou eie keuse ??♀️ As jy dit wil doen, doen dit. As nie, moenie.
Cotton on
Baie baie dankieee?? ek kan myself nie minder steur aan die negatiwiteit nie maar dis maar net plain weg kinderagtig ?? en ja die lil hoe sê ook vir my hys noggals happy so? sorry meisiesssss
Ek waardeer letterlik al die tyd wat jy nou ingesit het om die vir my te skryf ❤️ Sal jy mind om my te dm sodat ek jou net persoonlik kan dankie sê vir jou oulike woorde? ❤️❤️❤️
Lian is defs n ou waarvan baie meisies hou? so ek is glad nie verras as ander mense jaloers is nie. Ek verdien glad nie lian vir die amazing mens wat hy is nie? maar fortunately soek die kind ook vir my en dis al wat saakmaak? niemand buite ons verhouding kan dit affekteer nie
Baie baie dankieeee❤️❤️ dit maak my gelukkig dat ander mense dit van ons verhouding dink. En ek steur darem glad nie myself aan die negatiwiteit nie?❤️ Ek en lian dink dis net moerse kinderagtig. EN YES n verhouding is werk, maak regtig (sorry eks cheesy) met iemand soos lian is dit nie moeilik om te manage nie. Soos daar is obviously ups and downs maar soos jy sê was alles die moeite werd en dit het ons regtig nader aan mekaar gebring❤️
Ek steem 100% saam ??❤️
Ons gaan saam george toe en dan gaan ek saam hom de kelders toe
Dis so irriteerend liewe donner? maar baie baie dankie ?
Het ek enigsins jou gevra vir jou opinie of permissie om met lian te wees?? nee so asseblief fk of
Depends
Cotton on / Factorie
Ekt dit van iemand gekry maar dis van factorie
Agggg oh my worddd ? hys letterlik 2 jaar ouer as ek en as jy my ken sal jy weet ek chase beslis nie agter ouens aan nie. Ek en lian was goeie vriende voor ons verhouding en dit het net naturally in iets meer verander. n Age gap maak regtig nie saak nie? jammer nie EEN van die ouens in my graad is so ordentlik soos lian nie? jammer dat ek nie van kinderagtigheid hou nie. Los my net fkn uit en wat ek met my lewe doen? ek is beslis nie n slet nie. Gaan soek op die definisie in n woordeboek.
Het ek enigiemand se opinie gevra? nee. Hou op jaloers wees.
Ag asseblieffff? as jy my regtig geken het sou jy weet hoe flippen gelukkig ek op die oomblik is. Ek staan maar net op vir ek en lian se verhouding? gee maar graag voorbeelde van ek wat n “btch” is na lian
Thank you so muchhhh ? it really makes me happy when people say that. Ja ek kort nie die negatiwiteit van jaloerse mense nie ?✨
Ons kyk maar hoor? jys DUIDELIK jaloers op ek en lian se verhouding en eks jammer dat jy so laag moet daal om te bewys dat jy is? ek en lian is letterlik perfek op die oomblik so moenie eers jou tyd probeer mors om my of hy anders te laat dink nie.
Wat dink jy??
En ek hoop jy vlieg in jou moer in ? no chance btchass ons is way te lief vir mekaar so bly asseblief uit my liefdeslewe uit ?
Media Marketing Communication
weereens? nog nie, julle sal weet wanneer ons is.
Accesspark
Uhmmmmmmm ek kan eintlik nie onthou nie ek dink mrp maar ek mag dalk verkeerd wees
Depends. But not really interested atm bc i have my boy liannnnnn ??
Thank youuuu ?
Moyo ✨?
Nog nieee? maar binnekort ✨
Ahh one of the cutest friends everrrr?❤️
@tammy.dettmann
Ahhhh❤️❤️ so oulikkkkk ? baie baie dankie ❤️
Dankie lian ?
Nog nie ?
Ken haar nie rerig nie ?
Ahhh ? dankieeee❤️ So oulik
Yes? but mainly because there isn’t a bathroom closeby, so us girls just make the most out of it???♀️
A month ago
And yours are perfect ?
Nie officially nie?
Een van my beste vriende? altyd daar as ek haar nodig het
dankie ????♀️
Sure? I’m open to new friends. Dm me and then we could talk✨
Greece ??? or a trip to the usa
When I want to ?
factorie ✨
I work for the money to buy what I want ??♀️
Ninjas is noggal cool ?
Awww dankieee?❤️
ja??♀️ kayleigh
Vind uit??♀️
Het nie n ou nie, maar ek het iemand ??♀️ Verstaan nie regtig die vraag nie
Yes
Kayleigh en Grethe ?
Yeahhh i guess?
Yeshhh ?
Beste este este maaitjie ooit❤️ Kan letterlik nie sonder die kind lewe nie.
Honestly I don’t think I’ve made a huge mistake yet??♀️
Het al gehad ja? maar ja persoonlik
Nie alles gaan oor looks nie okay? kyk hulle videos DAN sal jy weet hoekom
n vriend
Maybe gonna get for my birthday ???
Nah eks nie lus nie
I guess
La Feta Vij
I don’t want to study ??♀️
Mint Green Fiat 500